0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (74)
  • R50 - R100 (136)
  • R100 - R250 (1,674)
  • R250 - R500 (3,055)
  • R500+ (1,239)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity

Liefde Geduld Vriendelikheid (Afrikaans, Hardcover): Jenna Nell Northwood Liefde Geduld Vriendelikheid (Afrikaans, Hardcover)
Jenna Nell Northwood
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.

Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.

Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.

Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.

CSB Student Study Bible, Ginger Leathertouch (Leather / fine binding): CSB Student Study Bible, Ginger Leathertouch (Leather / fine binding)
R499 R459 Discovery Miles 4 590 Save R40 (8%) Ships in 4 - 8 working days
Vrede Vreugde Getrouheid (Afrikaans, Hardcover): Jenna Nell Northwood Vrede Vreugde Getrouheid (Afrikaans, Hardcover)
Jenna Nell Northwood
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.

Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.

Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.

Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.

• Helder en kleurvolle illustrasies
• Geestelike waarhede word prettig oorvertel
• Inhoud moedig familiegesprekke, besprekings en Bybelse lering aan
• Voeg waarde toe tot ouers end kinders
• Perfekte geskenk

Wees 'n Seun na God se Hart - Oordenkings vir Amper-tieners (Afrikaans, Paperback): Jim George Wees 'n Seun na God se Hart - Oordenkings vir Amper-tieners (Afrikaans, Paperback)
Jim George
R139 R128 Discovery Miles 1 280 Save R11 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Vertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God!

Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart sal jong seuns help ontdek dat God hulle liefhet en ’n wonderlike lewe vir hulle beplan. Hulle sal alles leer wat hulle nodig het om die lewe te hanteer, soos die keuse van vriende, besluite, ’n gesonde gebedslewe en geloofsgroei. Jong seuns sal deur hierdie oordenkings ervaar hoe lief God hulle het en meer leer van sy sorg vir hulle. Dit is die ideale bousteen vir ’n lewenslange verhouding met ’n liefdevolle Vader.

My Toddler Bible - Timeless Stories For LIttle Ones (Board book): My Toddler Bible - Timeless Stories For LIttle Ones (Board book)
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Give your toddler as good foundation of faith as you snuggle up and read these timeless Bible stories together. This colorful book features vibrant illustrations and simple text that provide a faithful and complete overview of the Bible. The 28 stories range from Creation to all the well-known heroes of faith like Abraham, Joseph, Moses and David. Teach your toddler about the birth of Jesus, His ministry, death and resurrection, ascent to heaven and the spreading of the Gospel in short, easy-to-understand segments.

As you and your toddler read the stories in this sturdy board book together, you can help them understand that God loves them and cares for them.

Walk Into The Light. (Paperback): Mary Magdalina Walk Into The Light. (Paperback)
Mary Magdalina
R340 Discovery Miles 3 400 Ships in 10 - 15 working days
Die Prentebybel Vir Kleingoed (Afrikaans, Hardcover): Ann Charlotte Noerremark Die Prentebybel Vir Kleingoed (Afrikaans, Hardcover)
Ann Charlotte Noerremark
R249 R229 Discovery Miles 2 290 Save R20 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die Prentebybel vir kleingoed is ’n versameling van twintig geliefde Bybelverhale waaronder Noag se ark, Daniël in die leeukuil, Die geboorte van Jesus en vele ander. Die kleurvolle illustrasies is kontemporêr sonder om hulle klassieke gevoel prys te gee en sal kleingoed se aandag vasvang terwyl hulle leer dat God alles geskep het, enigiets kan doen, altyd lief is vir ons, altyd goed is, ons gebede verhoor en ons vriend wil wees.

Elke verhaal word afgesluit met ʼn toepassing om dit relevant te maak op die kind se lewe. Hierdie verhale sal kinders aanmoedig om hulle eerste geloofstreë te neem. Dit sal hulle help verstaan dat Jesus ons Here en Verlosser is en dat ons nou en vir altyd saam met Hom kan woon!

Kinders van vier tot agt sowel as hul ouers sal dol wees oor hierdie pragtige Prentebybel met sy stewige kartonbladsye.

God Loves Me Bible - Wonderful Bible Stories that Tell of God's Love for You (Board book): Cecile Vium Fodor God Loves Me Bible - Wonderful Bible Stories that Tell of God's Love for You (Board book)
Cecile Vium Fodor
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Wonderful stories that will teach children of God's love for them.

Simple text and charming illustrations make this board book the ideal book for little ones. The 18 Bible stories in this book unpack the wonderful fact of God's love and gives each child the possibility of learning that they are precious beyond measure in God's sight.

Each Bible story is backed by carefully chosen and well-known Bible verses emphasizing the truth in each story. Simple text and charming illustrations make God Loves Me Bible the ideal book for little ones. Together with the heartwarming illustrations, these stories will give children a firm understanding of the message of the Bible so they can confidently say, "God loves me" and know why, too!

The Picture Bible For Little Ones (Hardcover): Ann Charlotte Noerremark The Picture Bible For Little Ones (Hardcover)
Ann Charlotte Noerremark
R249 R229 Discovery Miles 2 290 Save R20 (8%) Ships in 4 - 8 working days

The Picture Bible for Little Ones contains a collection of twenty favorite Bible stories from the Old and New Testaments, including Noah’s Ark, Daniel in the Lions' Den, The Birth of Jesus and many others. The colorful illustrations are contemporary without losing their classic feel and will hold the attention of the little ones while they learn that God created everything, can do anything, love us always, is always good, listens to our prayers and wants to be our Friend.

Each story concludes with a short application that makes it relevant to the child’s life. These stories will encourage children to take their first steps of faith. It will help them understand that Jesus is our Lord and Savior and that we can live with Him now and forever!

Children ages four to eight as well as their parents will love this beautiful picture Bible with its sturdy cardboard pages and delightful illustrations.

NIV Verse Mapping Bible For Girls (Comfort Print) (Hardcover): Kristy Cambron NIV Verse Mapping Bible For Girls (Comfort Print) (Hardcover)
Kristy Cambron
R299 R275 Discovery Miles 2 750 Save R24 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Go beyond just reading the Bible.

The NIV Verse Mapping Bible for Girls helps girls 8 and up get real about studying God’s Word. Using a unique system designed by author and ministry leader Kristy Cambron, girls will compare Bible translations, pick out meaningful words, and explore Hebrew or Greek word definitions. Verse mapping doesn’t have to be complicated. Any girl can use this system to see just how real and relevant the Word of God is in her daily life.

A wonderful way for parents and daughters to dig deeper into God’s Word together, the NIV Verse Mapping Bible and NIV Verse Mapping Bible for Girls give readers the Bible study tools they need to better understand Scripture. Girls will find verse maps partially completed with a preselected verse in multiple Bible translations to help them begin their Bible study journey.

Verse mapping involves five steps:

• Choose: Pick a verse and write it out.
• Compare: Record this verse from two or three other Bible translations and underline key words which are the same or different between translations.
• Research: Look up the Hebrew or Greek meaning for the underlined words and record it.
• Consider: Use the senses to uncover new meaning in the verse: What would it look, feel, smell, taste, or sound like to have experienced what’s happening? Read the verses surrounding this verse. Use other study tools to dig even deeper, if you prefer.
• Apply: What is God saying to you? How can you apply this verse to your life today?

Features:

• Full text of the accurate, readable, and clear New International Version (NIV)
• Guided instructions on how verse mapping works, how to start, and how to get the most from mapping
• Matching verse maps in the girl’s and adult’s Verse Mapping Bibles
• 350 partially completed verse maps with preselected verses in multiple Bible translations and helpful Hebrew or Greek word studies
• Free directions and study tools on BibleGateway.com
• 70 blank verse maps for girls to try it on their own
• 66 book introductions
• Presentation page
• Topical index
• Beautiful interior pages girls will love
• 8-point type size

The accurate, readable, and clear New International Version (NIV) text makes the Bible accessible and easy to read for kids. The NIV is the result of over 50 years of work by the Committee on Bible Translation, who oversees the efforts of many contributing scholars. Representing the spectrum of evangelicalism, the translators come from a wide range of denominations and various countries and continually review new research to ensure the NIV remains at the forefront of accessibility, relevance, and authority. Every NIV Bible that is purchased helps Biblica translate and give Bibles to people in need around the world.

