0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Verander Jou Kop Verander Jou Lewe - Die Skakel Tussen Jou Brein En Jou Geloof (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R107
Discovery Miles 1 070
You Save: R42 (28%)
Verander Jou Kop Verander Jou Lewe - Die Skakel Tussen Jou Brein En Jou Geloof (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert

Verander Jou Kop Verander Jou Lewe - Die Skakel Tussen Jou Brein En Jou Geloof (Afrikaans, Paperback)

Stephan Joubert

 (sign in to rate)
List price R149 Loot Price R107 Discovery Miles 1 070 You Save R42 (28%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Spreuke 4:23 se: "Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen." Stephan Joubert wys in Verander jou kop, verander jou lewe dat hierdie woorde nie verniet in die Bybel staan nie. Jou brein het die vermoe om jou lewe te verander wanneer jy jou denke in 'n nuwe rigting stuur. Stephan wys in hierdie boek vir lesers hoe uniek en spesiaal God ons gemaak het. Hy wys leser hoe hulle hulle geloof kan verdiep en mekaar beter kan verstaan deur kennis van hoe die brein werk. Hy gaan kyk na interessante dinge rondom die brein en sy werking, soos: Jou brein het die potensiaal om lewenslank te groei en te ontwikkel. Negatiewe taal beskadig nie net ander se lewens nie, dit beskadig ook jou brein. Die struktuur van mans en vroue se brein verskil, en daarom doen ons dinge verskillend. Omdat plastisiteit van die brein afneem in ouerwordende persone, kan dit tot hardkoppigheid of social rigidity aanleiding gee. In hierdie boek sal lesers die skakel ontdek tussen hulle brein, hulle elkedagse lewe en hulle geloof. Want die Bybel se ons moet God liefhe met ons hele hart en al ons denke en Verander jou kop, verander jou lewe sal lesers help om ook met hulle brein tot bekering te kom.

General

Imprint: Christian Art Books
Country of origin: South Africa
Release date: April 2016
Authors: Stephan Joubert
Dimensions: 210 x 148 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 166
ISBN-13: 978-1-4316-1437-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1437-8
Barcode: 9781431614370

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners