Hierdie titel se basiese oogmerk is om die voorgraadse
onderwysstudent toe te rus om met kundige gemak binne die raamwerk
van die onderwysregtelike onderwyspraktyk te beweeg. Sodanige
geborgenheidsruim vir die opvoeder dra weer onteenseglik by tot die
daarstelling van 'n geborge onderrig-leeromgewing. Hierdie
doelstellings word moontlik gemaak deurdat die leerinhoude van die
titel studente in staat stel om die essensie van geborgenheid binne
die onderwys te begryp en te analiseer; die toepaslike bepalings
van die Grondwet te kan toepas in die onderwyspraktyk;
onderwyswetgewing te kan uitle en toepas; en 'n billike
arbeidsregtelike werksbedeling te kan verseker.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!