Leopold se węreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by
’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom
as ’n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer
hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker
wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind
van die Verdwaalding stop te sit . . .
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!