0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Bloedspoor (Afrikaans, Paperback): Maria Prinsloo Bloedspoor (Afrikaans, Paperback)
Maria Prinsloo
R235 R217 Discovery Miles 2 170 Save R18 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid Afrika na 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant.

As joernalis word sy eensklaps by ʼn moord ingesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vinnig donker.

Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moorde. Ten einde haar eie onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie, maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

Marionette By Diepgezet (Afrikaans, Paperback): Maria Prinsloo Marionette By Diepgezet (Afrikaans, Paperback)
Maria Prinsloo
R235 R189 Discovery Miles 1 890 Save R46 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Irma Mulder land terug op Suid-Afrikaanse grond vanuit Hollywood na haar 13 maande se verfilming van ’n televisie-speurreeks — en dit voor dooiemansdeur...

Geen geliefde op die lughawe wat haar inwag en bly is om haar te sien nie en ook by haar huis is dit duidelik dat haar vriendin en huissitter, Zelma, vele dae laas daar was...

Nog hou die verrassings nie op nie. Sy het ’n e-pos ontvang van walglike Gary Hoise wat sy voor haar vertrek, warmplek toe verwens het — en nou vra hy dringend haar hulp. Uit die plaaslike koerante lees sy opskrifte van mense wat spoorloos verdwyn het en Gary is die een wat haar op hoogte bring. Ook dat Hugo van Zyl aanbeweeg het en sy nie meer sy meisie is wat hy vurig van afskeid geneem het nie.

Gary is ook nie meer die ongeskikte dronklap nie en stem in om hom te help met die ondersoek na die vermiste mense, party selfs kinders, want dit kom voor asof die polisie nie juis hond haaraf maak nie. Met die strydbyl begrawe, vorm hulle ’n formidabele span en ontdek gruwels wat niemand sal glo nie, tensy hulle eie oë dit sien...

Massamoord Op Kaapsche Hoop (Afrikaans, Paperback): Maria Prinsloo Massamoord Op Kaapsche Hoop (Afrikaans, Paperback)
Maria Prinsloo
R235 R217 Discovery Miles 2 170 Save R18 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Hugo hou sy hand in die lug. “Wag jy ook eers in die eetsaal. Ek gaan net gou die situasie bekyk. Ek kan nie toelaat dat hierdie ʼn sirkus word nie.”

“Ek verstaan,” fluister Irma. ʼn Warm gloed van woede stoot teen haar wange op. Sirkus! Sy draai om en stap na die eetsaal waar die span en Inus reeds sit en wag. Irma frons. As almal siek is, is dit dan net die span en syself, Inus en Mari wat nie simptome toon nie. Hoe kan dit wees?

Irma Mulder vind haarself steeds vasgevang na die reeksmoorde van die verlede. Die Bloedspore van haar verlede weerhou haar sosiale vryheid. Tog besluit sy om deel te neem aan die groot skryf uitdaging waarheen sy genooi is. Wat kan tog verkeerd gaan? Nes Irma dink dinge werk in haar guns val haar drome plat en staan sy te midde van ‘n massamoord. Weereens word sy as verdagte gesien deur Hugo.

Gaan die saak vinnig opgelos word, en wat gaan oorbly van die reeds sukkelende vriendskap tussen haar en Hugo. Of gaan daar dalk die keer erkenning gegee word aan die liefde wat in haar hart brand?

Bloed en Modder (Afrikaans, Paperback): Maria Prinsloo Bloed en Modder (Afrikaans, Paperback)
Maria Prinsloo
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R170 Discovery Miles 1 700 Ships in 4 - 6 working days

Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika na 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geeis het. Sy woon nou in Nelspruit en skryf vir die plaaslike koerant. Sy word onverwags en onskuldig by ? moord ingesleep. Die moordenaar betrek haar ook by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Desperate Measures: Book and CD
Claire Fontijn Hardcover R2,162 Discovery Miles 21 620
The Italian Solo Concerto, 1700-1760…
Simon McVeigh, Jehoash Hirshberg Hardcover R4,280 Discovery Miles 42 800
The Chromatic Fourth During Four…
Peter Williams Hardcover R6,513 Discovery Miles 65 130
Tainted Glory in Handel's Messiah - The…
Michael Marissen Hardcover R1,705 Discovery Miles 17 050
Run Grow Transform - Integrating…
Steven Bell Hardcover R5,788 Discovery Miles 57 880
Evidence-Based Validation of Herbal…
Pulok K. Mukherjee Hardcover R4,281 Discovery Miles 42 810
Enterprise Agility - A Practical Guide…
Gizem Ozbayrac Hardcover R3,500 Discovery Miles 35 000
Making IT Lean - Applying Lean Practices…
Howard Williams, Rebecca Duray Hardcover R5,486 Discovery Miles 54 860
Playing in the Cathedral - Music, Race…
Jesus A. Ramos-Kittrell Hardcover R2,003 Discovery Miles 20 030
Gaining Control - Managing Capacity and…
J Correll Hardcover R1,733 Discovery Miles 17 330

 

Partners