0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (4)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (12)
  • R250 - R500 (7)
  • R500+ (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Musiek

Showing 1 - 25 of 26 matches in Musiek

Sing Suiderland Sing (Afrikaans, Book): Sing Suiderland Sing (Afrikaans, Book)
R73 Discovery Miles 730 Ships in 6 - 10 working days
Die Metodiste gesangboek (Afrikaans, Hardcover, 3rd Ed): Die Metodiste gesangboek (Afrikaans, Hardcover, 3rd Ed)
1
R170 R157 Discovery Miles 1 570 Save R13 (8%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days
Min Shaw: Sprokie van 'n Liefling - 'n Plakboek van Herinneringe (Afrikaans, Paperback): Shaun Andrew Mynhardt Min Shaw: Sprokie van 'n Liefling - 'n Plakboek van Herinneringe (Afrikaans, Paperback)
Shaun Andrew Mynhardt 1
R271 Discovery Miles 2 710 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

“Sy bly nog steeds ná 50 jaar in die vermaaklikheidsbedryf ’n nooi soos Min!” – André H. van Dyk

In hierdie pragboek word foto’s en memento’s uit Min Shaw se persoonlike fotoalbums en plakboeke opgeneem. Min se herinneringe aan haar kinderdae, haar transformasie van onderwyseres tot sang- en filmster, en die mense wat haar op haar pad na sukses gehelp het, word in haar eie woorde weergegee. Min deel verder snaakse staaltjies uit haar verlede, skoonheidsgeheime en interessante “Min-feite”. Sy vertel hoe haar geloof haar positief en plat op die aarde hou. Boodskappe aan Min van bekendes soos Corlea Botha, Franz Marx, Lance James en Leon van Nierop word ook ingesluit.

Hitte Vannie Teerpad - Songs Van Die Liedjieboer (Afrikaans, Paperback): Anton Goosen Hitte Vannie Teerpad - Songs Van Die Liedjieboer (Afrikaans, Paperback)
Anton Goosen 1
R21 Discovery Miles 210 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Hierdie bundel is 'n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en "his stories", fabels en feite. Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar - 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en 'n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad).

FAK-sangbundel: Volume II (Afrikaans, Hardcover, 2de uitgawe): FAK-sangbundel: Volume II (Afrikaans, Hardcover, 2de uitgawe)
R700 Discovery Miles 7 000 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 ’n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het, kry plek in die nuwe Volume II. Hierdie nuwe sangbundel maak plek vir 400 liedjies wat geskryf en gesing is sedert die vorige uitgawe van 1979. Vanjaar, 2012, is ook die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en juis daarom is besluit om die wonder van Afrikaanse musiek behoorlik te vier met die uitreiking van ’n nuwe sangbundel. Die nuwe rubrieke sluit in: Immergroen & populer; Kleinkuns; Kinderliedjies; Geestelike liedjies; Tradisionele liedjies; Kunsmusiek en Koormusiek. Van die gewildste en bekendste werke deur Afrikaanse musieklegendes soos Rina Hugo, Ge Korsten, Chris Chameleon, Steve Hofmeyr, die Briels, Anton Goosen en Laurika Rauch is in die bundel vervat, met treffers soos Ballade vir ’n enkeling,De la Rey, Engel, Houtkruis en Kinders van die wind. Kenners van Afrikaanse musiek, soos Mimi Coertze, Wessel van Wyk, Anneke Lamont en wyle Christa Steyn was betrokke by die keuse van die beste uit die nuwere Afrikaanse musiekskat. Die nuwe FAK-sangbundel vervang nie die ou bundel met sy bekende volksliedjies soos Aanstap Rooies, My hartjie, my liefie en Sarie Marais nie. Die nuwe bundel is eerder daarop gemik om die skatkis van Afrikaanse musiek wat bewaar moet word, uit te brei. Benewens die rubriekindeling het die bundel ook ’n register volgens liedere se titels en eerste reels.

