|
|
Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity
Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!
In My KrapBybel: Jesus se liefde kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer
leer van die wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus
se liefde openbaar terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi.
Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die
bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te
onthul.
Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek
die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders inspireer om Jesus se
liefde en omgee met ander mense te deel terwyl hulle hulle fyn
motoriese vaardighede ontwikkel.
• Wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde
openbaar vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede
ontwikkel.
• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
• Spesiale pen ingesluit.
• Ringbind.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Love of Jesus Children's
Scratch Bible.
What can you spy with your little eye? Spark a love for the Bible in
your child while playing a game of eye spy with hidden objects.
Look-a-Little-Closer Bible Stories introduces children aged 3-6 to
well-known Bible stories. Children are invited to count, search and
find all sorts of exciting things like ladybirds, butterflies, jelly
fish, spider webs, camels and kings with each story. The book explores
6 well-known Bible stories: Creation, Noah’s ark, Jonah and the big
fish, Jesus’ birth, the lame man healed by Jesus, and Jesus’ love for
all children—including your little one!
• Perfect for children aged 3-6.
• 6 well-known Bible stories: Creation, Noah’s ark, Jonah and the big
fish, Jesus’ birth, the lame man healed by Jesus, and Jesus’ love for
all children.
• Solving hidden object puzzles helps promote children’s attention to
detail, instills good work habits, develops self-confidence, and
improves visual perception.
• Counting objects will enhance children’s sense of numbers and
quantity, as well as improve cognitive skills, logical thinking and
reasoning skills, and build confidence.
• 12 full-color pages.
• Board book.
• Also available in Afrikaans under the title Kyk mooi Bybelstories.
Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is
soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te
lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer
verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir
’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en
leer bevorder. Die Ek kan lees!-reeks is die ideale manier om jou kind
se leesvaardighede te ontwikkel en terselfdertyd hulle geestelike
ontwikkeling aan te wakker.
In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges
bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde
stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê. In Baba Moses en
die prinses lees kinders hoe Moses se ma hom in ’n mandjie sit en hoe
God hom op ’n besonderse manier beskerm. Wat gaan met hierdie seuntjie
gebeur? Wat is God se plan vir hom?
Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies
in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jou kleinding.
• Ontwikkel kinders se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle
geestelike ontwikkeling aan.
• Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies
in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jong kinders.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Baby Moses and the Princess.
Saddle up for a fun-filled ride around the farm with Farmer Angus and
his best friend Snowy. Snowy 2-in-1 combines Angus Buchan’s well-loved
children’s books Snowy and Snowy and Friends to share fun farm stories
that children aged 5-8 can relate to and learn valuable lessons from.
Snowy: Join Snowy the horse as he learns all sorts of fun lessons like
how to be friendly to Big Stuff, a very grumpy and angry horse, and how
to overcome his fear when crossing a river with Farmer Angus.
Snowy and Friends: Meet a whole new bunch of Snowy’s animal friends
like Mr. Bull, Red Rooster, Betsy, Tiger and Samuel. They teach Snowy
all sorts of wonderful lessons about listening to Farmer Angus and how
God has made all of us unique.
Children will love the farm activities for every story, which includes
mazes, crossword puzzles, spot-the-difference and match-the-shadow
games. Each story also includes a Scripture verse and prayer. This
collection of interactive and educational stories is sure to keep young
hearts and minds entertained as they learn good, godly virtues.
Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is
soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te
lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer
verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir
’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en
leer bevorder. Die Ek kan lees!-reeks is die ideale manier om jou kind
se leesvaardighede te ontwikkel en terselfdertyd hulle geestelike
ontwikkeling aan te wakker.
In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges
bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde
stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê. In Ester en die
koning moet die dapper Ester, ’n jong Joodse meisie wat koningin word,
haar mense probeer red. Sal die koning na haar luister? Is dit hoekom
God haar koningin gemaak het?
Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies
in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jou kleinding.
• Ontwikkel kinders jaar se leesvaardighede en wakker terselfdertyd
hulle geestelike ontwikkeling aan.
• Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies
in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jong kinders.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Esther and the King.
Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!
In My KrapBybel: God skep die wêreld kan kinders tussen 3 en 6 jaar
meer leer oor die wonder van God se skepping en sy liefde daarvoor
terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies
sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om
die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.
Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek
die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders leer van God se
kreatiwiteit en sy liefde vir sy skepping terwyl hulle hulle fyn
motoriese vaardighede ontwikkel.
• Die verhaal van God se skepping en sy liefde vir alles wat Hy gemaak
het vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede
ontwikkel.
• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
• Spesiale pen ingesluit.
• Ringbind.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God Creates the World
Children's Scratch Bible.
Discover the timeless tale of Noah’s Ark with this beautifully
illustrated book for children aged 3-6.
The Story of Noah’s Ark: A Flood from Above, a Rainbow, and a Promise
of Love dives into the epic story of Noah and the Ark with vibrant
illustrations. Enjoy the lyrical and playful rhyming text that makes
reading this story even more fun and memorable for young children.
Follow along as the book explores:
• Creation to Salvation: Begin with the creation of the world, leading
to God’s decision to start anew.
• Building the Ark: Experience the monumental task of building the ark
and gathering pairs of every animal.
• The Great Flood: Feel the suspense and adventure as the ark rides the
waves for 40 days and nights.
• A New Beginning: Celebrate the joy and relief as Noah, his family,
and the animals emerge to a new world and see the first rainbow–a
symbol of God’s promise never to flood the earth again.
The Story of Noah’s Ark is not just a book; it’s an adventure that
brings the biblical story to life in a way that is accessible and
enjoyable for young children.
• 24 full-color pages
Bybelstories met prettige aktiwiteite
Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende
stories uit die Bybel, soos die storie van Josef en sy 11 broers, en
die storie van die keer toe Jesus meer as 5 000 mense gevoed het met
net 2 vissies en 5 broodjies!
Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 2) nooi 5- tot
8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel
hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite
sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens
syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken
en ook pret met syfers het.
• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
• Bevat 5 bekende Bybelverhale
• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en
telspeletjies
• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
• Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook
meer van die Bybel leer
• Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
• 32 volkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the
Bible—Let’s Play with Numbers (Book 2)
Verf die prentjies weer en weer
Waar het Noag al die diere weggesteek? Leer meer oor Noag se ark en
waar die diere gebly het terwyl jy elke bladsy met water verf.
Verf-en-soek Bybelstories: Noag se wonderlike ark is ’n unieke
interaktiewe boek wat 3- tot 6-jariges uitnooi om Noag en al die diere
in die ark te ontmoet. Kinders sal ook leer wat die belofte van die
reënboog vir God se kinders beteken.
Wanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en
ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf,
hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die
bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie
verfkwassie.
• Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges oor Noag se ark.
• ’n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra
die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.
• 10 volkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paint and Find Bible
Stories: Noah’s Amazing Ark
Combine the fun of learning numbers with well-known stories from the
Bible! There are so many interesting numbers in the Bible for kids to
explore: God made the world in 6 days. The animals came into Noah's Ark
2 by 2. Jesus rose on the 3rd day.
Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 1) invites
children aged 5-8 to explore 6 beloved Bible stories and learn about
numbers through over 20 age-appropriate activities. Activities include
sudoku, counting games, number mazes, and code breakers. Keep your
children entertained for hours while they learn and repeat reading and
writing numbers.
• Perfect for children aged 5-8.
• Contains 6 beloved Bible stories.
• Over 20 age-appropriate activities, including sudoku, counting games,
code breakers, number mazes, and find the pair.
• There are Bible references included with every story for further
study.
• Helps kids learn numbers in a fun way, while also learning about the
Bible.
• Help kids understand important values while keeping them curious and
interested in “school stuff.”
• Great for the classroom, travelling, Sunday school, or just reading
at home.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title Leer uit die Bybel – Kom
speel met syfers (Boek 1).
’n Ware verhaal oor die fantastiese verskeidenheid in God se familie
Het jy al ooit na die wêreld om jou gekyk en jou verwonder aan ons
Vader se kreatiwiteit? Help jou kind om te ontdek hoe kosbaar élke mens
vir God is – ongeag hulle ouderdom, geslag of ras.
God se baie goeie idee wys vir 3- tot 6-jariges dat dit deel was van
God se plan om ’n wonderlike verskeidenheid mense te hê wat Hom liefhet
en ook vir mekaar lief is. Dit wys vir kinders dat ons almal deel kan
wees van God se baie goeie idee omdat Jesus ons gered het.
Die pragtig geïllustreerde boek sal kinders help verstaan dat mense van
alle rasse en agtergronde vir God kosbaar is, en sal hulle opgewonde
maak om deel te wees van die kerk, God se familie wat so ’n fantastiese
verskeidenheid vorm.
• Ideaal vir 3- tot 6-jariges.
• Ontwikkel kinders se begrip en empatie vir alle mense, asook hulle
sosiale vaardighede, en moedig hulle aan om ander mense te respekteer.
• 32 volkleur-bladsye.
• Sagteband.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel God’s Very Good Idea.
Learn numbers with well-known stories from the Bible! There are so many
interesting numbers in the Bible for kids to explore: Joseph had 11
brothers. God helped Deborah beat 900 enemy chariots in battle. Jesus
fed 5,000 people with just 2 small fish and 5 loaves of bread!
Learning with the Bible—Let’s Play with Numbers (Book 2) invites
children aged 5-8 to explore 5 beloved Bible stories and learn about
numbers through over 20 age-appropriate activities. Activities include
sudoku, counting games, and color by number. Keep your children
entertained for hours while they learn and repeat reading and writing
numbers.
