Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
|
Buy Now
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R91
Discovery Miles 910
You Save: R12
(12%)
|
|
Reading is Easy: Nie alleen nie: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Series: Reading Is Easy
(sign in to rate)
List price R103
Loot Price R91
Discovery Miles 910
You Save R12 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Nie alleen nie. Ons hoor elke dag van MIV en Vigs. In die koerante,
op die radio en televisie; oral praat almal oor hierdie
vreesaanjaende siekte wat in ons land versprei. Hierdie boek
bespreek nie net MIV en Vigs en hoe dit ons en die om ons affekteer
nie. Dit gee ook oplossings vir probleme soos vooroordeel en
diskriminasie wat saam geaffekteerd wees kom.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories
vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur
taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te
bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres:
drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories,
misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.