Pyporrels in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Albert Troskie Pyporrels in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Albert Troskie
R224 Discovery Miles 2 240 Ships in 6 - 10 working days
Mimi - 'n Feesbundel Ter Viering Van Mimi Coertse Se Sewentigste Verjaardag (Afrikaans, Hardcover): Johann Van Rooyen Mimi - 'n Feesbundel Ter Viering Van Mimi Coertse Se Sewentigste Verjaardag (Afrikaans, Hardcover)
Johann Van Rooyen
R193 Discovery Miles 1 930 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 1949?1981 (Afrikaans, Paperback): Stephanie Voss,... Sulke Vriende Is Skaars - Die Briewe Van Arnold van Wyk En Anton Hartman 1949?1981 (Afrikaans, Paperback)
Stephanie Voss, Stephanus Muller
R411 Discovery Miles 4 110 Ships in 6 - 10 working days

Sulke Vriende Is Skaars bevat die geannoteerde briefkorrespondensie tussen twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse Westerse kunsmusiek. Dit is die eerste keer dat briefwisseling binne die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenisskrywing gepubliseer word en is ’n publikasie wat ’n noemenswaardige bydra tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekhistoriografie, asook tot Afrikaner- en apartheidshistoriografie, sal maak.

Dit toon die belangrikheid aan van verdere navorsing oor die geïnstitusionaliseerde posisie van wit kunsmusiek in Suid-Afrika. Benewens die briewe, word belangrike foto’s, afskrifte van faksimilees, telegramme en ander vorme van korrespondensie geplaas en groot klem geplaas op die visuele voorkoms van die boek.

Fak-Sangbundel (Afrikaans, Hardcover, 6de Uitgawe): FAK Fak-Sangbundel (Afrikaans, Hardcover, 6de Uitgawe)
FAK
R514 Discovery Miles 5 140 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Die FAK-sangbundel se eerste verskyning in 1937 was ’n belangrike kulturele gebeurtenis. Sedertdien was dit so wyd in aanvraag dat dit vier uitgawes en vyf herdrukke beleef het. In latere uitgawes is liedere wat nie veel aftrek gekry het nie weggelaat en gewildes wat vroeer ontbreek het, opgeneem. Tans word dit beskou as die mees omvattende bundel Afrikaanse lirieke met bladmusiek en dit dien as verwysingswerk vir ’n groot aantal kulturele organisasies, koormeesters en skole. Dit is voorsien van ’n register volgens liedere se titels en eerste reels sowel as ’n rubriekindeling, waaronder vaderlandsliedere, natuurlirieke, liefdes-, kleuter- en slaapliedjies en gewyde liedere. Bekende Afrikaans digters en komponiste se talente word hier saamgevoeg, sowel as sensitief vertaalde Afrikaanse weergawes van wereldwye gunstelinge.

Fak - Lekkersingliedjies, Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Fak - Lekkersingliedjies, Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
R22 Discovery Miles 220 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Kaalvoet  - Liedtekste (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Amanda Strydom Kaalvoet - Liedtekste (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Amanda Strydom
R177 Discovery Miles 1 770 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

In die motto van hierdie reeks liedtekste vra Amanda Strydom: “Moet ek skryf oor die liefde / Moet ek skryf oor politiek / Oor die menslike kondisie / Oor ons blou planeet se siek?”

Dit is ook dan juis wat sy doen – haar vlymskerp lirieke ondersoek hierdie temas op ’n meesterlike wyse. Alhoewel Amanda op die verhoog ’n onvergeetlike belewenis is, bewys Kaalvoet dat haar woorde selfs sonder musiek ’n slag kan slaan.

Kaalvoet het die eerste keer in 2004 verskyn en die destydse drukoplaag het uitverkoop.

Die Groot Afrikaanse Koorleiersgids (Afrikaans, Paperback): Salome Hendrikse Die Groot Afrikaanse Koorleiersgids (Afrikaans, Paperback)
Salome Hendrikse
R188 Discovery Miles 1 880 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Klein Fak - Sangbundel (Afrikaans, Hardcover): Klein Fak - Sangbundel (Afrikaans, Hardcover)
1
R37 Discovery Miles 370 View more sellers Ships in 6 - 10 working days
Davy Samaai: Kampioen Van Die Struggle - Die Verhaal Van Die Eerste Swart Tennisspeler Van Suid-Afrika Op Wimbledon (Afrikaans,... Davy Samaai: Kampioen Van Die Struggle - Die Verhaal Van Die Eerste Swart Tennisspeler Van Suid-Afrika Op Wimbledon (Afrikaans, Paperback)
Michael le Cordeur
R10 Discovery Miles 100 View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boek het ontstaan as 'n verhaal oor die lewe van 'n besonderse mens: David Samaai. Maar baie gou besef jy dat dit eintlik 'n boek oor 'n baie besonderse familie, die Samaai-familie woonagtig in Paarl, is. Davy Samaai was 'n legendariese tennisspeler, 'n begaafde musikant, 'n inspirerende skoolhoof of hardwerkende onderwyser. Hy het ook met sy voorbeeld gelei.