• Perfect for children aged 5-8.
• Contains 5 beloved Bible stories.
• Over 20 age-appropriate activities, including sudoku, counting games,
color by number, shape and size games, color by number, and dot to dot.
• There are Bible references included with every story for further
study.
• Helps kids learn numbers in a fun way, while also learning about the
Bible.
• Helps kids understand important values while keeping them curious and
interested in “school stuff.”
• Great for the classroom, travelling, Sunday school, or just reading
at home.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title Leer uit die Bybel – Kom
speel met syfers (Boek 2).
Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende
stories uit die Bybel. Daar is soveel interessante getalle wat kinders
in die Bybel kan ontdek: God het die wêreld in 6 dae gemaak. Daar is 2
van elke soort dier in die ark in. Jesus het op die 3de dag uit die
dood opgestaan.
Leer uit die Bybel – Kom speel met syfers (Boek 1) nooi 5- tot
8-jariges om 6 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel
hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite
sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en raaisels. Kinders sal
ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met
syfers het.
• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
• Bevat 6 bekende Bybelverhale
• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en
telspeletjies
• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
• Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook
meer van die Bybel leer
• Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
• 32 volkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the
Bible—Let’s Play with Numbers (Book 1)
Paint the pictures over and over again
Where did Noah hide all the animals? Find out all about Noah’s ark and
where he kept the animals as you paint to reveal important details in
the story!
Paint-and-Find Bible Stories: Noah’s Amazing Ark is a unique
interactive book that invites children aged 3-6 to meet Noah and all
the animals he kept in the ark. Kids will also learn what the rainbow
promise God made to all His people means.
Children will enjoy painting with water as they reveal hidden details
and complete the colorful illustrations! The book comes with its very
own brush pen. And because it is water, parents don’t have to worry
about stains or major messes. The best part is that kids can paint over
and over again! When the pages are dry, the colors will disappear and
they can start painting again.
• An interactive book for children aged 3-6 about Noah’s ark.
• Includes brush pen to paint with water on pages, revealing hidden
objects. Once the page dries, the objects disappear so kids can paint
again and again.
• 10 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Verf-en-vind
Bybelstories: Noag se wonderlike ark.
Teach your child to stand up for what they believe in, just like Daniel!
A Scary Choice: The Story of Daniel in the Lion's Den is the biblical
story of Daniel in the lion's den in a rhyming, fun format for children
aged 5-8. The story teaches kids the importance of being brave for
Jesus and following God no matter the cost.
• Presented in a fun rhyming format with colorful illustrations
• 32 full-color pages
• Also available in Afrikaans under the title ’n Bangmaak-storie
Introduce your little one to praying and praising God as they join the
curious bear Clever Cub as he explores God’s creation and sings psalms.
In Clever Cub Sings to God, Clever Cub takes a walk in the forest, the
fields, and the mountains. He can’t help but sing praises to God for
all the incredible things God has made!
This engaging picture book is perfect for children aged 3-6 and
includes questions about the story’s theme and ideas for learning more
about it in the Bible.
• Shares the words of Psalm 104.
• Helps children aged 3-6 discover the joy of praising God with song.
• Is a wonderful way to introduce young readers to praying and singing
the psalms.
• Includes questions about the story’s theme and ideas for learning
more about it in the Bible.
• 24 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Klein Beertjie sing vir
God.
Die Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir
God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52 bekende Bybelstories uit
die Ou en Nuwe Testament, soos Noag se ark, Josef se spesiale kleed,
Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte, wonderwerke, dood en opstanding,
word op ’n maklik verstaanbare manier oorvertel. Elke storie sluit af
met twee aktiwiteite soos soek die verskille, soek die woorde, kleur in
volgens nommers en voltooi die prentjie.
Behalwe ’n liefde vir die Woord sal die Bybelstorie-aktiwiteitsboek ook
5- tot 8-jariges se syfervaardigheid, probleemoplossingsvaardighede,
geheue en leesvaardigheid verbeter.
Teach your children how to face any giant in their everyday lives with
faith and godly courage like David!
A Giant Headache: The Story of David and Goliath is the biblical story
of David and Goliath in a rhyming, fun format for children aged 5-8. It
teaches how we receive courage and strength from God when we trust in
Him completely.
The book ends with a salvation page for your child to fill out with
their name for a personal commitment to Christ.
• Presented in a fun rhyming format with colorful illustrations
• Includes a salvation page at the end for children to complete to make
a personal commitment to God
• 32 full-color pages
• Also available in Afrikaans under the title ’n Reuse kopseer
Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar
sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie
Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd.
Dankie! Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie
waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor hulle
dankbaar kan wees en kan bid.
