|
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
|
Not currently available
Brief Op Veertig Duisend Voet - Gedigte (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R179
Discovery Miles 1 790
You Save: R61
(25%)
|
|
|
Brief Op Veertig Duisend Voet - Gedigte (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R240
Loot Price R179
Discovery Miles 1 790
You Save R61 (25%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Soos die verwysing na perspektief in sy digbundeltitel, Brief op
veertigduisend voet, aandui, laat Dreyer die leser nuut en in
verwondering na objekte en verskynsels kyk.
Lig, wat sig moontlik maak, word metafories ingespan vir die menslike
belewening van die verbygaan van tyd. Verlatenheid, ooptes, en
ongekarteerde gebiede word metafore vir die onsekerheid en prekêre
avontuur van die post-postmoderne mens.
Die bundel sluit natuur- en bewaringsgedigte in, asook reisgedigte,
verweef met geskiedenis, wat die mens se interaksie met sy omgewing
belig.
Spanning tussen die antieke en moderne word geskep met die insluiting
van gedigte oor tegnologiese en wetenskaplike innovasie, asook
wetenskapsfiksie – reeds deur die titel gesuggereer. En menslike
verhoudinge – deur die “brief” van die titel geaktiveer – word
in roerende dog onsentimentele liefdesgedigte verbeeld.
Brief op veertigduisend voet is opwindend en verbeeldingryk, terwyl dit
ook die beste aspekte van die poëtiese tradisie bevat.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.