Blouwillem is vir heelwat koerantlesers sinoniem met Maandagoggend.
Hierdie hoogs vermaaklike bundel is 'n tweede versameling van
Blouwillem se tong-in-die-kies wyshede. Blouwillem neem in Willer
Blouwillestories onder andere seerowers onder die loep, hy besin
oor Charlize se lewensverhaal, munt die Groot Vier en identifiseer
Daai Kyk. Origens bied hierdie bundel waardevolle wenke vir diegene
wat ’n leerlingbestuurderslisensie moet bekom – en nee, ’n pedofiel
is nie ’n onderwyskwalifikasie nie....
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!