|
Books > Children's & Educational > Vocational subjects & skills > Business studies
Hierdie boek dien as ‘n toeganklike en doeltreffende
hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die
kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word. Dit sluit
in: ‘n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum.
Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie
afdeling gedek en 7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde.
Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans
gegee. Die wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die
onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle
sistematies deur die boek werk. Die riglyne ten opsigte van
berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra
alles by tot ‘n een-stop-boek wat ‘n leerder deeglik sal voorberei
vir toetse en eksamens. Hierdie studiegids sal Rekeningkundige
vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie
verbeter, ongeag hul vermoe.
Fully CAPS compliant. Opportunities for exam practice and
assessment. Complete Programme of Assessment provided. Used and
tested in schools throughout South Africa. Supports and engages
learners for success.
Hierdie studiegids bied die sleutel tot uitmuntende resultate vir
hierdie vak. Die gids is volgens die KABV-kurrikulum saamgestel en
bevat die volgende: Omvattende Notas met Uitgewerkte
Voorbeelde vir elke Onderwerp, Vrae & Antwoorde vir elke
Onderwerp en Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke.
Die spesifiek gekose vrae is gegradeer ten einde die
studiemateriaal as geheel te verstaan en selfvertroue aangaande
vakkennis by die leerder te kweek. Die omvattende notas, die
addisionele verduidelikings en die gedetailleerde oplossings span
saam om die teorie te verduidelik en dit motiveer die leerder om
meer uitdagende vrae aan te pak en die konsepte te bemeester.
Develop your skills to become an inquiring learner; ensure you
navigate the MYP framework with confidence using a concept-driven
and assessment-focused approach to Individuals and societies,
presented in global contexts. * Develop conceptual understanding
with key MYP concepts and related concepts at the heart of each
chapter. * Learn by asking questions for a statement of inquiry in
each chapter. * Prepare for every aspect of assessment using
support and tasks designed by experienced educators. * Understand
how to extend your learning through research projects and
interdisciplinary opportunities. * Think internationally with
chapters and concepts set in global contexts.
Support success in the latest Cambridge IGCSE and O Level
syllabuses (0455/2281) with a rigorous and modular approach that
builds foundations for the future. This new edition is fully
aligned with the latest syllabus, and contains a comprehensive
mapping grid so you can be sure of complete support. Drive
assessment success with extensive practice and exam guidance
embedded throughout and link theory to current economics practice
with up-to-date international examples. Support students' learning
with interactive tests, an Economics dictionary, exam-style
practice and Student Book answers on the accompanying support site.
In addition you will find complete learning and teaching support
with the comprehensive Workbook, Revision Guide and Teacher
Resource Pack. This pack includes one print Student Book and one
online Student Book. The online Student Book will be available on
Oxford Education Bookshelf until 2028. Access is facilitated via a
unique code, which is sent in the mail. The code must be linked to
an email address, creating a user account. Access may be
transferred once to a new user, once the initial user no longer
requires access. You will need to contact your local Educational
Consultant to arrange this.
|
|