|
|
Showing 1 - 8 of
8 matches in All Departments
Financial management: Turning theory into practice is an accessible
and principles-based financial management textbook for
undergraduate and Honours Accounting students. The book takes
cognizance of changes in the economic environment and their
implications for the role of financial management and the teaching
of the subject. Financial management follows the SAICA syllabus for
financial management but also takes the skills required by the CIMA
syllabus into account. It acknowledges the intent behind the SAICA
Competency Framework to develop problem-solving, critical thinking
and ethical business leaders, but at the same time provides
academic and financial literacy support to students. This guided
approach serves to produce both technically competent students as
well as students who will be capable financial leaders in the
workplace. Financial management supports students in the following
ways: - Opening case studies engage student interest and illustrate
why the principles that will be dealt with in the chapter are
important for the successful financial management of South African
companies. - Critical thinking boxes encourage students to think
deeply about the consequences of various actions in the business
environment, such as implementing financial performance measures,
thereby developing their reasoning skills. - Worked examples guide
students through problems in a step-by-step manner and give them
confidence to tackle questions on their own. -Self-assessment
questions test understanding of the key concepts. - 'Finance in
action' boxes provide real-life examples of the theory covered in
the chapter. The book is aimed at undergraduate and Honours
Financial Management students enrolled in BCom Accounting courses
at universities, primarily those following a CA route.
Waarom skryf skrywers waaroor hulle skryf – of hoegenaamd? Is die
letterkunde nie maar ’n saak van humorlose erns, soos die karakter
Chris Fourie in die titelverhaal van hierdie weldeurdagte
kortverahaalbundel beweer nie? Met Skrywersblok sleep Jaco Fouche
sy net deur verskeie alledaagse ruimtes – kroee, koffiewinkels,
hospitale, treine, kerke – en ontdek hy karakters wat vanuit
onverwagse oorde eerlike en ongekunstelde weergawes van die
werklikheid voorhou. Want polisieman of misdadiger, gesiene sakeman
of sukkelende skrywer – elkeen het uiteindelik dit in gemeen: die
behoefte om sin te maak, vreugde te ervaar en iets na te laat wat
eendag aan ’n ander kan se “Ek was hier”.
Lady Die het huisvesting gevind in die ruďne van ’n kerk, in ‘n
stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná
eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander
dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri
nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en
jou enigste bron van hitte 'n konkavuur. Oral loop die gerugte van
groter onrus en geweld.
Aangrypend. Simoelégri is die wenner van die Groot Afrikaanse
Romanwedstryd.
Hierdie stil, maar stemmingsvolle coming-of-age roman, beskryf die
onwaarskynlike vriendskap tussen twee seuns soos hulle die oorgang na
volwassenheid betree tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste
skooljaar. Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid - met
meisies, drank, en selfs vandalisme. Maar daar is ook besluite om te maak oor
die toekoms. En beide van hulle word teruggehou deur moeilike
gesinsverhoudinge.
Ed is al bykans twintig jaar lank 'n maatskappyman. Sy vrou het hom
gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as
skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet
wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan
as om drastiese stappe te doen nie ... Hierdie roman gaan
alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis
in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal
verslind word soos ’n honger mens ’n bord Spur-chips met ’n lekker
sousie daaroor geniet. Veral vir bewonderaars van werkersklasromans
soos Somer II en Bright Lights, Big City, en kenners van
oopplankantore.
Phillip is 'n skilder met een uitstalling agter die rug. Om den
brode begin hy weer by 'n finansiele instelling in Bellville werk.
Hy bly net om die draai en naweke neem hy die trein na die
middestad om sy nuwe kunstenaarsvriende te besoek. Een oggend op
die trein besef hy dat mense hom met agterdog bejeen. Ook sy
buurman het 'n vendetta teen hom en daar is 'n reuk in sy woonstel
wat hom telkens oorweldig . . . Die grysland-verblyf is 'n teer,
onsentimentele blik op die geleidelike aftakeling van ’n man wat ly
aan skisofrenie.
|
You may like...
The Match
Harlan Coben
Paperback
R379
Discovery Miles 3 790
The Coven
Lizzie Fry
Paperback
R415
R381
Discovery Miles 3 810
|