0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals > Christian prayerbooks

Not currently available

Die Krag Van 'n Biddende Man/Die Krag Van 'n Vrou Wat Bid (2-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Die Krag Van 'n Biddende Man/Die Krag Van 'n Vrou Wat Bid (2-in-1) (Afrikaans, Paperback): Stormie Omartian

Die Krag Van 'n Biddende Man/Die Krag Van 'n Vrou Wat Bid (2-in-1) (Afrikaans, Paperback)

Stormie Omartian

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ontdek die onbeperkte krag wat gebed in jou lewe en huwelik kan vrystel.

Stormie Omartian is węreldwyd bekend vir haar boeke oor gebed vir mans, vroue, ouers en huweliksmaats. Nou is twee van haar gewilde boeke, Die krag van ʼn biddende man en Die krag van ʼn vrou wat bid saamgevoeg in een handige flipboek-formaat.

Die krag van ’n biddende man is gerig op elke man wat vir sy vrou wil intree op gebiede waar sy werklik sy gebede nodig het. In 20 kort hoof­stukke wys Stormie mans hoe meer hulle op God vertrou in ge­bed, hoe beter sal Hy hulle en hul vroue lei na nuwe vervulling en vreugde van dag tot dag.

In Die krag van ’n vrou wat bid bied Stormie in 30 kort hoofstukke leiding aan elke vrou wat ’n vrugtevolle gebedslewe begeer. Sy gee vir vroue wenke oor hoe om na­der aan God te kom en sy planne vir hul lewe te ver­staan.

Hierdie 2-in-1-boek is ideaal vir mans en vroue wat weet wat ’n kragtige uitwerking gebed op hulle huwelik kan hę.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners