0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (7)
  • R250 - R500 (10)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 18 of 18 matches in All Departments

Gebeente (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Gebeente (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R439 Discovery Miles 4 390 Ships in 5 - 7 working days

Dit is byna vier dekades ná Toorberg. Met ’n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman (wat destyds as jong man die afarmmagistraat van Toorberg, Abraham van der Ligt, in die gange van Bellville se landdroshof raakgeloop het) aan op Gebeente, ’n klein dorpie op die Vergete Grootpad noord van Sutherland. Die omgewing is geruk deur ’n opspraakwekkende plaasmoord, maar ’n nog komplekser saak moet ondersoek word: die diefstal van die melkweg...

Ons is hier in die buurt van onwaarskynlikhede en eindelik word die ganse regstelsel uitgedaag.

Historie, mite en allegorie word sjarmant verweef in dié meeleurende, fassinerende roman, en eindelik voer Etienne van Heerden sy kenmerkende magiese realisme die verste in sy hele oeuvre.

Die Wêreld van Charlie Oeng - 'n Roman (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Die Wêreld van Charlie Oeng - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R425 Discovery Miles 4 250 Ships in 4 - 6 working days

Tian Killian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Sjinees. Eens op ’n tyd ’n onbeduidende Hollywood-ekstra, maar ’n hoofrolspeler in Tian se wêreld. Hoe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug vergesel, te verstaan, hoe tergender word die vraag: Waar eindig die Sjinees se skuld en waar begin sy éie aanspreeklikheid?

’n Ryke verskeidenheid karakters bevolk dié ambisieuse verhaal, van die Sjinese matriarg Ouma Voetjies in Amsterdam tot die blinde siener Ouma Ogies in die Oos-Kaap, van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose “Sy” . . .

Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breedopgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.

Die Biblioteek Aan Die Einde Van Die Wêreld - 'n Roman (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Die Biblioteek Aan Die Einde Van Die Wêreld - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R399 Discovery Miles 3 990 Ships in 5 - 7 working days

Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op 'n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. Snaar Windvogel, vroeër van Matjiesfontein, is nou in transisie onder die lem van ’n enigmatiese plastiese chirurg. En al hoe gereelder slaan ’n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . .

Hierdie en vele ander fassinerende karakters bevolk ’n landskap waarin die enigste sekerheid ónsekerheid is. Want Etienne van Heerden se tergend aktuele nuwe roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe, waar privaatheid en identiteit abstrakte begrippe geword het, fopnuus ononderskeibaar van die werklikheid, en “die waarheid” klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal.

Mad Dog and Other Stories (Paperback): Etienne Van Heerden Mad Dog and Other Stories (Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R89 Discovery Miles 890 Ships in 4 - 6 working days
Toorberg (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Toorberg (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R420 Discovery Miles 4 200 Ships in 4 - 6 working days

Dit was nog nie behoorlik dag nie toe Kaatjie Danster, haastig op pad Halte toe, die kind van die weemoed in die voetpaadjie voor haar gewaar. Tjoepstil het hy gestaan en luister na die wind. Sy het dadelik geweet: Druppeltjie du Pisanie, kind van Waterwyser du Pisanie en KensTillie Moolman, het die lewe vir die dood verruil. Maar hoe Druppeltjie onder in die boorgat beland het, dit weet niemand nie. En die af-arm magistraat wat nou, veertien maande later, kom ondersoek instel na die oorsaak van sy dood, torring verniet aan dinge wat verby is. Want Toorberg se mense – die lewendes en die dooies – ken van geheime wegbere. Net oor een ding het magistraat van der Ligt dit reg: hoe meer getuies daar is, hoe verder wyk die waarheid.

A Library To Flee (Paperback): Etienne Van Heerden A Library To Flee (Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R416 Discovery Miles 4 160 Ships in 5 - 7 working days

In a moment of weakness, lawyer Ian Brand sends out a tweet; it changes his life irrevocably. Thuli Khumalo, Fallist leader on a campus that stinks of petrol and teargas, must choose between betraying her father and forsaking her principles. Snaar Windvogel, once the little violin girl of Matjiesfontein, is now in transition under the knife of Piekenier Leqluerck, plastic surgeon and fossa impresario.

These colourful characters populate a carnivalesque landscape where the only certainty is that the Mother City’s mysterious crossbow killer will strike again . . . while Twitter gangs spread suspicion, truck drivers are attacked on national roads, and Number One meets with gang leaders – all under the watchful eye of the Institute for Encouragement in a nameless city in China.

An astonishing novel documenting the turbulent time in which we live, where issues such as privacy and identity, fake news and fact, and race and ethnicity inflame passions.

Translated by Henrietta RoseInnes.

Klimtol (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Klimtol (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R441 Discovery Miles 4 410 Ships in 4 - 6 working days

Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland), Elsabe en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman. Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral die van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure. Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal. En dan vind daar 'n opspraakwekkende moord plaas . . .

