![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 12 > Afrikaans
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
SLAAG Fisiese Wetenskappe se volledige oorsig van die Graad 12 Fisiese Wetenskappe-kurrikulum sal jou help om vir ʼn suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van:
Lien se lankstaanskoene Afrikaans EAT Study Guide X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
X-kit Presteer Graad 12 Letterkunde Studiegids: Voorgeskrewe gedigte maak die nasionale voorgeskrewe gedigte meer toeganklik vie leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
|
You may like...
Klaskameraad Taalwerkboek: Afrikaans…
Joline de Klerk, Mia Singels
Paperback
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, …
Paperback
(2)R202 Discovery Miles 2 020
Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir…
Riens Vosloo, Rina Lamprecht, …
Paperback
R250
Discovery Miles 2 500
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing
Paperback
R352
Discovery Miles 3 520
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12…
O.E. Channing, I. Kritzinger, …
Paperback
R323
Discovery Miles 3 230
|