0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (3)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Perdekrag: Grade 12 (Afrikaans, Paperback): C. Du Toit Perdekrag: Grade 12 (Afrikaans, Paperback)
C. Du Toit
R84 Discovery Miles 840 Ships in 5 - 10 working days

Mense het dikwels probleme. Sommige probleme kan ons self oplos; vir ander het ons hulp nodig. In Perdekrag het Wilma, Binki en Lucky elkeen hulle eie probleme. Wilma, die eienaar van 'n perdryskool, het jare gelede die dood van 'n perd veroorsaak. Binki, 17, voel skuldig en skaam oor iets wat lank gelede gebeur het en is bitter teenoor haar ma. Lucky, ook 'n tiener, is vir 'n wrede daad met gemeenskapsdiens gestraf. Elkeen het die hulp van die ander nodig om bo hulle probleme uit te styg. Perdekrag is 'n drama oor skuld, aanvaarding en vergifnis: skuld teenoor weerlose diere, teenoor die gemeenskap, teenoor 'n medemens en teenoor jouself. Perdekrag handel ook oor mense wat mekaar se diepste gevoelens leer ken en mekaar aanvaar en vergewe - en vergifnis kry waar hulle dit die minste verwag. Ten slotte stel die drama die vraag teen die agtergrond van die spesiale en noue verbintenis tussen mense en hulle diere: is sagmoedigheid 'n swakheid of 'n krag? Hierdie uitgawe van Perdekrag bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Tweede Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van die dramakuns. Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Perdekrag Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans, Paperback): C. Du Toit,... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Perdekrag Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans, Paperback)
C. Du Toit, M Peacock
R128 Discovery Miles 1 280 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Platinum creative arts CAPS: Gr 7: Teacher's guide (Paperback): A Brown, A. le Chat, T. Elliot, K. Johnstone, S. Rother,... Platinum creative arts CAPS: Gr 7: Teacher's guide (Paperback)
A Brown, A. le Chat, T. Elliot, K. Johnstone, S. Rother, …
R466 Discovery Miles 4 660 Ships in 5 - 10 working days

What makes the Platinum creative arts course unique? Each discipline (dance, drama, music and visual arts) is presented in its own section in the book so you can clearly choose what you are teaching; fully illustrated dance exercise bank included in learner's book; music literacy worksheets enable teacher to consolidate theory easily; visual art content includes many stimulating examples of South African artists; all the content options for drama are included so that teachers can select the options they prefer. Platinum! - Simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!

Creative Arts - Grade 8 Teacher's Guide (Paperback): A Brown, A. le Chat, T. Elliot, K. Johnstone, S. Rother, C. Du Toit,... Creative Arts - Grade 8 Teacher's Guide (Paperback)
A Brown, A. le Chat, T. Elliot, K. Johnstone, S. Rother, …
R466 Discovery Miles 4 660 Ships in 5 - 10 working days

What makes the Platinum creative arts course unique? Each discipline (dance, drama, music and visual arts) is presented in its own section in the book so you can clearly choose what you are teaching; fully illustrated dance exercise bank included in learner's book; music literacy worksheets enable teacher to consolidate theory easily; visual art content includes many stimulating examples of South African artists; all the content options for drama are included so that teachers can select the options they prefer. Platinum! - Simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!

Swewende Maan en ander Dramas: Grade 7, Grade 8, Grade 9 (Afrikaans, Paperback): C. Du Toit, B. Van der Vyver, M. Maartens Swewende Maan en ander Dramas: Grade 7, Grade 8, Grade 9 (Afrikaans, Paperback)
C. Du Toit, B. Van der Vyver, M. Maartens
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie opwindende nuwe versameling dramas bevat die wendrama Swewende maan deur Cecilia du Toit en die naaswenners Plettervat deur Abraham van der Vyver en Woesklip deur Maretha Maartens. Du Toit, Van der Vyver en Maartens is almal pryswenners van vorige Maskew Miller Longman Letterkunde-kompetisies. Terugvoering van die bekende dramaturg, Malan Steyn: Swewende maan: Die dialoog is speelbaar, vlot en kreatiewe woordspeletjies dra by tot die komiese inslag. Plettervat: Die drama is tematies relevant en lewer kommentaar op 'n sisteem waarin prestasiebeheptheid en die magsmisbuik van gesagsfigure uiteindelik leerders korrupteer en van 'n ware opvoeding ontneem. Woesklip: Die Woesklip (die spreekwoordelike klippe wat uitskree teen onreg) gee 'n interessante magiese element aan die teks. Leerders kry die geleentheid om die elemente van dramas aan die hand van eietydse, moderne dramas te bestudeer. Die bundel sluit ook 'n leesgids met opsommings, vrae, uitdagings en aktiwiteite oor elke drama in. Die universele, aktuele temas sal leerders boei en bespreking aanmoedig.

