Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 8 of 8 matches in All Departments
This study guide provides a solid foundation for Grade 11 and 12 Physical Sciences. Arranged in TOPICS, it offers: Comprehensive Notes and Worked Examples, Exercises & Exam Questions and Detailed Answers with Explanations & handy hints. The learner is taken step by step through the theory, techniques and basic concepts that form part of this challenging subject. The format is designed to guide the learner through the essential principles to a point where they can tackle more complex problems with confidence. The clear, concise notes and graded questions comply with the requirements of the CAPS curriculum and develop a thorough understanding of each topic.
Hierdie 3 in 1 studiegids, wat aan die vereistes van die KABV-kurrikulum voldoen, is ‘n topverkoper, volgepakte uitgawe wat al die oplossings wat jy nodig het om hierdie uitdagende vak te bemeester, bied. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Hierdie studiegids dek al die basiese konsepte, wette, definisies en berekeninge wat op ‘n maklik verstaanbare manier verduidelik word en stel leerders in staat om onafhanklik en teen hulle tempo te vorder. Leerders kan hul wetenskaplike vaardighede ontwikkel en hul begrip van die vak verbeter deur sistematies deur elke onderwerp met gepaardgaande vrae te werk. Die duidelik-uiteengesette antwoorde bied omvattende ondersteuning regdeur die leerproses. Alhoewel Fisiese Wetenskappe ‘n uitdagende vak is, kan topresultate in beide die KABV- en IEB finale eksamens, met die hulp van hierdie studiegids behaal word.
A CAPS-aligned study guide that simplifies the theory of Grade 11 Physical Sciences and builds confidence through clear explanations supported by revision questions. Arranged in TOPICS, it offers: Comprehensive Notes and Worked Examples, Exercises & Exam Questions and Detailed Answers with Explanations & handy hints. This book provides a solid support for the Grade 11 learner to develop problem-solving skills and the right approach to mastering the subject material. The questions, ranging from simple to more complex, assess the progress of the learner throughout the year and particularly in exam preparation. Practical hints are provided to highlight common errors and build a solid grounding for the upcoming Grade 12 curriculum.
Just like its successful predecessor, this CAPS Physical Sciences 2 in 1 book, which includes all Grade 11 content relevant to the matric exams, offers: Questions & Detailed Answers arranged in TOPICS and 10 Exam Papers & Memos, all with explanations & handy hints. The first section of this study guide focuses on a wide range of questions and answers per topic that are graded according to difficulty focuses on a wide range of questions and answers per topic that are graded according to difficulty. This ensures that the learner gains a thorough understanding of the theory, techniques and concepts required by the curriculum. The second section contains recent National and IEB exam papers – CAPS or adapted for CAPS – to prepare learners extensively for their final matric exams. This book is an invaluable tool for consolidation and understanding of the study material as a whole throughout the year, while ensuring optimum, thorough exam preparation.
Net soos sy suksesvolle voorganger, sluit hierdie KABV Fisiese Wetenskappe 2 in 1 boek alle Graad 11 inhoud relevant aan die matriekeksamen in en bevat: Vrae en Gedetailleerde Antwoorde in ONDERWERPE gerangskik en 10 Eksamenvraestelle & Memo’s, almal met verduidelikings & handige wenke. Die eerste afdeling van die studiegids fokus op ’n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp en dit is volgens die moeilikheidsgraad gegradeer. Dit verseker dat die leerder ’n deeglike begrip van die teorie, tegnieke en konsepte wat deur die kurrikulum vereis word, ontwikkel. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB vraestelle – KABV of KABV-aangepas – om leerders breedvoerig vir die finale matriekeksamen voor te berei. Hierdie studiegids is ’n waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die studiemateriaal as geheel, dwarsdeur die jaar; terwyl dit optimale, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.
Hierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met hersieningsvrae. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Met die ondersteuning wat hierdie studiegids aan die Graad 11-leerder bied, word probleemoplossende vaardighede ontwikkel sowel as die regte benadering om die vakkennis te bemeester. Die vrae wat van eenvoudig tot meer kompleks gegradeer is, toets die leerder se vordering regdeur die jaar en is veral op eksamenvoorbereiding gemik. Praktiese wenke word verskaf om algemene foute uit te wys en te verseker dat leerders ’n stewige basis vir die daaropvolgende Graad 12-kurrikulum vaslê.
This 3 in 1 study guide, which complies with the requirements of the CAPS curriculum, is a best seller, bumper edition that offers an all-in-one solution to the challenge of mastering this demanding subject. Arranged in TOPICS, it offers: Comprehensive Notes and Worked Examples, Exercises & Exam Questions and Detailed Answers with Explanations & handy hints. This study guide covers all the basic concepts, laws, definitions and calculations in an uncomplicated, accessible style and enables learners to progress independently and at their own pace. Learners can develop their scientific skills and improve their understanding in the subject by working systematically through each topic and its associated questions. The clearly laid out answers offer comprehensive support throughout this learning process. Physical Sciences is a heavyweight subject, but this book offers the solution to achieving top results in both the CAPS and IEB final exams.
Hierdie studiegids verskaf ’n stewige basis vir Graad 11 en 12 Fisiese Wetenskappe. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge & Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & handige wenke. Die leerder word stap vir stap deur die teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak geneem. Die formaat is so ontwerp om die leerder deur die noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna met selfvertroue aangepak kan word. Die duidelike kernnotas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.
|
You may like...
Eight Days In July - Inside The Zuma…
Qaanitah Hunter, Kaveel Singh, …
Paperback
(1)
|