Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die
vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) vir Graad 3. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee
geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud,
met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die
Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die
onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en
wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!