Haai Karoo (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Haai Karoo (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Booksmart Africa - Fulfilled by Loot
R370 Discovery Miles 3 700 Ships in 15 - 17 working days

Verhale uit die hartland.

Al die Karoostories wat Etienne van Heerden tot op hede geskryf het, word vir die eerste keer in een bundel versamel. Dit sluit onder andere in “Die gas in Rondawel Wilhelmina”, een van sy heel sterkste tekste.

Heerlike verhale wat Van Heerden se suiwer aanvoeling vir die woord en sy vermoë tot knap karakterisering en situasietekening demonstreer, almal geplaas binne ’n landskap wat hom besonder na aan die hart lê.

Dertig nagte in Amsterdam (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Dertig nagte in Amsterdam (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R388 Discovery Miles 3 880 Ships in 4 - 6 working days

Henk Andreas de Melker, eerste museumassistent in 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, kry onverwags 'n brief van 'n juris in Nederland. Die brief lig Henk in dat hy sy lankverdwene Tante Zan se huis in Amsterdam geerf het. Tante Zan met die geheime lewe, waarvan Henk in Amsterdam gaan uitvind. Ook Tante Zan, die aktrise met die onverwoesbare erotiese drif en die politieke aktivis met die voorliefde vir vreemde vriende, soos die rolprentmaker Cecil Dimaggio en die Luandese straatmusikant van die Leidse plein. Ten slotte moet Henk kies of hy in Amsterdam gaan woon, en of hy na Suid-Afrika gaan terugkeer. Maar eers moet hy alles oopvlek wat van hom weggesteek is, en sy eie lewe opnuut leer ken. Sy dertig nagte in Amsterdam verander die besadigde Henk de Melker se lewe vir altyd.

Brekfis Met Vier (Afrikaans, Paperback): Daniel Hugo, Peter Snyders, Etienne Van Heerden, Andre le Roux du Toit Brekfis Met Vier (Afrikaans, Paperback)
Daniel Hugo, Peter Snyders, Etienne Van Heerden, Andre le Roux du Toit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Ancestral Voices (Paperback): Etienne Van Heerden Ancestral Voices (Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days

In the wild night hours, or during the heat of the day - whenever man's thoughts whirl feverishly - then truth and fantasy, the past and the future, life and death are indiscriminately mingled on Toorberg, home of the Moolman family. So the magistrate is to learn as he investigates the strange circumstances of the death of little Noah, child of grief, who was not entirely of this world. Every day the case becomes more complex, until it challenges the very foundations of the law. It seems as if the magistrate will have to judge an entire dynasty, both the living and the dead. Everyone's guilt has to be affirmed, or denied, and this means he will have to rip open the lives of all. The Moolmans are a tribe who have long since learned how to deal with their own. Parents cut children out of their lives, shunt them aside to live as stepchildren, scrag-ends of the clan, or as city-dwellers whose names are never uttered. The Moolmans cannot forgive; not when their tribal blood is betrayed.

Kikoejoe (Afrikaans, Hardcover): Etienne Van Heerden Kikoejoe (Afrikaans, Hardcover)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Leap Year (Paperback): Etienne Van Heerden Leap Year (Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R168 Discovery Miles 1 680 Ships in 4 - 6 working days

God would never have designed such a species.' So says Seamus Butler of his famous fall-goats, the genetic strain his father inadvertently bred on this Settler family's farm. They have an inborn fault: when startled, they keel over instantly in a dead faint. But it is precisely this which makes them worth their weight in gold, as a single fall-goat placed in a flock of sheep becomes the only prey when an enemy strikes, leaving the flock unharmed. These pathetic goats, with their mocking yellow eyes, have given the Butlers wealth and influence in the Eastern Cape - important factors in a time of political upheaval - but even they are unprepared for the moment when oil is discovered right in the middle of Port Cecil, the local harbour town. The implications of this discovery bring the local black civic organisation's demand for a unified city council sharply into focus. At the forefront of these aspirations is MaNdlovu Thandani, larger than life and seemingly indestructible. In opposition: Seamus Butler himself - a man whose dark moods and recurring depressions surge relentlessly through him. And, while history dictates that these two separate worlds will inevitably converge, the families on both sides cannot remain unaffected, threatening to fall apart beneath the weight of their place in history. This is the backdrop to the story of the stud master of the farm known as Fata Morgana. It is a story which carves a path through the lives of the people of this Eastern Cape district, all of them inextricably involved, inescapably trapped in their heritage during a time when beauty and cruelty, violence and hope all become entangled.