Die 40 kort, eenvoudige gebede bied ’n wegspringplek vir meisies se eie
gebedswandel saam met die Here, terwyl die volblad-ontwerpe om in te
kleur kreatiwiteit en stilword by God aanmoedig.
Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die
ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer
eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5-
tot 8-jariges.
Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met opvoedkundige
speletjies vir seuns en meisies. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur
die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter
fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en
verbeter konsentrasie.
Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die
Bybel speel-speel in hulle harte vasgelê.
Die ware verhaal van waarom Jesus gesterf het en opgestaan het uit die
dood.
Dit is nie altyd maklik om die evangelie vir jong kinders te
verduidelik nie. Sommige begrippe kan vir hulle moeilik en verwarrend
kan wees en dit is dikwels ’n groot uitdaging om hierdie belangrike
konsepte op ’n manier te verduidelik wat vir hulle sin maak.
Die eenvoudige taalgebruik en pragtige illustrasies in Die tuin, die
gordyn en die kruis maak die boodskap van die evangelie vir 3- tot
6-jariges verstaanbaar. Deur die goue draad van die evangelie van die
Tuin van Eden tot in God se nuwe skepping te verweef, help hierdie boek
kinders om te verstaan hoekom Jesus gesterf het en uit die dood
opgestaan het, en daarom sal hulle kan sê: “Dankie, Jesus! Wat U vir my
gedoen het, is wonderlik!”
• Ideaal om jong kinders aan die evangelie bekend te stel.
• 32 volkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Garden, the Curtain, and
the Cross
Paint the pictures over and over again
Invite your kids to join a fun adventure learning about well-loved
Bible stories and painting to reveal important details in the stories!
Paint-and-Find Bible Stories: Old and New Testament Vol 1 is a unique
interactive book for children aged 3-6. It offers 5 favorite Bible
stories: God Makes the World, Jonah and the Big Fish, When Jesus Was
Born, Jesus Loves Children, and Jesus Lives!
Children will enjoy painting with water as they reveal hidden objects
and complete the colorful illustrations! The book comes with its very
own brush pen. And because it is water, parents don’t have to worry
about stains or major messes. The best part is that kids can paint over
and over again! When the pages are dry, the colors will disappear and
they can start painting again.
• An interactive book for children aged 3-6.
• Features 5 Bible stories with Bible references: Creation (Gen. 1-2),
Jonah and the big fish (Book of Jonah), Jesus’ birth (Luke 2), Jesus
loves children (Mark 10), and Jesus’ resurrection (Luke 24).
• Includes brush pen to paint with water on pages, revealing hidden
objects. Once the page dries, the objects disappear so kids can paint
again and again.
• 10 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Verf-en-soek
Bybelstories: Ou en Nuwe Testament Vol 1.
Introduce your little one to the story of Zacchaeus (Luke 19:1-10),
teaching them how powerful mercy, love, and hospitality can be and what
it means to see others through God’s eyes.
In Clever Cub Invites Someone New, Clever Cub doesn’t want to invite
Stinky the skunk to his birthday party. Mama Bear tells her cub how
Jesus was friendly to a tax collector—and everything changed for good!
This engaging picture book is perfect for children aged 3-6 and
includes questions about the story’s theme and ideas for learning more
about it in the Bible.
• Introduces young readers to the story of Zacchaeus in Luke 19:1-10
• Helps kids ages 3 to 6 learn what it means to welcome others.
• Teaches young readers how powerful mercy, love, and hospitality can
be.
• Includes questions about the story’s theme and ideas for learning
more about it in the Bible.
• 24 full-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Klein Beertjie nooi 'n
nuwe maatjie.
Is it ever too early to start reading to your little one? The answer is
an undisputable No! There are so many benefits to reading books with
little ones. Reading provides the building blocks for language skills,
stimulates imagination, and helps children to learn about the world
around them. Reading to a child is a shared bonding experience that
fosters a lifelong love for reading and learning. What better way to
start than with stories from the award-winning The Beginner's Bible?
The I Can Read! series introduces the wonderful world of reading to
children aged 3-6 with faith-based stories to teach your little one to
love God’s Word. In Esther and the King, Brave Esther, a young Jewish
girl who becomes Queen, must try to save her people. Will the king
listen to her? Is this why God made her queen?
The basic language, word repetition, and colorful illustrations in
these books are perfect for shared reading with your little one.
• Introduces reading to children aged 3-6 using faith-based stories.
• Basic language, word repetition, and colorful illustrations make
these books perfect for shared reading.
• Reading provides the building blocks for language skills, stimulates
imagination, and helps children to learn about the world around them.
• 32 full-color pages.
• Softcover.
• Also available in Afrikaans under the title Ester en die koning.
|
You may like...
Captain America
Jack Kirby, Joe Simon, …
Paperback
R672
R594
Discovery Miles 5 940
|