0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (9)
  • R250 - R500 (22)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 34 matches in All Departments

Die Robotte Voer Oorlog! (Afrikaans, Paperback): Marga Jonker Die Robotte Voer Oorlog! (Afrikaans, Paperback)
Marga Jonker; Illustrated by Chris Venter
R165 R148 Discovery Miles 1 480 Save R17 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Enzo, Frikkie en Georgi neem deel aan die Wêreld-Robotolimpiade se kompetisie vir robotte van Lego-blokkies. Een van dr. Ragno se spinnebotte kom handig te pas en word met Lego-blokkies gepantser. Georgi is bekommerd oor die spinnebotte se ingeboude lasers. Die kompetisiereëls verbied wapens. Toe die Dassie-span met Skerpioen 8 by die kompetisie opdaag, sien hulle ’n lang skraal man en ’n meisie wat baie bekend lyk. Maar dr. Ragno en Veronica moet mos in die tronk wees . . .

Speurhond Willem in Japan (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem in Japan (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R120 R108 Discovery Miles 1 080 Save R12 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Adriaan wen 'n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld 'n fees bywoon. Hy behoort seker al te weet dat die Internasionale Speurdiens gereeld die resultaat van kompetisies bewimpel soos dit hulle pas. En Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat Adriaan onraad vermoed . . . Hulle besef gou van die deelnemers is robotte, maar almal neem deel in kostuums uit die Menagerie-reeks. Wie is wie? Adriaan en Willem se missie is om te sorg dat die robotte nie wen nie!

Nina-omnibus - Die Awesome Speurklub (Afrikaans, Paperback): Elizbe Van Der Colff, Chris Venter Nina-omnibus - Die Awesome Speurklub (Afrikaans, Paperback)
Elizbe Van Der Colff, Chris Venter
R290 R259 Discovery Miles 2 590 Save R31 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by die Eksotiese Eksperimente Ekspo uiteindelik Nina se vrae oor die pet se spesiale kragte kan opklaar?

Alles-in-een: Jabu kry 'n troeteldier: Grootboek 10: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Jabu kry 'n troeteldier: Grootboek 10: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Drie varkies bak koek: Grootboek 6: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Drie varkies bak koek: Grootboek 6: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Die eensame boom: Grootboek 10: Graad 10 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Die eensame boom: Grootboek 10: Graad 10 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

All-in-one: Three little pigs bake a cake: Big book 5: Grade 1 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Three little pigs bake a cake: Big book 5: Grade 1 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

All-in-one: The rich little prince goes to school: Big book 16: Grade 1 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de... All-in-one: The rich little prince goes to school: Big book 16: Grade 1 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

Alles-in-een: Die ryk prinsie gaan skool toe: Grootboek 2: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Die ryk prinsie gaan skool toe: Grootboek 2: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Avontuurland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Avontuurland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner; Illustrated by Chris Venter 1
R209 Discovery Miles 2 090 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Helena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die "Hans Christian Andersen" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel.

Storieland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Storieland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner; Illustrated by Chris Venter
R209 Discovery Miles 2 090 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat 'n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. Lochner se lekkerlees-stories is perfek vir voorlees of selflees en die ideale bedkassieboek vir Graad 3 en hoer.

All-in-one: Spring fairy and Autumn elf: Big book 4: Grade 1 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Spring fairy and Autumn elf: Big book 4: Grade 1 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
All-in-one: The lonely tree: Big book 11: Grade 1 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: The lonely tree: Big book 11: Grade 1 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
All-in-one: The witch and the moon: Big book 15: Grade 1 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: The witch and the moon: Big book 15: Grade 1 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R302 Discovery Miles 3 020 Ships in 4 - 6 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

Alles-in-een: Lentefee en herfselfie: Grootboek 4: Graad 1 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix... Alles-in-een: Lentefee en herfselfie: Grootboek 4: Graad 1 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Rolf reus en doempie dwerg: Grootboek 6: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Rolf reus en doempie dwerg: Grootboek 6: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Goeters wat kriewel en kruip: Grootboek 17: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Goeters wat kriewel en kruip: Grootboek 17: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Die bang padda: Grootboek 13: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Die bang padda: Grootboek 13: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Ek lees self-omnibus 2 (6-in-1) (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Ek lees self-omnibus 2 (6-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Chris Venter
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

In hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde.

Omnibus 2
Wolf vang vis; Jakkals en Wolf wil boer; Jakkals en Wolf wil trou; Jakkals en Wolf in boer se kraal; Jakkals en Wolf bou huis; Jakkals en Wolf en die klip

All-in-one: Things that creep and crawl: Big book 17: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Things that creep and crawl: Big book 17: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Alles-in-een: 'n Doodstil bos, of hoe?: Grootboek 9: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: 'n Doodstil bos, of hoe?: Grootboek 9: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Die wilde, woeste wind: Grootboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Die wilde, woeste wind: Grootboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Speurhond Willem op reis (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem op reis (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R120 R108 Discovery Miles 1 080 Save R12 (10%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days
All-in-one: Geoff giant and gilly, the gnome: Big book 6: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Geoff giant and gilly, the gnome: Big book 6: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
All-in-one: A very, very quiet forest: Big book 9: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: A very, very quiet forest: Big book 9: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Model Elements and Network Solutions of…
George L. Danko Hardcover R3,902 R3,371 Discovery Miles 33 710
Cross-Cultural Research with Integrity…
Linda Millercleary Hardcover R1,414 Discovery Miles 14 140
The Philosophy of Matter - A Meditation
Rick Dolphijn Hardcover R2,687 Discovery Miles 26 870
Research Justice - Methodologies for…
Andrew J. Jolivette Hardcover R2,955 Discovery Miles 29 550
Environmental Politics 2E + Cases in…
Norman Miller Paperback R2,550 Discovery Miles 25 500
Adaptive Education - An Inquiry-Based…
Robert Van Wynsberghe, Andrew Christopher Herman Hardcover R1,398 Discovery Miles 13 980
The Cortisol Reset Plan - Five steps to…
Marina Wright Paperback R440 R349 Discovery Miles 3 490
Psychological Interventions - A Guide to…
Mary Ballou Hardcover R2,534 Discovery Miles 25 340
My Stryd Met ADHD - Die Onsigbare Oorlog
Hykie Berg Paperback  (1)
R285 R255 Discovery Miles 2 550
Christmas Billionaires Surprises - A…
Michelle Love Hardcover R935 Discovery Miles 9 350

Partners