Wysheid uit die Woord vir mans bied vir mans Bybelse antwoorde en woorde van bemoediging in die lewensareas waar hulle dit die nodigste het.
Hierdie pragtige tweekleur-boekie fokus op tydlose waarhede oor 100 onderwerpe, soos besigheid, gesag, karakter, leierskap, reputasie en stres. Daar is 'n alfabetiese indeks agter in sodat mans die antwoorde wat hulle soek, maklik kan opspoor. Elke onderwerp bied diepgaande vrae met Bybelse antwoorde uit die Skrif.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!