![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments
Martha Solomons is a simple woman, the daughter of a freed slave. Harry Grey is a priest from the British aristocracy, sent to the Cape Colony of the mid-nineteenth century because of bad behaviour. In the rugged Namaqualand their paths cross and a bond of love develops that stays with them throughout the contrasting landscapes of their lives. Based on the lives of Martha Solomons and Harry Grey, this fascinating story was first published in Afrikaans, and was runner-up for the MNet-Jan Rabie Literary Award. Elsa Silke's masterful translation retains the spirit and the essence of the era in which this historical novel is set.
Martha Solomons is 'n eenvoudige vrou, die dogter van 'n vrygestelde slaaf. Harry Grey is 'n gewese priester uit die Britse adelstand, wat weens wangedrag na die Kaapkolonie van die middel-negentiende eeu gestuur word. In die dorre Namakwaland kruis hulle paaie en ontstaan daar 'n liefdesband wat hulle deur die kontrasterende landskappe van hulle lewens bybly. Martha is hulle meersleurende verhaal.
Weens die gruwelike moord op Winnie Rust in Mei 2016 is hierdie roman postuum gepubliseer. Sy het reeds in 2014 aan die verhaal begin werk, en volgens ’n vriendin het sy slegs ’n dag of wat voor haar dood gesê sy is uiteindelik klaar met die hersiening daarvan. Dat sy só sou sterf, met haar laaste manuskrip pas afgehandel en reg vir publikasie, is ’n troosvolle gedagte.
Op haar oudag dink Miss Girlie terug aan haar lewe en die verontregting van bruin mense weens die Groepsgebiedewet, toe hulle in die 1950's uit hul huise in die dorp gesit is en moes trek na nuwe gebiede wat vir hulle aangewys is. Lambert, heelwat jonger as Miss Girlie, is van kleins af verlief op haar, maar weens apartheid en die ouderdomsverskil, is dit 'n liefde wat nooit beantwoord kan word nie. Lettie onthou haar huwelik met die moeilike en wellustige Boeta, maar na sy dood leef sy erfenis tog voort in hul dogter, Magriet, wat die plaas verlaat en na Nederland trek, verwagtend met haar eerste kind.
Die verhale van ses vroue wat hul op een of ander tyd in Wellington bevind het, word met 'n fyn hand aanmekaargeweef. 'n Skrywer onthou haar ma se verhaal oor hoe sy onwillig voor die liefde geswig het na haar jare in die Wellingtonste Seminary. In die aftreeoord waar haar ma gebly het, kom sy af op die agterkleinkind van Elizabeth Rolland, 'n sendelingsvrou. Van hier volg sy die spore na van nog vroue wat hul eens op 'n tyd in Wellington bevind het.
|
You may like...
Practical Guide to Usability Testing
Joseph S. Dumas, Janice C. Redish
Paperback
R984
Discovery Miles 9 840
Collaborative Value Co-creation in the…
Anssi Smedlund, Arto Lindblom, …
Hardcover
R3,356
Discovery Miles 33 560
Python Programming and Numerical Methods…
Qingkai Kong, Timmy Siauw, …
Paperback
R1,777
Discovery Miles 17 770
Contemporary Perspectives in Data Mining
Kenneth D. Lawrence, Ronald K. Klimberg
Hardcover
R2,620
Discovery Miles 26 200
Robust Statistical Methods with R…
Jana Jureckova, Jan Picek, …
Hardcover
R3,507
Discovery Miles 35 070
Computing the Continuous Discretely…
Matthias Beck, Sinai Robins
Hardcover
Design Thinking Research - Taking…
Hasso Plattner, Christoph Meinel, …
Hardcover
R5,367
Discovery Miles 53 670
Fundamentals of Software Startups…
Anh Nguyen Duc, Jurgen Munch, …
Hardcover
R2,134
Discovery Miles 21 340
|