![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One
The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

The workbook has been was developed in compliance with the requirements
of the curriculum (CAPS).
The manual consists of lessons plans for each day and has been compiled according to the NCF for Children Birth to Four Years to assist caregivers, teachers, practitioners and parents in educating tots, toddlers and children. It contains a spider diagram at the start of the week, a circle activity (with two supplementary activities) in which the child does activities and a story for each day. It contains a Cooking fun activity in which the child makes edible objects and a puppet theatre story.
Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ’n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NCF vir kinders van geboorte to vier jaar. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. Sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDA’s) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.
The New all-in-one Graded Reading Series Grade R takes learners on a reading adventure and is compiled to enrich reading, to develop a interest in books and reading and helps learners to improve their vocabulary and language. The visual material in these readers incorporate the race demography in South Africa.
This graded reader is the second book in the sixth level based on the classic fable “The hare and the tortoise”. It enriches reading, develops an interest in books and reading and helps learners to develop their vocabulary and reading in Grade R. This reading series is graded from easy-to-read language (Level 1-4) to more difficult reading (Level 5-8). The series comprises forty readers - one reader per teaching week - in which learners are introduced to phonics, initial sounds and sight words. Each reader in the series contains a lesson plan. This reader comprises short sentences, is a fable, and is used for Shared Reading. This reading series is used with the New All-In-One Grade R Home Language Learner’s Book, Workbook, Phonics Book and Teacher’s Guide for optimal learning. It can also be used with another teaching programme.
The New all-in-one Graded Reading Series Grade R takes learners on a reading adventure and is compiled to enrich reading, to develop a interest in books and reading and helps learners to improve their vocabulary and language. The visual material in these readers incorporate the race demography in South Africa.
This graded reader is the second book in the seventh level. It enriches reading, develops an interest in books and reading and helps learners to develop their vocabulary and reading in Grade R. This reading series is graded from easy-to-read language (Level 1-4) to more difficult reading (Level 5-8). The series comprises forty readers - one reader per teaching week - in which learners are introduced to phonics, initial sounds and sight words. This reader is used for Shared Reading. This reading series is used with the New All-In-One Grade R Home Language Learner’s Book, Workbook, Phonics Book and Teacher’s Guide for optimal learning. It can also be used with another teaching programme.
Die Nuwe Alles-In-Een reeks is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum-en asesseringsbeleidsverklaring. Is beskikbaar vir die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede. Kan per vak of as pakket gebruik word. Is beskikbaar vir Gr R-3. Word gebruik saam met die gratis werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.
Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV vir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining word ook geleer. Die boek bevat volkleurklankkaarte wat die ouer of onderwyser kan uithaal om in die klankles te gebruik.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Die Nuwe Alles-In-Een-reeks • is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring • is beskikbaar vir Graad R-3 • sluit vir Graad R die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede in • kan per vak of as pakket gebruik word. Die Leerderboeke vir elke vak • kan jaar na jaar gebruik word • gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week • word gebruik saam met die gratis werkvelle op die CD in die onderwysersgids.
Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat meer as 30 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke, asook sig- en spelwoorde op ’n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Stap vir stap voorafriglyne word gegee vir die onderwyser of ouer oor hoe om die speletjies aan te bied. Wanneer spelling met innoverende speletjies vol beweging en aksie – wat ook groot motoriese vaardighede ontwikkel – onderrig word, sal die kind in Graad 1 die werk met vreugde en opwinding aanpak en nie verveeld raak nie. Die onderrig van spelling met een prettige speletjie ná die ander maak kinders én ouers en onderwysers lus om te spel. Dié werkboek vir Graad 1 gee in besonder aandag aan die leer van die verskillende klanke, en die lees en skryf van woorde wat dié klanke bevat. Die eerste 180 hoëfrekwensie-sigwoorde word geoefen.
Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat byna 50 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke asook sig- en spelwoorde vir Graad 3 op ’n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Voorafinligting en riglyne word vir die onderwyser/ouer gegee. Wanneer spelling met innoverende speletjies vol beweging – wat groot motoriese ontwikkeling aanhelp – en aksie onderrig word, sal die kind in Graad 3 die werk met vreugde en opwinding aanpak en nie verveeld raak nie. Die onderrig van spelling met een prettige speletjie ná die ander sal kinders én ouers en onderwysers lus maak om te spel. Dié werkboek hersien eers die klanke en spelling van Graad 1 en 2, en gee dan aandag aan lettergreepverdeling, meervoude, verkleinwoorde en spelreëls wat voorgeskryf is vir Graad 3. Die vlot herkenning en skryf van die voorgeskrewe 320 sigwoorde word geoefen.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
Die ONDERWYSERSGIDS bied • ’n jaarplan vir die vak • vier kwartaalplanne vir die vak • daaglikse roosters en weeklikse tydskedules • weeklikse onderrigplanne • daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke • wenke en noodsaaklike agtergrondinligting vir elke tema • rympies en liedjies vir elke tema. Die CD in die Onderwysersgids bevat • hulpbronne vir die onderwyser • voorgeskrewe werkvelle • ’n temagerigte storie vir elke dag • assesseringsriglyne en -vorms.
This graded reader is the third book in the sixth level. It enriches reading, develops an interest in books and reading and helps learners to develop their vocabulary and reading in Grade R. This reading series is graded from easy-to-read language (Level 1-4) to more difficult reading (Level 5-8). The series comprises forty readers - one reader per teaching week - in which learners are introduced to phonics, initial sounds and sight words. This reader is used for Shared Reading. This reading series is used with the New All-In-One Grade R Home Language Learner’s Book, Workbook, Phonics Book and Teacher’s Guide for optimal learning. It can also be used with another teaching programme.
This graded reader is the third book in the seventh level. It enriches reading, develops an interest in books and reading and helps learners to develop their vocabulary and reading in Grade R. This reading series is graded from easy-to-read language (Level 1-4) to more difficult reading (Level 5-8). The series comprises forty readers - one reader per teaching week - in which learners are introduced to phonics, initial sounds and sight words. This reader is used for Shared Reading. This reading series is used with the New All-In-One Grade R Home Language Learner’s Book, Workbook, Phonics Book and Teacher’s Guide for optimal learning. It can also be used with another teaching programme.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: Name van ’n aantal reptiele en insekte in & om die huis Ontwikkeling - redenasievermoë, watter reptiele/insekte nuttig is en watter skadelik/gevaarlik is. Bewusmaking - bewaring van dierelewe/veiligheidsaspekte t.o.v. reptiele en insekte. |
You may like...
Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
New all-in-one: Ready for school: Level…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een Afrikaans: Gr 1…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R219
Discovery Miles 2 190
Nuwe Alles-In-Een: Raaisels en rympies…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Modderkoekies: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
|