0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Inleiding Tot Die Onderwysreg (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe): I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet Inleiding Tot Die Onderwysreg (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe)
I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet
R445 Discovery Miles 4 450 View more sellers Ships in 7 - 10 working days

Die arbeidswetgewing wat betrekking het op die onderwysomgewing is omvattend en dek ’n groot verskeidenheid aspekte waarmee almal binne hierdie omgewing op een of ander stadium te doen kry. Waar daar in die verlede moontlik ’n vae begrip van veral wette en regulasies ten opsigte van diensvoorwaardes by meeste werknemers in die onderwys teenwoordig was, is dit nou onontbeerlik om ’n basiese begrip van alle relevante wetgewing en regulasies wat van toepassing is, te hê. Veral onderwysers kan hulle in die spreekwoordelike mynveld bevind indien hulle nie seker maak dat hulle oor die basiese kennis van onderwysreg beskik nie. Dit word gestaaf deur die talle hofsake, dispute, mediasies, dissiplinêre verhore en die dikwels onaangename implikasies daarvan vir indiwidue (en hul gesinne) wat voortspruit uit aanklagte teen oortreders in alle sektore van die onderwys.

Wetswysigings na aanleiding van veranderde omstandighede binne die onderwys, lei tot die behoefte om voortdurend op die hoogte van die implikasies en toepassing daarvan te wees. Hierdie dringende behoefte geld nie alleen vir skoolhoofde nie, maar vir elkeen betrokke by onderwys. Aan die een kant berus die korrekte toepassing en implementering by die beheerliggaam en die hoof van ’n inrigting, maar aan die ander kant raak dit die mense wat daar werksaam is. Die skrywers van hierdie boek het nie alleen ’n deeglike besef van hierdie noodsaaklike behoefte nie, hulle spreek dit ook baie effektief aan deur middel van hulle uiters waardevolle ervaring. Hierdie ervaring spruit voort uit praktiese betrokkenheid by die onderwys asook deeglike navorsing op die terrein van onderwysreg.

Kennis van al die aspekte wat in hierdie boek aangespreek word, verbeter ongetwyfeld die kwaliteit van die onderrig– en leerproses in die klaskamer – ’n broodnodige doelwit om na te streef. Dit skep ook ’n veiliger omgewing waarbinne elkeen funksioneer. Persoonlik is ek baie dankbaar vir die bydrae wat deur middel van hierdie handige handleiding gemaak word tot die uiteindelike kwaliteit van onderwys in Suid Afrika.

Inleiding Tot Die Onderwysreg (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe): J.P. Rossouw, A. de Wet Inleiding Tot Die Onderwysreg (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe)
J.P. Rossouw, A. de Wet; Edited by I.J. Oosthuizen
R445 Discovery Miles 4 450 Ships in 7 - 10 working days

Die arbeidswetgewing wat betrekking het op die onderwysomgewing is omvattend en dek 'n groot verskeidenheid aspekte waarmee almal binne hierdie omgewing op een of ander stadium te doen kry. Waar daar in die verlede moontlik 'n vae begrip van veral wette en regulasies ten opsigte van diensvoorwaardes by meeste werknemers in die onderwys teenwoordig was, is dit nou onontbeerlik om 'n basiese begrip van alle relevante wetgewing en regulasies wat van toepassing is, te he. Veral onderwysers kan hulle in die spreekwoordelike mynveld bevind indien hulle nie seker maak dat hulle oor die basiese kennis van onderwysreg beskik nie. Dit word gestaaf deur die talle hofsake, dispute, mediasie, dissiplinere verhore en die dikwels onaangename implikasies daarvan vir indiwidue (en hul gesinne) wat voortspruit uit aanklagte teen oortreders in alle sektore van die onderwys. Wetswysigings na aanleiding van veranderde omstandighede binne die onderwys, lei tot die behoefte om voortdurend op die hoogte van die implikasies en toepassing daarvan te wees. Hierdie dringende behoefte geld nie alleen vir skoolhoofde nie, maar vir elkeen betrokke by onderwys. Aan die een kant berus die korrekte toepassing en implementering by die beheerliggaam en die hoof van 'n inrigting, maar aan die anderkant raak dit die mense wat daar werksaam is. Die skrywers van hierdie boek het nie alleen 'n deeglike besef van hierdie noodsaaklike behoefte nie, hulle spreek dit ook baie effektief aan deur middel van hulle uiters waardevolle ervaring. Hierdie ervaring spruit voort uit praktiese betrokkenheid by die onderwys asook deeglike navorsing op die terrein van onderwysreg. Kennis van al die aspekte wat in hierdie boek aangespreek word, verbeter ongetwyfeld die kwaliteit van die onderrig- en leerproses in die klaskamer - 'n broodnodige doelwit om na te streef. Dit skep ook 'n veiliger omgewing waarbinne elkeen funksioneer. Persoonlik is ek baie dankbaar vir die bydrae wat deur middel van hierdie handige handleiding gemaak word tot die uiteindelike kwaliteit van onderwys in Suid Afrika. Dr. Jopie Breed President: SAOU

Inleiding tot die onderwysreg (Afrikaans, Paperback): I. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet Inleiding tot die onderwysreg (Afrikaans, Paperback)
I. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet
R445 Discovery Miles 4 450 Ships in 7 - 10 working days

