0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Showing 1 - 4 of 4 matches in Kinder en Tiener Fiksie

Katkenades (Afrikaans, Paperback): Dav Pilkey Katkenades (Afrikaans, Paperback)
Dav Pilkey; Translated by Kobus Geldenhuys
bundle available
R260 R189 Discovery Miles 1 890 Save R71 (27%) Ships in 4 - 8 working days

Die superspeurder kom weer te staan teen sy groot vyand, Ramkat, wat die lewe vir die polisie moeilik maak.

Ramkat ontsnap uit die tronk en breek in by ’n laboratorium. Hy steel ’n masjien en maak ’n miniatuurkloon van homself, Kleinkat. Intussen ontvries ’n professor ’n psigokentiese vis om sy brein te bestudeer, maar Hondman breek per ongeluk al die grate in sy lyf.

Die professor opereer die vis en maak ’n supervis.

Hondman Op Hol (Afrikaans, Paperback): Dav Pilkey Hondman Op Hol (Afrikaans, Paperback)
Dav Pilkey; Translated by Kobus Geldenhuys
bundle available
R260 R189 Discovery Miles 1 890 Save R71 (27%) Ships in 4 - 8 working days

Hondman is terug en hy het 'n appeltjie te skil met die węreld se wildste katskurk! Hondman, die nuutste superheld van die skepper van Captain Underpants, is maar nog nat agter die ore. As die kaptein hom net 'n kans wil gee . . . Ramkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red uit die kloue van hierdie skurk, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?

Hondman (Afrikaans, Paperback): Dav Pilkey Hondman (Afrikaans, Paperback)
Dav Pilkey; Translated by Kobus Geldenhuys
bundle available
R260 R189 Discovery Miles 1 890 Save R71 (27%) Ships in 4 - 8 working days

Daar is 'n nuwe soort polisieman op die toneel! George en Harold het 'n nuwe held geskep wat bedrog uitgrou, sy kloue in kroeke inslaan en diewe omduik! Ben die hond en sy polisiehoof word beseer op diens, maar 'n operasie verander ook lewe soos ons dit ken, en Hondman word gebore. Met die kop van 'n hond en die lyf van 'n mens, het hierdie heldhaftige hond 'n neus vir geregtigheid. Maar is sy hondemaniere regtig iets van die verlede?

Heerser van die Vlooie (Afrikaans, Paperback): Dav Pilkey Heerser van die Vlooie (Afrikaans, Paperback)
Dav Pilkey; Translated by Kobus Geldenhuys
bundle available
R260 R189 Discovery Miles 1 890 Save R71 (27%) Ships in 4 - 8 working days

In die vyfde boek van die Hondman-reeks moet die "Megamakkers" met nuwe skurke afreken! Wanneer die skelms hulle verskyning maak, moet ons helde saam met 'n onwaarskynlike bondgenoot werk. Kan Ramkat van sy wrokke vergeet en vir Hondman, Kleinkat en 'n merkwaardige robot help om die vyande uit sy verlede te laat les opsę? Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Hartklop - Die Ontwaking Van Winter…
Sunel Combrinck Paperback R270 R232 Discovery Miles 2 320
Die Woud Van Sneeu & Ys
Frenette van Wyk Paperback R260 R224 Discovery Miles 2 240
Die Mooiste Sprokies Van Grimm
Marita van der Vyver Paperback R420 R361 Discovery Miles 3 610
Asterix in Korsika
R. Goscinny Paperback R182 Discovery Miles 1 820
Saterdag Val Ek Vir Jou
Cecilia Steyn Paperback R200 R172 Discovery Miles 1 720
Kattemaai 2: Annabel Gaan Skool Toe
Betsie Vos Paperback R150 R129 Discovery Miles 1 290
Die Sproetebessies En Die Hart Van Die…
Troula Goosen Paperback R199 R171 Discovery Miles 1 710
Asterix En Die Trans-Italiese Wawedren
R. Goscinny, A. Uderzo Paperback R182 Discovery Miles 1 820
Twa Die Tydloper
Anoeschka Von Meck Paperback R310 R242 Discovery Miles 2 420
Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe - Die…
Andy Shepherd Paperback R210 Discovery Miles 2 100

 

Partners