Platinum creative arts CAPS: Gr 9: Teacher's guide (Paperback): A Brown, A. le Chat, T. Elliot, K. Johnstone, S. Rother,... Platinum creative arts CAPS: Gr 9: Teacher's guide (Paperback)
A Brown, A. le Chat, T. Elliot, K. Johnstone, S. Rother, …
R466 Discovery Miles 4 660 Ships in 5 - 10 working days

What makes the Platinum creative arts course unique? Each discipline (dance, drama, music and visual arts) is presented in its own section in the book so you can clearly choose what you are teaching; fully illustrated dance exercise bank included in learner's book; music literacy worksheets enable teacher to consolidate theory easily; visual art content includes many stimulating examples of South African artists; all the content options for drama are included so that teachers can select the options they prefer. Platinum! - Simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!

BFF: Grade 12 (Afrikaans, Paperback): C. Du Toit BFF: Grade 12 (Afrikaans, Paperback)
C. Du Toit
R151 Discovery Miles 1 510 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Wenner - Maskew Miller Longman 2014 Letterkundeprys. BFF deur Cecilia du Toit is die Afrikaanse wenner van Maskew Miller Longman se Letterkunde-kompetisie in 2014. Dis 'n heerlike eietydse drama oor vier vriendinne wat desperaat op soek is na metgeselle vir die Graad 11 bal, en nie juis soos BFF (Best Friends Forever) teenoor mekaar optree nie. Een van die vier besluit om vir die ander 'n les in lojaliteit te leer, en span 'n Facebook-hartebreker in om haar plan deur te voer. Die toneelstuk verwys tong-in-die-kies na die mite van Pygmalion wat vir homself 'n vrou skep, en na Frankenstein wat 'n monster maak om sy wraakplanne uit te voer. Deon Opperman, bekende dramaturg en vanjaar beoordelaar van die Letterkunde-kompetisie, se die volgende oor BFF: Die karakters is juis, eg en uniek.; Die dialoog is kraakvars, geloofwaardig en uiters vermaaklik.; Die stuk bied baie interessante moontlikhede vir opvoering op die verhoog.; Die teks is relevant vir 'n tienerleser en 'n gehoor.; 'n Mens kan baie by die karakters leer; tog is daar nooit die gevoel van 'n preek wat afgesteek word nie. Four friends are desperately looking for dates for the Grade 11 ball and do not exactly act like BFF's (Best Friends Forever) to each other. One of the four friends decides to teach the other a lesson in loyalty and gets a Facebook heartbreaker to help her carry out her plan.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Love Song Of Andre P. Brink - A…
Leon De Kock Paperback  (1)
R399 Discovery Miles 3 990
Canon 445XL Original High Yield Ink…
R800 R475 Discovery Miles 4 750
Value Dog Food (10kg) - JOCK
R350 R269 Discovery Miles 2 690
Xbox One Replacement Case
 (8)
R79 Discovery Miles 790
Ugreen SATA 15Pin To 6Pin PCI E Adapter…
R32 Discovery Miles 320
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Operation Joktan
Amir Tsarfati, Steve Yohn Paperback  (1)
R250 R230 Discovery Miles 2 300
Asus ZenScreen MB16ACV 15.6" FHD IPS…
R5,999 R5,399 Discovery Miles 53 990
Karcher FP 303 - Floor Care For…
R349 Discovery Miles 3 490
Introduction To Legal Pluralism In South…
C. Rautenbach Paperback  (1)
R1,274 R1,075 Discovery Miles 10 750

Partners