Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n
leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se
belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se
woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Lees van links na
regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van
volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en
rolspel die emosies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!