0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Die Oorwinnaar Bybelstudie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R74
Discovery Miles 740
You Save: R15 (17%)

Die Oorwinnaar Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)

Alex Kendrick, Stephen Kendrick

 (sign in to rate)
List price R89 Loot Price R74 Discovery Miles 740 You Save R15 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Waarom sukkel soveel mense met ’n gevoel van minderwaardigheid? Waarin lê hulle identiteit? Om werklik te verstaan wie ons is, moet ons verstaan wie God is. Die oorwinnaar – Bybelstudie, gegrond op die fliek Overcomer, bied aan gelowiges die geleentheid om hulle ware identiteit in Christus te ontdek. In 5 studie sal hulle …

• Leer hoe om hulle identiteit in die Skepper te ontdek.
• Verstaan dat ’n vals identiteit uit gebronkenheid kom.
• Vertrou dat God ’n mens volkome nuut kan maak.
• Sekerheid en hulle doel in die Here vind.
• Maniere herken hoe hulle hul identiteit in iets anders as Christus vind.
• God se goeie doel vir hulle lewe te aanvaar.
• Leer wat dit beteken om gebroke in sonde te wees.
• Die lewe van Moses, Gideon, Jona, Jeremia, Elisa, Paulus en ander Bybelfigure bestudeer om te bepaal hoe hulle verhouding met God hulle identiteit bepaal het.

Die oorwinnaar – Bybelstudie bied 5 studies vir kleingroepe, maar ook addisionele individuele studies."

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: December 2020
Authors: Alex Kendrick • Stephen Kendrick
Dimensions: 230 x 135 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 88
ISBN-13: 978-1-4316-2334-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2334-2
Barcode: 9781431623341

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners