0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (85)
  • R100 - R250 (101)
  • R250 - R500 (228)
  • R500+ (7)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One

Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal - Graad 1: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal - Graad 1: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R218 Discovery Miles 2 180 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

New all-in-one phonics: Gr 1: Learner's book - First additional language (Paperback): Best Books New all-in-one phonics: Gr 1: Learner's book - First additional language (Paperback)
Best Books
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 4 - 6 working days

ALL-IN-ONE GRADE 1, PHON, FAL, LB

Grade 1

The New All-in-One Gr 1 First addiotional Language Phonica Learner's Book

•has been completely revised and adapted according to the Curriculum and Assessment Policy Statement

• can be used per subject or as a package.

The Learners Books for each subject comprises

• can be used year after year

• provides the opportunity for inculcation with at least two pages of activities per week

• is used with free worksheets on the CD in the Teacher’s guide

Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 5 - 10 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe alles-in-een: Klankboek vir leerders: Grade 3: Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Nuwe alles-in-een: Klankboek vir leerders: Grade 3: Leerderboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 4 - 6 working days

Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word.

New all-in-one English phonics: Gr 3: Learner's book - First additional language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de... New all-in-one English phonics: Gr 3: Learner's book - First additional language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 4 - 6 working days
New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Teacher's guide - Home language (Paperback): Mart Meij,... New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Teacher's guide - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days

The Phonics Book for Learner’s Home Language Teacher's Guide contains a year plan, the four term plans, possible time schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for 40 weeks. The teaching plans include the following: the weekly teaching plan, hints and essential information as background knowledge before the lessons are tackled, complete step-by-step lessons for each day and guidance on how to complete the prescribed assessment tasks. The Teacher’s Guide is written according to the requirements of the CAPS. The Teacher's Guide is written by experts in the field of the Foundation Phase. All the authors have years of experience and have been involved in series which has been successfully used in schools. The series has been developed under the guidance of Mart Meij whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used by schools. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Teacher's Guides not only provide lessons for the teacher that describe exactly what to do, but also background information so that the teacher knows why certain instructions are included in the lesson. The teaching plans include innovative, multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles.

Nuwe alles-in-een wiskunde: Gr 1: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een wiskunde: Gr 1: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R381 Discovery Miles 3 810 Ships in 4 - 6 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Nuwe alles-in-een klankeboek: Gr 1: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Staple bound): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een klankeboek: Gr 1: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R218 Discovery Miles 2 180 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Nuwe alles-in-een klankeboek: Gr 1: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een klankeboek: Gr 1: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Gr 1: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Gr 1: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

All-in-one mathematics (CAPS): Gr 1: Teacher's guide (Paperback): All-in-one mathematics (CAPS): Gr 1: Teacher's guide (Paperback)
R422 Discovery Miles 4 220 Ships in 5 - 10 working days

The Teacher's Guide

The Teacher's guide for each subject comprises of

• a year plan for the subjects

• the four term plans for the subject

• a daily timetable and a time schedule for a week

• the weekly work schedules

• daily step-by-step lessons plans for 40 weeks

• hints and essential background information for each theme.

CD

The CD comprises of

• free resources for the teacher

• free precribed worksheets

• a theme-oriented story for each day

• assessment guidelines and assessment forms

All-in-one: The forgetful fruit fairy: Big book 5: Grade 3: Reader - First additional language (Paperback): Mart Meij, Beatrix... All-in-one: The forgetful fruit fairy: Big book 5: Grade 3: Reader - First additional language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R353 Discovery Miles 3 530 Ships in 5 - 10 working days

The Big books introduce the learners to a variety of text types. The books include story text, simple factual text, rhymes, riddles, jokes and graphic text and have been specially developed to introduce the learners, in an informal manner, to a variety of characteristics of printed text. The level of difficulty of the Big Books increases from the first easy repetitive text in Big Book 1 to Big Book 16, where learners are expected to use their increasing visual literacy skills and understanding of language. The books have been specially written to suit the level of development, the experiential/life world and the sense of humour of the Grade 3-learner. This book ties in with the topic “About me” in the Learner’s Book and Teacher’s Guide. The books have also been developed so that they can be used in more that one reading session as is comprehensively explained in the teaching plans.

Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 1 (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 1 (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Nuwe alles-in-een klankboek vir leerders: Gr 2: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Staple bound): Mart Meij,... Nuwe alles-in-een klankboek vir leerders: Gr 2: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R198 Discovery Miles 1 980 Ships in 4 - 6 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

New All-In-One: Phonics: Grade R (Paperback): New All-In-One: Phonics: Grade R (Paperback)
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 5 - 10 working days
Nuwe Alles-in-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten Nuwe Alles-in-Een Handleiding vir Voorskoolse Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten 1
R646 Discovery Miles 6 460 Ships in 5 - 10 working days

Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op ’n speelse manier. Elke week (daar is 40 weke) begin met ‘n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met ’n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met ’n storie. Dit bevat ook ’n Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos ‘n varkkoekie wat by die Plaasdiere-tema aansluit asook ’n poppekasstorie. Die handleiding bevat aktiwiteite wat al die ELDA’s (vroee leerontwikkelingsareas soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere (met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.

