Norme vir Afrikaans het oor die jare al bewys gelewer dat dit 'n
bron is vir gebruik in taalkundeklaskamers van tersiere instellings
en selfs in skole. Die titel is 'n praktiese naslaanbron wat as
basis vir eie taalontwikkeling kan dien. In die aanpak word probeer
om taalteorie en taalpraktyk versoen. In die besonder focus die
titel op die 'norme' wat; 'n mens in gedagte moet hou by die
praktiese gebruik van Afrikaans, onder meer die beginsels
onderliggend aan hierdie norme, en dan ook die identifisering van
belangrike en nuttige bronne van taaladvies oor problematiese
taalsake. Die doel van die titel is nie om streng 'normatief' te
probeer voorskryf nie, maar eerder om leiding te gee met die
hantering van praktiese taalkwessies, met as vertrekpunt
gefundeerde taalteoretiese kennis oor die Afrikaanse taalkunde. Die
riglyne van die negende uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en
Spelreels (2002) is ook volledig in hierdie uitgawe verken.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!