30 Nights In Amsterdam (Paperback): Etienne Van Heerden 30 Nights In Amsterdam (Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

Zan de Melker is a beautiful but eccentric woman. She is Zan of the unpredictable seizures and Xusan of the mysterious glass room. She's the Susan whose inappropriate sexual behaviour scandalises the community she lives in. And she is Xan the political activist, and sometimes Xusan Dimelaki, star of the Amsterdam stage. Zan's nephew Henk de Melker is a museum assistant in a small Eastern Cape town. Self-effacing and introverted, 'Henkapology' is a meticulous researcher who writes slim monographs of unremarkable historical figures. Out of the blue, he receives a letter from an Amsterdam lawyer informing him that his long-lost Aunt Zan has died and has left him her house in the city. He must come to Amsterdam to claim his inheritance. Henk has been contemplating a monograph on Cornelius van Gogh, brother of Vincent and Theo, about whom little is known and who is buried in an unmarked grave in South Africa. So he travels to Amsterdam as 'heir in the first instance', planning at the same time to do further research on Cor van Gogh. But Henk is unprepared for what awaits him in Amsterdam. Not only does he have to decide whether to move there permanently, or give up his aunt's legacy to the 'heir in the second instance', the street musician Manuel, but he finds himself being drawn into the maelstrom of life in the Dutch city with its canal belt, pickpockets, prostitutes and street musicians. More than this, he finds that he himself is changing in a way that forces him to confront his past -- those secrets of his childhood that were 'never talked out'. The thirty nights he spends in Amsterdam will change him for ever.

Om TE AWOL (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Om TE AWOL (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Laaste Kreef (Afrikaans, Paperback, Reissue): Etienne Van Heerden Laaste Kreef (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Die stoetmeester (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Etienne Van Heerden Die stoetmeester (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R425 Discovery Miles 4 250 Ships in 4 - 6 working days

God sou nooit so 'n spesie bedink nie," se Seamus Butler van sy kantelbokke, die genetiese frats wat sy vader toevallig geteel het op die Setlaar-familieplaas. Die bokke het 'n aangebore defek wat goud werd is: hulle slaan flou neer as hulle skrik. 'n Enkele kantelbok wei saam met 'n trop kleinvee en as 'n ongedierte toeslaan, word die bok prooi en die kudde ontkom. Hulle, die weemoedige bokke met die spottende geel oe, gee die Butlers rykdom en invloed in die Oos-Kaap – en dis belangrik in die tyd van die groot politieke ommekeer. Want die oopbars van 'n oliebron reg in die middel van die hawestad Port Cecil dryf die swart civic-organisasie se aandrang op 'n verenigde stadsraad op die spits. Aan die voorpunt van die swart aspirasies staan MaNdlovu Thandani, onvernietigbaar en groter as lewensgroot. Teenoor haar: Seamus Butler met sy donker; depressiewe buie wat in hom sleur soos die rivier wat in sewe deltabene deur die stad in die see uitmond. En rondom hulle, in twee werelde wat deur die geskiedenis op mekaar afgestuur word, is elkeen se familiekring wat dreig om mee te gee onder die druk van die tyd. Dis hier waar die verhaal van Die stoetmeester meesleurend deurloop, deur die lewens van mense, elkeen betrokke by, elkeen uitgelewer aan die boeiende oerwereld van die Oos-Kaap in 'n tyd waarin skoonheid en wreedheid, gewelddadigheid en hoop verstrengel raak. Die stoetmeester is, na die satiriese roman Casspirs en Campari's, veel meer verwant aan die sfeer van Toorberg, Etienne van Heerden se hoogs suksesvolle tweede roman. 'n Storie soos min, wat opstaan uit die weeige maar grootse landskap van die Kei.

Asbesmiddag (Afrikaans, Paperback): Etienne Van Heerden Asbesmiddag (Afrikaans, Paperback)
Etienne Van Heerden
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Rudimental - Toast To Our Differences
Rudimental CD R122 R113 Discovery Miles 1 130
Catch .44/Switch/Hijacked
Bruce Willis, Malin Åkerman, … DVD  (2)
R102 Discovery Miles 1 020
Bringers of Bloodshed
Soundshok CD R397 Discovery Miles 3 970
The Bitterness Of Olives
Andrew Brown Paperback R388 Discovery Miles 3 880
My Brother, the King
Jubilee Lipsey Hardcover R887 R795 Discovery Miles 7 950
ANIMAE [B&W] - The invisible sources of…
Emma Coccioli Hardcover R1,627 Discovery Miles 16 270
Evapotranspiration Over Heterogeneous…
Yuting Yang Hardcover R2,452 Discovery Miles 24 520
Bourdieu and Social Space - Mobilities…
Deborah Reed-Danahay Paperback R737 Discovery Miles 7 370
What School Doesn't Teach Us
Segun Olusola Hardcover R570 Discovery Miles 5 700
In A Free State - A Music
P.R. Anderson Paperback R220 Discovery Miles 2 200

 

Partners