0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > The Bible

Not currently available

Hoe het die Bybel ontstaan - Ontsluit die waarheid oor die oorsprong en betroubaarheid van God se woord (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)
Hoe het die Bybel ontstaan - Ontsluit die waarheid oor die oorsprong en betroubaarheid van God se woord (Afrikaans, Paperback):...

Hoe het die Bybel ontstaan - Ontsluit die waarheid oor die oorsprong en betroubaarheid van God se woord (Afrikaans, Paperback)

Timothy Paul Jones

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Maklik verstaanbare antwoorde op gewilde vrae oor die Bybel se betroubaarheid en akkuraatheid. Het jy al ooit gewonder wie die boeke in die Bybel geskryf het en hoe hulle saamgestel is? Het iemand al ooit vir jou gese dat sommige boeke uit die Bybel gelaat is of dat jy nie die stories van Jesus in die Evangelies kan vertrou nie? Hoe het die Bybel ontstaan? vertel op fassinerende wyse meer van die bes bewaarde Boek wat die wereld nog ooit gesien het. Dr. Timothy Paul Jones gee maklik verstaanbare antwoorde op gewilde vrae oor die Bybel se betroubaarheid en akkuraatheid. Hoe het die Bybel ontstaan? bevat die volgende: Hoe die Ou Testament en Nuwe Testament ontstaan het; Definisies oor populere terme soos “geinspireer” en “onfeilbaar”; Redes hoekom die Nuwe Testamentiese-boeke gekies is; Boeiende verhale oor Polycarpus, Serapion, John Wycliffe, William Tyndale, die King James-weergawe van die Bybel en vele meer!; Fassinerende feite oor die Bybel, soos dat daar meer as 5 700 manuskripte oorleef het van die Nuwe Testament teenoor die 210 eksemplare van Plato.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Timothy Paul Jones
Dimensions: 228 x 152 x 17mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 244
ISBN-13: 978-1-4316-1761-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > The Bible > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > The Bible > General
Books > Christianity > The Bible
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1761-X
Barcode: 9781431617616

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners