Books > Health, Home & Family > Family & health > Personal appearance & beauty care
|
Buy Now
Kleure En Klere Vir 'n Slanker Jy - Slim Planne Vir 'n Fantastiese Figuur (Afrikaans, Paperback)
Price: R109
Discovery Miles 1 090
You Save: R121
(53%)
|
|
Kleure En Klere Vir 'n Slanker Jy - Slim Planne Vir 'n Fantastiese Figuur (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R230
Price R109
Discovery Miles 1 090
You Save R121 (53%)
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
'n Stylgids van die kenners agter die internasionale topverkoper
Colour Me Beautiful-reeks. Kleure en klere vir 'n slanker jy is 'n
omvattende gids tot die kuns van mooilyk. Dit lei die lesers deur
'n proses. Eers word jy gewys hoe om jou ligaamstipe en
figuursprobleme te identifiseer. Dan verduidelik die kenners hoe
verskillende materiale, style en kleure jou slanker kan laat voel
en lyk. Foto's van 'n reeks modelle met verskillende liggaamsboue
en kleurtipes demonstreer hoe die verskillende wenke werk. Vind uit
watter kleure en klere jou die beste pas, en hoe om elke aspek van
jou uitrusting te gebruik om die regte indruk te skep – van die
onderklere wat werk vir jou liggaamsbou, tot die grimering, jou
geheime wapen. Elke vrou wil graag weet wat in die boek verklap
word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.