In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel
Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs
die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook
nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te
wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde.
Omnibus 2
Wolf vang vis; Jakkals en Wolf wil boer; Jakkals en Wolf wil trou;
Jakkals en Wolf in boer se kraal; Jakkals en Wolf bou huis; Jakkals en
Wolf en die klip
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!