![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeie wilde diere Onderskeiding van figuur-agtergrond, leerders vind die kernwoord wat hulle gelees het in die sin wat onderwyser gelees het.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel; Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). - Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by ’n partytjie of spesiale byeenkoms
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Vormherkenning: Figuur-agtergrondonderskeiding en verskille/ooreenkomste/konstantheid in grootte en kleur van sirkels/vierkante/driehoeke. Sortering en klassifikasie van kleredrag, vorms en kleure met speelkaarte.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.
Die ALLES-IN-EEN-reeks • is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsver klaring • is beskikbaar vir die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede • kan per vak of as pakket gebruik word • is beskikbaar vir Graad R-3. Die Onderwysersgidse Daar is ’n onderwysersgids vir elke vak Die Onderwysersgids bevat • ’n jaarplan vir die vak • die vier termynplanne vir die vak • ’n daaglikse rooster en tydskedule vir ’n week • die weeklikse werkskedules • daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke • wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema • rympies en liedjies vir elke tema. CD Die CD bevat • die gratis hulpbronne vir die onderwyser • die gratis voorgeskrewe werkvelle • ’n temagerigte storie vir elke dag • assessering en assesseringsvorms
The Mathematics Learner’s Book has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 2. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments. The teaching plans in the Teacher's Guide describes in detail how, when and where every page in the Learner’s Book can be used. The book is in full colour and beautifully illustrated. The Learner’s Book has been written by experts in the Foundation Phase field. All the authors have years of experience and have been involved in series which are successfully used in schools. The series have been developed under the guidance of Mart Meij, whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Learner’s Books were written according to the themes for each term, specified in the CAPS, Foundation Phase. The Learner’s Books provide background information and activities on each page to ensure the effective use of the book by the teacher. The Learner’s Books contain innovative multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. Free worksheets on the CDs supplement the activities in the Learner’s Books so that workbooks do not have to be bought.
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.
The Big books introduce the learners to a variety of text types. The books include story text, simple factual text, rhymes, riddles, jokes and graphic text and have been specially developed to introduce the learners, in an informal manner, to a variety of characteristics of printed text. The level of difficulty of the Big Books increases from the first easy repetitive text in Big Book 1 to Big Book 16, where learners are expected to use their increasing visual literacy skills and understanding of language. The books have been specially written to suit the level of development, the experiential/life world and the sense of humour of the Grade 3-learner. This book ties in with the topic “About me” in the Learner’s Book and Teacher’s Guide. The books have also been developed so that they can be used in more that one reading session as is comprehensively explained in the teaching plans.
The Big books introduce the learners to a variety of text types. The books include story text, simple factual text, rhymes, riddles, jokes and graphic text and have been specially developed to introduce the learners, in an informal manner, to a variety of characteristics of printed text. The level of difficulty of the Big Books increases from the first easy repetitive text in Big Book 1 to Big Book 16, where learners are expected to use their increasing visual literacy skills and understanding of language. The books have been specially written to suit the level of development, the experiential/life world and the sense of humour of the Grade 3-learner. This book ties in with the topic “About me” in the Learner’s Book and Teacher’s Guide. The books have also been developed so that they can be used in more that one reading session as is comprehensively explained in the teaching plans. |
You may like...
Nuwe alles-in-een: Die bang padda: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Staple bound
R216
Discovery Miles 2 160
Nuwe Alles-In-Een: Raaisels en rympies…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Modderkoekies: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Jakkals en kraai…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Rolf reus en Doempie…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
|