God is Liefde Bybel - Wonderlike Bybelstories wat Vertel Hoe Lief God vir Jou is (Afrikaans, Hardcover): Cecile Vium Fodor God is Liefde Bybel - Wonderlike Bybelstories wat Vertel Hoe Lief God vir Jou is (Afrikaans, Hardcover)
Cecile Vium Fodor
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Wonderlike stories wat kinders sal leer van God se liefde vir hulle.

Die 18 Bybelstories in hierdie boek vertel van die wonderlike feit van God se liefde en gee elke kind die kans om te leer dat hulle in God se oë uiters kosbaar is. Elke Bybelstorie verwys na ’n bekende Bybelvers wat spesifiek gekies is om die waarheid in elke storie uit te lig. Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak God is liefde Bybel die ideale boekie vir kleingoed. Saam met die pragtige illustrasies, sal hierdie stories aan kinders ’n beter begrip van die boodskap van die Bybel gee, sodat hulle met sekerheid kan sê "God is lief vir my" en ook verstaan hoekom!

The Christening Bible (Hardcover): Lizzie Ribbons The Christening Bible (Hardcover)
Lizzie Ribbons
R159 R146 Discovery Miles 1 460 Save R13 (8%) Ships in 4 - 8 working days

A treasured keepsake and great first introduction to the Bible for children aged 0-3, The Christening Bible features more than 60 well-known Old and New Testament stories, as well as easy-to-understand prayers, including graces, bedtime prayers and blessings. Celebrate baby's first year by recording milestones like first steps, first tooth and first words. The perfect gift to celebrate a tiny blessing's Christening day.

Word 'n Volgeling van Jesus (Paperback): Dave Strehler Word 'n Volgeling van Jesus (Paperback)
Dave Strehler
R19 Discovery Miles 190 Ships in 4 - 8 working days

’n Evangelisasieboeke wat kinders leer hoe om gered te word en in hulle geloof te groei.

Dit is belangrik dat kinders al van ’n jong ouderdom af verstaan wat dit beteken om gered te word. Word ’n volgeling van Jesus is ’n evangelisasie-boekie wat hulle juis hiermee sal help.

In hierdie boekie leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders alles wat hulle moet weet oor die Skepper, sy liefde vir ons en hoe Jesus ons kom red het. Die eenvoudige teks met prettige illustrasies en Skrifverwysings sal kinders help ontdek hoe hulle ook kinders van God kan word, hoe hulle lewens sal verander nadat hulle gered is, hoe hulle in hul geloof kan groei, hoe om die Bybel te lees, te bid en vele meer.

Ander unieke kenmerke sluit in:

· Plek waar hulle kan aanteken wanneer hulle hul lewe vir Jesus gegee het

· Drie lyste wat hulle help om Bybelverse te vind oor spesifieke onderwerpe soos geloof, kern-Bybelverhale en verse vir wanneer hulle hartseer, bang of eensaam voel

· Aanwysings hoe om hulle eie verlossingsarmband te maak

Ook beskikbaar in Engels, Zulu, Xhosa en Sesotho.

Hoe Groot Is Ons God - 100 Wonderlike Oordenkings Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover): Louie Giglio Hoe Groot Is Ons God - 100 Wonderlike Oordenkings Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover)
Louie Giglio
R279 R257 Discovery Miles 2 570 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Louie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. Hoe groot is ons God bevat merk-waardige wetenskap like feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwi teite. Die temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante, en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike skepping te leer. Van die Pienk Meer in Senegal en die Aarde se omwenteling om die son tot die waterwyse padda wat tot vyf jaar lank sonder water kan oorleef, sal die wonders van die heelal jou kind ’n nuwe waardering gee vir God se ontsaglike skeppingsvermoë.

Onbeskryflik - 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover): Louie Giglio Onbeskryflik - 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover)
Louie Giglio
R279 R257 Discovery Miles 2 570 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer.

Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.

Ons Seuntjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover): Ons Seuntjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover)
R399 R367 Discovery Miles 3 670 Save R32 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:

• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word

Gebede Vir My Seuntjie (Afrikaans, Hardcover): Carolyn Larsen Gebede Vir My Seuntjie (Afrikaans, Hardcover)
Carolyn Larsen
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Gebede vir my seuntjie bied 40 kosbare gebede wat ouers oor hulle kleinding kan bid.

Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.

Eerste Bybel vir Kleingoed (Afrikaans, Board book): Honor Ayres, Sally Ann Wright Eerste Bybel vir Kleingoed (Afrikaans, Board book)
Honor Ayres, Sally Ann Wright
R229 R211 Discovery Miles 2 110 Save R18 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak hierdie kartonboek die ideale eerste Bybel vir kleingoed.

Eerste Bybel vir kleingoed bevat van die bekendste Bybelverhale, pragtig geillustreer, wat God bladsy vir bladsy aan kleingoed bekend sal stel. Dit sal kleingoed help om die eerste treë in hul geloof te neem en om die God te leer ken wat hulle liefhet! Kleingoed sal dit geniet om na die mense en diere in die kleurvolle kunswerk op elke bladsy te kyk, wat dit die perfekte keuse maak as jou baba se eerste Bybel!

77 Bybelaktiwiteite vir Kinders (Afrikaans, Paperback): 77 Bybelaktiwiteite vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle vasgelê word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind om te sien wat vir Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer.

Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die speletjies uitpluis wat leeswerk, skryfwerk en tel insluit. Die boek is ideaal vir gebruik in Sondagskoolklasse en Christelike tuisonderrig-kurrikulums.

Ons Dogtertjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover): Ons Dogtertjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover)
1
R399 R367 Discovery Miles 3 670 Save R32 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:

• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.

77 Onthou-Verse vir Kinders (Afrikaans, Paperback): 77 Onthou-Verse vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Kinders tussen 5 en 8 jaar sal dit geniet om op hierdie prettige manier 77 sleutelteksverse in die Bybel te memoriseer. Hulle lees eers die teksvers, dan skryf hulle dit neer en dan kleur hulle die pragtig ontwerpte teksvers in. Herhaling is die sleutel tot memorisering en hierdie maklik-om-te-gebruik hulpmiddel sal ouers en Sondagskoolonderwysers help om die saad van die Skrif in kinderharte te saai. Ideaal vir Sondagskool of Christelik-gebaseerde tuisonderrig.

Gebede vir my Dogtertjie (Afrikaans, Hardcover): Carolyn Larsen Gebede vir my Dogtertjie (Afrikaans, Hardcover)
Carolyn Larsen
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.

My LullaBybel Vir Seuns (Afrikaans, Hardcover): Alette-Johanni Winckler My LullaBybel Vir Seuns (Afrikaans, Hardcover)
Alette-Johanni Winckler
R280 R258 Discovery Miles 2 580 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus.

Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.

My Eie Doop-Bybeltjie (Afrikaans, Hardcover): Lizzie Ribbons My Eie Doop-Bybeltjie (Afrikaans, Hardcover)
Lizzie Ribbons
R159 R146 Discovery Miles 1 460 Save R13 (8%) Ships in 4 - 8 working days

’n Pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier.

My eie doop-Bybeltjie is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk.

My eie doop-Bybeltjie sal gekoester word as aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.

Joy!Kids Bible stories about people trusting God (Paperback): Ewald Van Rensburg Joy!Kids Bible stories about people trusting God (Paperback)
Ewald Van Rensburg
R35 R33 Discovery Miles 330 Save R2 (6%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Crescent 3mm Art Foam Board (White)
R145 Discovery Miles 1 450
Daler Rowney Studland A1 Conservation…
R441 Discovery Miles 4 410
Crescent 5mm A3 Art Foam Board (Black)
R93 Discovery Miles 930
Studio Essentials White Core Mount Board…
R316 Discovery Miles 3 160
Logan F10 Rigid Inserts (400 Pack)
R487 R454 Discovery Miles 4 540
Studio Essentials White Core Mount Board…
R316 Discovery Miles 3 160
Studio Essentials 1.4mm White Core…
R178 Discovery Miles 1 780
Faber-Castell A0 Artists 3mm Hardboard
R372 Discovery Miles 3 720
Daler Rowney Studland A1 Mountboard…
R338 Discovery Miles 3 380
Crescent Art A3 Presentation Board…
R101 Discovery Miles 1 010

 

Partners