New all-in-one: The wild, wild wind!: Level 2: Reader 5: Grade R (Staple bound): Mart Meij, Beatrix de Villiers New all-in-one: The wild, wild wind!: Level 2: Reader 5: Grade R (Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

This graded reader is the fifth book in the second level. It enriches reading, develops an interest in books and reading and helps learners to develop their vocabulary and reading in Grade R. This reading series is graded from easy-to-read language (Level 1-4) to more difficult reading (Level 5-8). The series comprises forty readers - one reader per teaching week - in which learners are introduced to phonics, initial sounds and sight words. Each reader in the series contains a lesson plan. This reader introduces words, is a story with the names of the days of the week and is used for Reading Aloud. This reading series is used with the New All-In-One Grade R Home Language Learner’s Book, Workbook, Phonics Book and Teacher’s Guide for optimal learning. It can also be used with another teaching programme.

Nuwe Alles-In-Een: Manie muishond: Vlak 7: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Manie muishond: Vlak 7: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Name van wilde diere; Bekendstelling van leestekens by sinne.

Nuwe alles-in-een: Die honger wurm: Vlak 8: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die honger wurm: Vlak 8: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van, groentename, tel tot 10 en voorwerpe in winkel. Besondere aandag aan interpretasie van illustrasies. Let op hoe die wurm elke keer ontsnap en dan amper ’n grusame einde beleef.

New all-in-one: The Autumn elf: Level 4: Reader 5: Grade R (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers New all-in-one: The Autumn elf: Level 4: Reader 5: Grade R (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

This graded reader is the third book in the fourth level. It enriches reading, develops an interest in books and reading and helps learners to develop their vocabulary and reading in Grade R. This reading series is graded from easy-to-read language (Level 1-4) to more difficult reading (Level 5-8). The series comprises forty readers - one reader per teaching week - in which learners are introduced to phonics, initial sounds and sight words. Each reader in the series contains a lesson plan. This reader introduces phrases which the learner should be able to start “reading” (incidental reading), teaches prepositions and different kinds of homes, and is used for Shared Reading. This reading series is used with the New All-In-One Grade R Home Language Learner’s Book, Workbook, Phonics Book and Teacher's Guide for optimal learning. It can also be used with another teaching programme.

Nuwe alles-in-een: Waarvan is dit gemaak?: Vlak 7: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Waarvan is dit gemaak?: Vlak 7: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding. Bekendstelling van eenvoudige feiteteks en ontwikkeling van denkvaardighede: interpreteer & redeneer. Fotoboek van dinge wat met natuurlike hulpbronne gemaak word.

New all-in-one English phonics: Gr 3: Teacher's guide - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers New all-in-one English phonics: Gr 3: Teacher's guide - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days
New all-in-one mathematics: Gr 2: Teacher's guide + CD: Mart Meij, Beatrix de Villiers New all-in-one mathematics: Gr 2: Teacher's guide + CD
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R480 Discovery Miles 4 800 Ships in 4 - 6 working days

The Mathematics Teacher's Guide contains a year plan, the four term plans, possible time schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for 40 weeks for the subject. The teaching plans include the following: the weekly teaching plan, hints and essential information as background knowledge before the lessons are tackled, the rhymes and songs mentioned in the teaching plan, complete step-by-step lessons for each day and guidance on how to complete the prescribed assessment tasks. The Teacher’s Guide is written according to the requirements of the CAPS. The CD in the Teacher's Guide contains printable year and term plans for the subject, free resources for teacher and learner, free prescribed worksheets, the theme-oriented stories mentioned in the teaching plans, the sheet music for the songs in the teaching plans and the assessment forms and rubrics. The Teacher's Guide is written by experts in the field of the Foundation Phase. All the authors have years of experience and have been involved in series which has been successfully used in schools. The series has been developed under the guidance of Mart Meij whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used by schools. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Teacher's Guides not only provide lessons for the teacher that describes exactly what to do, but also background information so that the teacher knows why certain instructions are included in the lesson. The teaching plans include innovative, multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. The guides contain a CD with free full colour resources which can be used over and over by the teacher and the learner. Free worksheets on the CD can be downloaded and printed so that it is not necessary to buy workbooks.

New all-in-one: Throughout the year: Big book 5: Grade 2 - First additional language (Paperback): Best Books New all-in-one: Throughout the year: Big book 5: Grade 2 - First additional language (Paperback)
Best Books
R218 Discovery Miles 2 180 Ships in 4 - 6 working days
All-in-one: The knight who was scared of water: Big book 4: Grade 2 - First additional language (Paperback): Best Books All-in-one: The knight who was scared of water: Big book 4: Grade 2 - First additional language (Paperback)
Best Books
R218 Discovery Miles 2 180 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Cellulose Solvents: For Analysis…
Tim Liebert, Thomas Heinze, … Hardcover R6,751 Discovery Miles 67 510
The Shepherd's Manual - a Practical…
Henry Stewart Paperback R499 Discovery Miles 4 990
The Billionaires Sensual Holidays - A…
Michelle Love Hardcover R1,044 Discovery Miles 10 440
Protein Sequencing Protocols
Bryan John Smith Hardcover R4,104 Discovery Miles 41 040
STEM Research for Students Volume 2…
Julia H Cothron, Ronald N Giese, … Hardcover R2,726 Discovery Miles 27 260
The Laws Concerning Game - of Hunting…
William Nelson Paperback R536 Discovery Miles 5 360
Power In Action - Democracy, Citizenship…
Steven Friedman Paperback R388 Discovery Miles 3 880
The Umbrella That Changed the World
Bern Clay Paperback R206 R193 Discovery Miles 1 930
Shine A Light - In Conversation With…
Corrine Wilson Paperback R336 Discovery Miles 3 360
Attila, a Tragedy - and Other Poems
John Thomas Paperback R535 Discovery Miles 5 350

 

Partners