God praat Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Simon Witbooi God praat Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Simon Witbooi
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days

Luister na die braste, wat kruisbeen oppie trap sit. Behalwe entertainment, kry ’n taste wat Afrikaaps is! Aitsa, sy boots het stars .. Aitsa, hy’s soe die star ... Aitsa, gloe dis waar .. Hy’s John Wayne in Afrikaans! Sy kop in die wolke ... en sy voete stewig op die aarde. Dit is HemelBesem. In hierdie boek nooi die gewilde kletsrymer jou om saam te stap op sy lewenspad. Hy gesels reguit oor die dinge wat hom gevorm het, die sake wat hom na aan die hart le ... en hy doen dit in die taal van sy hart. Afrikaans. Oor sy Afrikaans se hy: “Afrikaans is ’n groot deel van wie ek is. Dis die taal waarin ek my in oomblikke van woede kras uitgedruk het. Dis die taal waarin ek goed gese het terwyl ek baklei het, waaroor ek agterna spyt was. Dis die taal waarin ek liefkosing uitgedruk en ontvang het ... As Ma geskel het, of jy bang was ... dis alles momente, en alle momente vorm my bestaan.” Daarom nooi hy met hierdie boek lesers om ’n ander Afrikaans te leer ken. Elke hoofstuk het Afrikaanse uitdrukkings uit sy grootword- en leefwereld as vertrekpunt, en dit is vervleg met sy bekende kletsrym-lirieke waarmee hy vlymskerp kommentaar lewer op maatskaplike kwessies en dinge wat hom na aan die hart le.

Onderweg - 'n Musiekstorie van 40 jaar (Afrikaans, Paperback): Jannie Du Toit Onderweg - 'n Musiekstorie van 40 jaar (Afrikaans, Paperback)
Jannie Du Toit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R237 Discovery Miles 2 370 Ships in 4 - 6 working days
Anton Goosen - Liedjieboer (Afrikaans, Paperback): Hanlie Retief Anton Goosen - Liedjieboer (Afrikaans, Paperback)
Hanlie Retief 1
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R340 R250 Discovery Miles 2 500 Save R90 (26%) Ships in 5 - 7 working days

Dié boek is rock ’n roll in die binnewêreld van die legendariese liedjieboer, Anton Goosen. Hanlie Retief vertel Goosen se buitengewone lewensverhaal – van sy grootwordjare in die Vrystaat, die Musiek-en-Liriek-era, sensuur, hoogtepunte en teleurstellings . . . tot waar die vader van Afrikaanse Rock 'n terugblik gee op sy merkwaardige lewe.

Musiekwoordeboek/Dictionary of Music (Afrikaans, Paperback): S.A. Akademie Musiekwoordeboek/Dictionary of Music (Afrikaans, Paperback)
S.A. Akademie
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 4 - 6 working days
Plate en Politiek - Populere Afrikaanse Musiek en die Samelewing 1900-2017 (Afrikaans, Paperback): S.D. van der Merwe Plate en Politiek - Populere Afrikaanse Musiek en die Samelewing 1900-2017 (Afrikaans, Paperback)
S.D. van der Merwe
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R420 Discovery Miles 4 200 Ships in 4 - 6 working days

Populêre Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post-apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hierdie ondersteuning word aangevuur deur ’n komplekse stel emosies wat verband hou daarmee “om Afrikaans te wees” in ’n kultureel pluralistiese samelewing.

In Plate en Politiek ondersoek Van der Merwe die interaksie tussen populêre musiek en die ontvouing van ’n Afrikaanse kultuurpolitiek vanaf die begin van die twintigste eeu tot die hede. Dit sluit ’n soektog in na die eerste opgeneemde Afrikaanse liedere en dokumenteer die daaropvolgende fases van musiekontwikkeling wat die agentskap van ordinêre mense – kunstenaar en luisteraar – weerspieël teen die agtergrond van fundamentele sosiale en politieke verandering.

Dit besin oor beide die musiekhoofstroom en meer alternatiewe musiek, en ontbloot onder andere, historiese voorbeelde van die akkommodering van, en verset teen, die meesternarratief van die Afrikanernasionalistiese ideologie, pogings van kulturele entrepreneurs om beheer uit te oefen oor populêre Afrikaanse kultuur, klassespanning, blywende rasse-eksklusiwiteit, protes en sensuur, en die post-apartheid oproeping van Afrikaner nostalgie en wit slagofferskap. Uiteindelik bied Plate en Politiek ‘n on-onderbroke weergawe van , en ‘n kritiese blik op, meer as ’n eeu van opgeneemde Afrikaanse musiek.

Kleur -  My lewe, my lied (Afrikaans, Paperback): Amos Van Der Merwe, Randall Wicomb Kleur - My lewe, my lied (Afrikaans, Paperback)
Amos Van Der Merwe, Randall Wicomb
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R299 Discovery Miles 2 990 Ships in 4 - 6 working days

Kleur - my lewe, my lied is die resultaat van ses jaar se gesprekke met Randall Wicomb ? van herinneringe aan sy kinderjare tot vertellings oor die eensame bestaan wat hy nou voer. Die onsekerheid rondom sy herkoms en sy moeder se pogings om hom teen apartheid te beskerm het 'n onuitwisbare indruk op hom gelaat en uiteindelik 'n kruis geword wat hy steeds dra. Randall se sangloopbaan vleg tussen veranderende politieke omstandighede en die behoud van Afrikaanse liedere deur om van hom 'n bekende en beminde figuur te maak. Vir meer as veertig jaar sing hy van kleur en liefde, van heimwee en hoop, en van amper vergete liedjies in die taal wat so na aan sy hart is. In hierdie biografiese verhaal vertel Randall van die humor, suksesse en mislukkings wat van hom 'n huishoudelike naam gemaak het. Hy gesels openhartig oor sy familie en die duur prys van roem. Nou, na die diagnose van gevorderde kanker, plaas hy sy lewe onder 'n vergrootglas om sin te maak van die vele hoogte- en laagtepunte wat hy ervaar het. Sy soektog na identiteit word 'n intense ontboeseming van 'n man wat ? met 'n glimlag en 'n traan ? nie skroom om foute te erken en hoop te deel nie. In Kleur onthou Randall die besondere mense wat sy loopbaan beinvloed het asook die rol wat vreemdelinge in sy lewe gespeel het. Die stories van sy besoeke aan Namibie en die polisiestasie in Vereeniging laat hom steeds skater van die lag, terwyl sy weergawe van die Griekwapsalms op 'n onlangse bootreis 'n nuwe rigting aan sy lewe gegee het. Die titel van die boek is doelbewus gekies om meer as een begrip te omvat. Randall Wicomb se agtergrond, sy lewe en sy liedjies word 'n prisma waardeur sy identiteit uiteindelik in fokus kom. Dit is die verhaal van 'n mens wat, ten spyte van omstandighede, steeds sy gehore bekoor en strewe na 'n beter toekoms.

David Kramer - 'n Biografie (Afrikaans, Paperback): Dawid De Villiers, Mathilda Slabbert David Kramer - 'n Biografie (Afrikaans, Paperback)
Dawid De Villiers, Mathilda Slabbert
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R192 Discovery Miles 1 920 Ships in 4 - 6 working days

David Kramer se bekendheid strek wyer as die Karoovlaktes. Sy weghol-treffers en oorrompelende glimlag in die Volkswagen-advertensies het in die 1980's 'n huishoudelike naam van hom gemaak. Net meer as 'n dekade later het sy musiekblyspele saam met Taliep Petersen internasionale roem gebring met vertonings op die West End en Broadway. Maar wie is die man agter die kitaar en die rooi velskoene? Die biografie onthul 'n woordkunstenaar wat kan toor met Afrikaans, 'n slim sakeman en iemand met sterk beginsels wat opstaan teen ongeregtigheid. Die boek vertel van sy grootwordjare in Worcester en hoe hy sy stem as kunstenaar gevind het. Dit vertel ook van die uiters private mens agter die "almal se pel"-persona en van die skadukant van skielike roem. Kramer se lewenslange droom om 'n stem te gee aan die randfigure binne die Afrikaanse leefwereld het die afgelope dekade 'n werklikheid geword namate hy die werk van bruin folk musikante van die Karoo begin opteken het. As musikale antropoloog het hy 'n groot bydrae gelewer om ons verstaan van Suid-Afrikaanse musiek verder uit te brei. Die onthullende boek bied 'n rare blik op wat agter die skerms gebeur het in die loopbaan en die lewe van een van ons gewildste musikante.

