0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (13)
  • R250 - R500 (13)
  • R500+ (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12 > Afrikaans

Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Henriette Turner, Suneen Laing Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Henriette Turner, Suneen Laing
R310 R291 Discovery Miles 2 910 Save R19 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag.

Die boek is 'n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word.

Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.

Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Hoërskool - Gedigte, Gedigte, Gedigte! (Afrikaans, Paperback)
R180 R168 Discovery Miles 1 680 Save R12 (7%) In Stock

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) In Stock

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Joline de Klerk, Mia Singels Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Eerste Addisionele Taal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Joline de Klerk, Mia Singels
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) In Stock

Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10-12 ideaal maak: Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordeskat-uitbreiding, woordkeuses, sinsbou, spelling en punktuasie. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamenvraestel 1 vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (NSS en IEB) opgestel.

Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.

Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.

X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe): M Peacock,... X-Kit Presteer Essensiele Verwysings Gids Afrikaans 2024 - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)
M Peacock, R. Scheepers, T. McLachlan, R.H. Gouws, O. Hendry, … 2
R202 Discovery Miles 2 020 Ships in 5 - 10 working days

• Vir graad 8 tot 12 en verder.
• Vir Huistaal en Addisionele Taal.
• Oreenkomstig die kurrikulum.
• Propvol verduidelikings en voorbeelde.
• Wenke vir eksamenvoorbereiding.

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R228 R214 Discovery Miles 2 140 Save R14 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. 

Best Books Studiewerkgids: Fiela se Kind Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Junaid Anthony Best Books Studiewerkgids: Fiela se Kind Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Junaid Anthony
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

Inleiding tot die drama.

Opsommings van al die tonele.

Engelse vertalings van moeilike woorde en begrippe asook Engelse hoofstukopsommings.

Kontekstuele vrae in Afrikaans en Engels (met aanwysings waar leerders moet antwoord op papier).

Antwoorde op alle vrae.

’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, styl en motiewe.

Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker.

’n Konsepvraestel om leerders se kennis te toets.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Fiela se kind – die drama, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal.

Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal Gr 12 (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Rina Lamprecht,... Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal Gr 12 (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) In Stock

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poësiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

• Inleiding tot poësie.

• Bespreking van elke poëtiese begrip wat in die gedigte voorkom.

• Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig.

• Kontekstuele vrae oor elke gedig.

• Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte.

• Engelse vertalings van elke gedig in die poësiebloemlesing.

• Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): O.E. Channing, I. Kritzinger, T.P.... Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
O.E. Channing, I. Kritzinger, T.P. Hanekom
R297 Discovery Miles 2 970 Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): O.E. Channing, I. Kritzinger, T.P. Hanekom Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
O.E. Channing, I. Kritzinger, T.P. Hanekom
R292 Discovery Miles 2 920 Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.

Taxi Staanplek-Stories (Afrikaans, Paperback): G.A. Jooste Taxi Staanplek-Stories (Afrikaans, Paperback)
G.A. Jooste
R461 Discovery Miles 4 610 Ships in 5 - 8 working days

Taxi is 'n versameling stories uit en vir Afrika. Met die makorakora-taxi van die storie as voertuig word daar deur Suid-Afrika gereis: deur herinneringe aan vervloe jare en oor kontoere van die eietydse landskap; verby landelike uitsigte op grasbulte, beeste en kaalgeveegde werfies tot die dekor van die grootstad, voorstad en township; langs die stasies van vreugde en pyn op die lewenspaaie van die land se mense. Op reis word daar telkens aangedoen by 'n nuwe staanplek: feestelike byeenkoms, stokvel, boereplaas, straatkafee, township square of sjebien. Die eindbestemming: leesplesier in 'n taal wat self soos 'n landskap ontplooi.

Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Huistaal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback): Ezilda Fouche, Andrea Dednam Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans Huistaal - Graad 10-12 (Afrikaans, Paperback)
Ezilda Fouche, Andrea Dednam
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) In Stock

Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:

Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.

Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.

Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.

Best Books Studiewerkgids: Lien se Lankstaanskoene Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans): Ilna Stander Best Books Studiewerkgids: Lien se Lankstaanskoene Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans)
Ilna Stander
R231 R217 Discovery Miles 2 170 Save R14 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

• Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels.

• Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word).

• Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke.

• Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge.

• ’n Maklike hersieningsvasvra.

• ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback): Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, F.... Droomskip en ander Radio Dramas (Afrikaans, Paperback)
Chris Barnard, C.J. Fourie, S.D. Fourie, H. Hugo, E. Van Rooyen, …
R509 Discovery Miles 5 090 Ships in 5 - 8 working days
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): A. du... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
A. du Plooy, R Hugo, M. Struwig, A. Stanley
R297 Discovery Miles 2 970 Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback): A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman Woordreise (Digbundel) (Afrikaans, Paperback)
A.L. Vermaak, K. de Wet, L. Olivier, H. Viljoen, H. Snyman; Illustrated by …
R520 Discovery Miles 5 200 Ships in 5 - 8 working days

Reise kan soms net los oomblikke van belewing wees. Dis die verbande tussen die momente wat van 'n reeks ervarings 'n reis maak - 'n deurlopende belewing van ontdekking en verrassing, die prikkeling van nuutheid, die raakloop van bekendes. Hierdie titel is nie anders nie. Woorde as momente van taalbelewing maak sin in die verband van ander woorde. Maar dis lesers op hulle leestog wat woord met woord skakel. Die lees van 'n gedig is nie 'n passiewe ervaring nie; dis 'n ontdekking, 'n waagstuk, 'n herskepping en 'n belewing - 'n woordreis. "almal is important", lui die titel van die eenheid in die titel met gedigte oor mense. Dit kan ook gese word van die gedigte in hierdie titel: almal is important. Elke gedig is sorgvuldig gekies en het 'n spesifieke tuiste in die eenheid gekry. Lees gerus die bundel, of ten minste eenhede, van voor tot agter deur. 'n Verdere uitnodiging: lees die gedigte hardop.

Douspoor (Kortverhaalbundel) (Afrikaans, Paperback): R. Daniels, G. Julies Douspoor (Kortverhaalbundel) (Afrikaans, Paperback)
R. Daniels, G. Julies
R316 Discovery Miles 3 160 Ships in 2 - 4 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede addisionele taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede addisionele taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R350 Discovery Miles 3 500 Ships in 5 - 10 working days
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
R229 R215 Discovery Miles 2 150 Save R14 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal? is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. 

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): A. du... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
A. du Plooy, R Hugo, M. Struwig, A. Stanley
R292 Discovery Miles 2 920 Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerdersboek: Graad 12: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): Marie Burns,... Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerdersboek: Graad 12: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
Marie Burns, Malcolm Burns
R418 Discovery Miles 4 180 Ships in 5 - 10 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Versreise (Afrikaans, Paperback): Versreise (Afrikaans, Paperback)
R339 Discovery Miles 3 390 Ships in 5 - 8 working days
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): A. Vermaak, C. Banda, S. du... Platinum Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
A. Vermaak, C. Banda, S. du Plessis, E. Du Toit, R. Gouws
R394 Discovery Miles 3 940 Ships in 5 - 10 working days

Platinum - eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalter = sukses!

SLAAG Fisiese Wetenskappe - Graad 12 KABV (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition): Jagathesan Govender, Karin H. Kelder,... SLAAG Fisiese Wetenskappe - Graad 12 KABV (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
Jagathesan Govender, Karin H. Kelder, Derick Govender
R96 Discovery Miles 960 Ships in 5 - 9 working days

SLAAG Fisiese Wetenskappe se volledige oorsig van die Graad 12 Fisiese Wetenskappe-kurrikulum sal jou help om vir ʼn suksesvolle eindeksamen voor te berei.

Hierdie gids voorsien jou van:

  • opsommings van inhoud wat deur die eksamen gedek word
  • uitgewerkte voorbeelde en hersieningsvrae
  • ʼn lys van SI-eenhede en standaardreduksiepotensiale
  • nuttige vergelykings en fomules
  • wenke en definisies van sleutelwoorde om jou deur die eksamen te help.
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal: Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, R.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal: Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, R. Gouws, S. Pretorius, M. Smit, …
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Mechanics Of Materials - SI Edition
Barry Goodno, James Gere Paperback R1,464 R1,359 Discovery Miles 13 590
Corporate Accountability - The Role and…
Karin Lukas, Barbara Linder, … Hardcover R4,273 Discovery Miles 42 730
The Sacred History of the World…
Sharon Turner Paperback R637 Discovery Miles 6 370
Lasers in Materials Science
Marta Castillejo, Paolo M. Ossi, … Hardcover R5,110 Discovery Miles 51 100
Intellectual Property and Sustainable…
Ole-Andreas Rognstad, Inger B. Orstavik Hardcover R3,176 Discovery Miles 31 760
Environmental Management Handbook…
Kokoszka Hardcover R7,844 R6,766 Discovery Miles 67 660
Deep Energy Retrofit - A Guide to…
Alexander Zhivov, Rudiger Lohse Hardcover R4,467 Discovery Miles 44 670
Using Home Language as a Resource in the…
Kate Paterson Paperback R836 R720 Discovery Miles 7 200
Metal-Ligand Interactions - Molecular…
N. Russo, Dennis R. Salahub, … Hardcover R8,638 Discovery Miles 86 380
Black Communications and Learning to…
Terry Meier Hardcover R4,497 Discovery Miles 44 970

 

Partners