Hierdie titel se basiese oogmerk is om die voorgraadse onderwysstudent toe te rus om met kundige gemak binne die raamwerk van die onderwysregtelike onderwyspraktyk te beweeg. Sodanige geborgenheidsruim vir die opvoeder dra weer onteenseglik by tot die daarstelling van 'n geborge onderrig-leeromgewing. Hierdie doelstellings word moontlik gemaak deurdat die leerinhoude van die titel studente in staat stel om die essensie van geborgenheid binne die onderwys te begryp en te analiseer; die toepaslike bepalings van die Grondwet te kan toepas in die onderwyspraktyk; onderwyswetgewing te kan uitle en toepas; en 'n billike arbeidsregtelike werksbedeling te kan verseker.

Introduction to education law (Paperback, 3rd ed): I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet Introduction to education law (Paperback, 3rd ed)
I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet
R445 Discovery Miles 4 450 View more sellers Ships in 7 - 10 working days

The labour law applicable to the education environment is comprehensive and covers a vast variety of aspects that everyone within that environment will encounter at one time or another. In the past, most employees in education may have had a vague understanding of particular laws and regulations regarding conditions of employment, but now it is essential to have a basic understanding of all relevant laws and regulations that apply. Teachers, especially, could find themselves in a proverbial minefield if they do not ensure that they have a working knowledge of education law. This is evidenced by the numerous lawsuits, disputes, mediations, disciplinary hearings and often unpleasant implications for individuals (and their families) that arise from charges against offenders in all sectors of education. Legislative changes resulting from altered circumstances in education have led to the need to be constantly aware of the implications and applications of such changes. This urgent need applies not only to principals, but to everyone involved in education. On the one hand the responsibility for correct application and implementation of education legislation lies with the governing body and the head of an institution, but on the other hand it affects the people who work there. The authors of this book have a keen understanding of this vital need, and address it most effectively from their own invaluable experience that stems from practical involvement and thorough research in the field of education. A sound working knowledge of all the aspects that are addressed in this book undoubtedly improves the quality of teaching and learning in the classroom - a critical goal that needs to be pursued. It also creates a safer environment in which everyone can operate. I am personally very grateful for the contribution that this handy guide makes to the ultimate quality of education in South Africa.

Introduction to education law (Paperback, 3rd ed): J.P. Rossouw, A. de Wet Introduction to education law (Paperback, 3rd ed)
J.P. Rossouw, A. de Wet; Edited by I.J. Oosthuizen
R445 Discovery Miles 4 450 Ships in 7 - 10 working days

The labour law applicable to the education environment is comprehensive and covers a vast variety of aspects that everyone within that environment will encounter at one time or another. In the past, most employees in education may have had a vague understanding of particular laws and regulations regarding conditions of employment, but now it is essential to have a basic understanding of all relevant laws and regulations that apply. Teachers, especially, could find themselves in a proverbial minefield if they do not ensure that they have a working knowledge of education law. This is evidenced by the numerous lawsuits, disputes, mediations, disciplinary hearings and often unpleasant implications for individuals (and their families) that arise from charges against offenders in all sectors of education. Legislative changes resulting from altered circumstances in education, have led to the need to be constantly aware of the implications and applications of such changes. This urgent need applies not only to principals, but to everyone involved in education. On the one hand the responsibility for correct application and implementation of education legislation lies with the governing body and the head of an institution, but on the other hand it affects the people who work there. The authors of this book have a keen understanding of this vital need, and address it most effectively from their own invaluable experience that stems from practical involvement and thorough research in the field of education.

Marketing: Fet level 3: Textbook (Paperback): E. Pilbeam, A. Rodseth, A. de Wet, W. Donaldson Marketing: Fet level 3: Textbook (Paperback)
E. Pilbeam, A. Rodseth, A. de Wet, W. Donaldson
R499 Discovery Miles 4 990 Ships in 5 - 10 working days
Inleiding Tot Die Onderwysreg (Paperback, 2nd edition): I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet Inleiding Tot Die Onderwysreg (Paperback, 2nd edition)
I.J. Oosthuizen, J.P. Rossouw, A. de Wet
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Whistleblower
Robert Peston Paperback R443 R407 Discovery Miles 4 070
Ulysses - a Drama in a Prologue & Three…
Stephen Phillips Paperback R445 Discovery Miles 4 450
Die Verevrou
Jan van Tonder Paperback R385 R361 Discovery Miles 3 610
Practicing the Prayer of St. Francis
Patrick Allen Hardcover R879 R756 Discovery Miles 7 560
Prayer that Really Works
Cheri-Anne Rougier Hardcover R773 R684 Discovery Miles 6 840
Forgotten In Death
J. D. Robb Paperback R396 R360 Discovery Miles 3 600
Sleeper
Mike Nicol Paperback R300 R277 Discovery Miles 2 770
The Book of Healing - A Journey to Inner…
Teresa Liebscher Hardcover R819 Discovery Miles 8 190
The Office of the Holy Communion in the…
Edward Meyrick Goulburn Paperback R527 Discovery Miles 5 270
Ever Increasing Faith
Smith Wigglesworth Hardcover R680 Discovery Miles 6 800

 

Partners