Toorwoorde Roep My (Afrikaans, Paperback): Valiant Swart Toorwoorde Roep My (Afrikaans, Paperback)
Valiant Swart
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days
50 Stemme - Die grootste name in Afrikaanse musiek (Afrikaans, Hardcover): Ilza Roggeband 50 Stemme - Die grootste name in Afrikaanse musiek (Afrikaans, Hardcover)
Ilza Roggeband
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

Afrikaans music is a multi-million Rand industry in South Africa. Artists like Steve Hofmeyr and Juanita du Plessis have both sold more than a million albums, Kurt Darren and Nicholis Louw have reached sales of more than 100 000 on most of their albums, and festivals like KKNK and Aardklop and concerts like Skouspel are fueling this vibrant industry. Afrikaans music also has a very rich history. Before Nicholis was even born, singers like Carike Keuzenkamp and Ge Korsten were recording, performing and selling thousands of records. And between Die Briels of the 1930's and Fokofpolisiekar of the new millenium lies seventy years and more of very talented and diverse singers and songwriters. 50 Stemme - Die Grootste Name in Afrikaanse Musiek is the first book of its kind written in South Africa. The fifty artists were chosen after a long and sometimes painful process by the writer, Ilza Roggeband, a freelance journalist well known in the Afrikaans music industry and recently nominated for an ATKV Mediaveertjie Award. Some are there because they are the most successful artists in the history of Afrikaans music, others are there because they were the first in what they did - be it heavy metal, punk rock or 'tranetrekkers' in Afrikaans - and some others are on the list because they were responsible for writing some of the best songs in the history of Afrikaans music. There are in-depth interviews with some of the biggest names in the industry like David Kramer, Laurika Rauch, Sonja Herholdt and Anton Goosen, interesting facts about where the inspiration for some of the best loved songs in Afrikaans come from as well as fascinating tales and funny stories about the legends of Afrikaans music.

Die A Tot Z Van Klassieke Musiek (Afrikaans, Hardcover): Koos Human Die A Tot Z Van Klassieke Musiek (Afrikaans, Hardcover)
Koos Human
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R362 Discovery Miles 3 620 Ships in 4 - 6 working days

'n Gids tot die wereld se klassieke musiekrepertoire in Afrikaans is nou bygewerk en uitgebrei om ook 'n lys van aanbevole musiekwerke wat in enige basiese versameling tuishoort, en wat almal in die teks bespreek word, te verskaf. Met toeganklike, helder besprekings van meer as 700 musiekwerke en die verhale van die bekendste operas en balette word die wereld van klassiek musiek op besondere wyse aan die musiekliefhebber bekend gestel. Die Latynse tekste vir die belangrikste liturgiese musiekwerke, soos die Mis en die Requiem, word volledig verskaf, tesame met 'n reel-vir-reel vertaling in Afrikaans.

Die A Tot Z Van Klassieke Musiek (Afrikaans, Hardcover): Koos Human Die A Tot Z Van Klassieke Musiek (Afrikaans, Hardcover)
Koos Human
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Steve Hofmeyr 50
Steve Hofmeyr Paperback R273 Discovery Miles 2 730
Not available
Sing Onder Mekaar
Algemene Sinode Paperback
Groot Fak - Sangbundel
Book
Die Laaste Noot?
Susanna Pienaar Paperback R240 R222 Discovery Miles 2 220
Heimwee
Sophia Kapp Paperback R399 Discovery Miles 3 990
My Gunsteling Storie-Bybel
Ewald Van Rensburg Hardcover R189 R175 Discovery Miles 1 750
Anoniem
Chanette Paul Paperback R390 R366 Discovery Miles 3 660
Flaffie
Jaco Jacobs Paperback R130 R118 Discovery Miles 1 180
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1…
Best Books Paperback R108 Discovery Miles 1 080

 

Partners