0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Neem Beheer van Jou Lewe - Breek Vry van die Verlede en Oorwin die Negatiewe Bande van Mense se Opinies (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R157
Discovery Miles 1 570
You Save: R33 (17%)

Neem Beheer van Jou Lewe - Breek Vry van die Verlede en Oorwin die Negatiewe Bande van Mense se Opinies (Afrikaans, Paperback)

Stephen Arterburn

 (sign in to rate)
List price R190 Loot Price R157 Discovery Miles 1 570 You Save R33 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Sommige mense voel vasgevang in hulle verlede. Hulle verlede en ander mense se opinies bepaal hoe hulle op situasies gaan reageer. Dit is egter nie nodig nie. Deur beheer te neem oor hulle lewe sal hulle besef omstandighede hoef nie hulle lewensrigting te bepaal nie.
In Neem beheer van jou lewe gebruik Stephen Arterburn en David Stoop persoonlike voorbeelde, kliniese insigte en geestelike waarhede om lesers te wys presies hoe om dít te doen:

• Genees van seerkry, terugslae en gebroke verhoudings wat jou elke dag raak.
• Stel beter grense vir ander mense in jou lewe.
• Hou op oorreageer en reageer op die regte manier op situasies en omstandighede.
• Verander gedrag wat jou en jou verhoudings skaad.
• Vind die vrede waarna jy hunker.

Neem beheer van jou lewe is die sleutel wat lesers sal help om weg te beweeg van reaktiewe gesindhede en gedrag, na gesonde response wat God verheerlik, en ’n mens help om die lewe te leef wat jy bedoel is om te leef.

General

Imprint: Tyndale House Publishers
Country of origin: United States
Release date: November 2018
Authors: Stephen Arterburn
Dimensions: 220 x 150 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 224
ISBN-13: 978-1-4316-2030-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2030-0
Barcode: 9781431620302

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners