|
|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > All-In-One
Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium,
ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die
temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes
teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer
dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met
hulpbronne vir die onderwyser.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en
klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige
lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe
beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om
fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees
dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele
klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde
sinne vorm.
The Phonics Book for Learners First Additional Language Teacher's
Guide contains a year plan, the four term plans, possible time
schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for
40 weeks. The teaching plans include the following: the weekly
teaching plan, hints and essential information as background
knowledge before the lessons are tackled, complete step-by-step
lessons for each day and guidance on how to complete the prescribed
assessment tasks. The Teachers Guide is written according to the
requirements of the CAPS. The Teacher's Guide is written by experts
in the field of the Foundation Phase. All the authors have years of
experience and have been involved in series which has been
successfully used in schools. The series has been developed under
the guidance of Mart Meij whose various educational series, from
Grade R to 3, are widely used by schools. The New All-In-One series
is nationally recognised and used in many schools. The Teacher's
Guides not only provide lessons for the teacher that describe
exactly what to do, but also background information so that the
teacher knows why certain instructions are included in the lesson.
The teaching plans include innovative, multisensory activities that
promote active learning and accommodate different learning styles.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op n
leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se
belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se
woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Fonemiese bewustheid:
Aanvangsklank van die woorde en klap die drieletterwoorde uit in
klanke. Onderskeiding van figuur-agtergrond en raaksien van
besonderhede op prent.
The Home Language Teacher's Guide contains a year plan, the term plans, possible time schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for 40 weeks.
The teaching plans include the following: the weekly teaching plan, hints and essential information before the lessons are tackled, rhymes and songs, and guidance on how to complete the assessment tasks.
Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium,
ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die
temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes
teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer
dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met
hulpbronne vir die onderwyser.
The big books suit the learner's stage of development, life
experiences and field of interest; complement and enrich the topics
chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g
stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that
visual literacy is promoted; contain removable pages with resources
for the teacher.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en
klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige
lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe
beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om
fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees
dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele
klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde
sinne vorm.
Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel. Die Onderwysersgids bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Vir ouers en onderwysers aanbeveel.
|
|