Books > Christianity > Christian life & practice
|
Not currently available
God Se Droom Vir Jou Lewe (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R142
Discovery Miles 1 420
You Save: R28
(16%)
|
|
God Se Droom Vir Jou Lewe (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R170
Loot Price R142
Discovery Miles 1 420
You Save R28 (16%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
God se droom vir jou lewe sal hoop bring vir elke vrou wat wonder
of haar lewe ooit kan verander, of sy ooit kan verander. In hierdie
boek deel Stasi Eldredge haar eie worsteling met eiewaarde, gewig
en haar verlede soos sy vir lesers wys hoe God onthul wie ons
werklik is. Stasi moedig vroue aan om hul gedagtes oor hulself uit
die verlede neer te le en God se drome vir hulle aan te gryp. Ons
kan onsself nie genees nie. Ons kan nie uit onsself ons ware self
word nie. Maar ons is nie aan onsself oorgelaat nie – God wil elke
vrou genees. God se droom vir jou lewe is elke vrou se reisgenoot
op die belangrikste reis wat sy kan onderneem – die reis om haar
ware self te word deur God se liefde. Die vrou wat God haar geskep
het om te wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.