0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Die Woud Van Sneeu & Ys (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk Die Woud Van Sneeu & Ys (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
R270 R253 Discovery Miles 2 530 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“ … Ons noem jou Mysti,” sê Ravka, “dit pas by jou ... dis misterieus en mooi.” Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie. Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom. Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van ’n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek – voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar. Wanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy sê hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?

Versamelaar Van Verlore Drome (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk Versamelaar Van Verlore Drome (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Lyra en Andante is in Venesi in die Karnavaltyd, op soek na waardevolle antieke items wat vir hulle nie net estetiese of geskiedkundige waarde het nie, maar ook persoonlike en sentimentele betekenis het.

Hulle soektog lewer egter raaisels en probleme op wat konflik tussen hulle veroorsaak, geheime wat hulle verhouding affekteer, en antwoorde wat hulle albei seermaak.

Sal begrip en vergifnis genoeg wees om hulle liefde vir mekaar te red?

Stryd vir Liefde (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk Stryd vir Liefde (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Lija is ’n meisie van Joods-Romeinse afkoms en die aangenome dogter van Pontius Pilatus. Sy bevind haar in ’n gerelde verlowing met Silva, ’n Romeinse tribuun. Eers dink sy hy is nes al die ander Romeinse mans, harteloos en ongenaakbaar.

Tot haar verbasing begin liefde egter in beide van hulle harte vir mekaar ontwaak ...

Silva en Lija het uiteenlopende gevoelens oor die man wat die Jode soveel hoop gee en die Romeine omkrap. Lija glo die man wat hulle die messias noem bring genesing en ’n nuwe begin. Sy skaar haar by die Selote om wapens uit ’n Romeinse arsenaal te steel om die skaal van gesag te laat kantel. Sy doen dit met die wete dat dit Silva se lewe ook in gevaar kan stel, maar haar oortuigings vuur haar aan. En Silva doen die onvergeetlike ... hy is deel van die groep soldate wat die Jode en Lilja se hoop – die messias – kruisig.

Albei is diep seergemaak en ontnugter deur die ander se optrede en die vertroue tussen hulle l aan skerwe. Is hulle liefde vir mekaar vir altyd verlore? Of sal Lija en Silva vanuit die as kan opstaan en vir hul liefde veg ...

Twee Maal So Lief - 3 In 1 Omnibus: Frenette van Wyk Twee Maal So Lief - 3 In 1 Omnibus
Frenette van Wyk
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 5 - 7 working days

TWEE MAAL SO LIEF: Beaudine keer terug na die wildplaas waar sy die man wat sy liefhet aan ’n ander vrou afgestaan het. Hier kom sy voor hom in ’n rolstoel te staan, die ander vrou steeds aan sy sy.DANS VAN LIEFDE:Marina se werk by Lusoord is die verwesenliking van ’n droom ... tot sy uitvind die plek behoort aan Kobus Verwey en sy familie. Sy word verplig om ’n geheim uit die verlede op die lappe te bring voordat sy haar regmatige plek in Kobus se hart kan inneem.TEMMER VAN HAAR HART:Suster Willda se streke in die hospitaal het haar al in die moeilikheid gehad, veral by een dokter wat sy net nie kan veel nie. Sy word egter van ’n wandaad beskuldig wat haar lewe verander.

Elikser (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk Elikser (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
R250 R234 Discovery Miles 2 340 Save R16 (6%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Lily Linvelt se enigste missie is om ’n oeroue blommetjie in Ierland, in die Burren, te vind. Sy moet ’n elikser maak om haar ma te red wat deur ’n bloedsuiervlermuis in die einste Burren gebyt is.

Terwyl sy daar is, ontmoet Lily vir Sterling Ashford. Hy is ’n natuurbewaarder en -kenner in die Burren en hy help vir Lily om die seldsame blommetjies op te spoor. Hy is beeldskoon en enigmaties. Geheimsinnig en verleidelik. Sy hele wese drup van … betowering. Lily kom egter voor meer uitdagings te staan.

Cobalt, die parfumeur by wie sy enfleurage leer doen, en sy honde het boonop sy eie duistere agenda. Die magiese blommetjies groei ook net in die diepste gevaarlikste deel van die Graganwoud en vele vyandige wesens staan haar en Sterling te om betyds die elikser vir haar ma te maak …

Liefde op Petit Paris (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk Liefde op Petit Paris (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R293 Discovery Miles 2 930 Ships in 2 - 4 working days

In die ou Kaap de Goede Hoop stap ’n jongmeisie aan wal n die vervolging van Protestante in Frankryk. Omdat Royale op die seereis haar ouers verloor het, is sy nou ’n weeskind in ’n land wat sy nog nooit gesien het nie. Die goewerneur wys Aragon as haar voog aan, ook ’n Hugenoot wat vroer aan die Kaap ’n nuwe begin kom maak het.

Aragon is gekant teen Royale se liefde vir balletdans – di ydele vermaak wat aan Louis die Veertiende se hof so modieus is – en wil haar nie toelaat om kontak met jongmans te h nie. Dit is egter nie al wat Royale hinder nie want sy weet nie waarheen met haar romantiese gevoelens vir haar voog nie. Boonop hang die swaard van ’n huwelik met sy neef oor haar kop.

Dit is ook nie net Royale wat besef wat ’n onweerstaanbaar aantreklike man Aragon is nie en die ander vrou, Amalia het ’n dodelike wapen: Die plaas Petit Paris, waarop Aragon boer, behoort aan haar ...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Computer Architecture Tutorial Using an…
Robert Dunne Hardcover R1,537 R1,335 Discovery Miles 13 350
Chasing Hummingbirds - Discover the…
Virginia Montero-Hernandez Hardcover R520 Discovery Miles 5 200
Transcending Dystopia - Music, Mobility…
Tina Fruhauf Hardcover R1,680 Discovery Miles 16 800
Getting in the Game - Title IX and the…
Deborah L. Brake Hardcover R1,064 Discovery Miles 10 640
Positive Vibes for Women
Erin C Mahoney Hardcover R544 R499 Discovery Miles 4 990
An Account of the Most Important Public…
Charles Purton Cooper Paperback R639 Discovery Miles 6 390
Future Computer and Information Systems…
Akira Ishikawa Hardcover R1,534 Discovery Miles 15 340
Principles Of Building Sustainable…
Fulufhelo A. Sithole Paperback R280 R259 Discovery Miles 2 590
CSS and HTML for beginners - A Beginners…
Ethan Hall Hardcover R1,027 R881 Discovery Miles 8 810
Freelance Like A Boss - How To Escape…
Shea Karssing Paperback  (6)
R280 R259 Discovery Miles 2 590

 

Partners