Die boek is ’n samestelling van drie sigwoordboekies. Elke
sigwoordboekie is gebaseer op ses boekies wat uit Wendy Maartens se Ek
lees self-leesreeks kom. In die sigwoordboekies het Wendy Maartens die
presiese resep, wat sy jare lank in haar klas gebruik het om sigwoorde
mee vas te lê, neergeskryf. Dis maklik en sonder fieterjasies. Dit is
spesiaal saamgestel om as ondersteuningsmateriaal vir die ouers by die
huis en die onderwyser in die klas te dien.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!