0
Your cart

Your cart is empty

Price
  • R0 - R50 (94)
  • R50 - R100 (467)
  • R100 - R250 (36,538)
  • R250 - R500 (115,686)
  • R500+ (116,446)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Religion & Spirituality > Christianity

Die Name van Jesus Inkleurkaartjies (Afrikaans, Cards): Die Name van Jesus Inkleurkaartjies (Afrikaans, Cards)
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Om na te dink oor Jesus se Name herinner ons aan Wie Hy is – ons Goeie Herder, Brood van die lewe, Vredevors en Môrester. Die 44 kaartjies met teksverse en illustrasies oor die Name van Jesus in hierdie boksie is ideaal om individueel te deel of as een geskenk weg te gee.

Word opnuut herinner aan alles wat Jesus vir ons beteken terwyl jy Die Name van Jesus Inkleurkaartjies inkleur!

• 44 inkleurkaartjies met teksverse en illustrasies oor die Name van Jesus.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Verpak in ’n boksie.
• Deel van Die Name van Jesus-produkreeks saam met ander inkleur-produkte en kaartjies.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Coloring the Names of Jesus.

Die Aksie-Bybel Dagstukke vir Kinders 90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom (Sagteband) (Paperback): Die Aksie-Bybel Dagstukke vir Kinders 90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom (Sagteband) (Paperback)
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom, Enige Tyd Enige Plek

Kinders kry vandag baie swaar met dinge soos boelies en ’n kultuur van vergelyking. Dit is so nodig dat hulle weet God is aan hulle kant en is altyd by hulle. Die Aksie-Bybel Dagstukke vir kinders help kinders tussen 8 en 12 jaar om Bybelse waarhede hul eie te maak en toe te pas op hulle elkedagse leefwêreld.

Die 90 dagstukke hanteer relevante onderwerpe soos woede, eerlikheid en identiteit. Elke stukkie se relevante situasie en bypassende Bybelvertelling word afgerond met praktiese vrae, toepassings en riglyne vir gebed wat hulle sal help om hulle geloof in God te bou en hulle karakter sal versterk. Wanneer kinders voor probleme en uitdagings te staan kom, kan hulle vertrou dat God sy beloftes sal hou, maak nie saak wat nie.

Die Aksie-Bybel Dagstukke vir kinders is ideaal vir kinders om op hul eie te lees of vir die gesin om saam deur te werk.

Die Krag van ?n Biddende Vrou Oordenkings (Afrikaans, Paperback): Stormie Omartian Die Krag van ’n Biddende Vrou Oordenkings (Afrikaans, Paperback)
Stormie Omartian
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Smag jy na ’n meer vervullende huwelik? Is daar areas in jou verhouding met jou man wat hoop en genesing nodig het? Die krag van ’n gelowige, biddende vrou kan nie oorskat word nie. Stormie Omartian bied verrykende insigte wat jou sal versterk en bemoedig terwyl jy vir jou huwelik bid.

Die krag van ’n biddende vrou oordenkings se 100 dagstukke deur topverkoper-outeur Stormie Omartian bied:

• Sielsverrykende oordenkings wat innerlike krag en vrede sal bring.
• Vars perspektief op die situasies en uitdagings wat jy elke dag in die gesig staar.
• Gebede wat fokus op jou eie behoeftes, gebede spesifiek vir jou man en gebede vir julle huwelik.

Wanneer jy jouself en jou man in gebed voor die Here bring, maak jy jou lewe oop vir al die liefde, genade en voorsiening wat God oor julle kan uitstort. Versterk julle huwelik deur elke dag die Heilige Gees se leiding te soek.

The Gospel Of Mark - Bible Study (Paperback): Francis Chan The Gospel Of Mark - Bible Study (Paperback)
Francis Chan
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 4 - 8 working days

The Gospel of Mark is a 11-week Bible study. It is meant to be more than an intellectual analysis of Mark's gospel. It's a journey intended to lead you along in the footsteps of Jesus as he walks the road from Galilee to Jerusalem. This guide will require more of you than simply reading the Bible and answering a few questions. It'll ask you to engage your heart and your hands as well-feeling the full impact of Mark's writing as well as putting into action the challenges his gospel makes to his reader

Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Afrikaans, Paperback): Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Afrikaans, Paperback)
R89 R82 Discovery Miles 820 Save R7 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Slegs ’n paar minute ’n dag kan jou lewe verander en jou dae met vreugde vul.

Hierdie pragtige Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal bevat verse uit die Skrif, asook inspirerende aanhalings oor verskeie aspekte van dankbaarheid deur bekende Christelike skrywers. Dit bevat ook genoeg plek om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf. Ontgin die krag van dankbaarheid vir die seën en genade uit God se hand.

• Dankie-sê-joernaal met teksverse en inspirerende aanhalings, en genoeg plek om jou eie gebede en gedagtes neer te skryf.
• Sagteband.
• 128 eenkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grateful & Blessed

Gebede Uit ?n Vrou se Hart Dagstukke - 365 gebede vir elke seisoen in 'n vrou se lewe (Afrikaans, Hardcover): Dalene... Gebede Uit ’n Vrou se Hart Dagstukke - 365 gebede vir elke seisoen in 'n vrou se lewe (Afrikaans, Hardcover)
Dalene Reyburn
R279 R257 Discovery Miles 2 570 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

In elke seisoen van jou lewe is daar een ding wat konstant bly: God se liefde en teenwoordigheid. As jy toelaat dat God jou treë rig, sal jy altyd sy vrede ervaar – selfs wanneer jy deur ’n winterseisoen gaan.

Gebede uit ’n vrou se hart bevat 366 gebede wat elke vrou sal inspireer om in elke seisoen van haar lewe aan God oorgegee te leef. Word geïnspireer om in die lente gebede van hoop en moontlikheid te bid, en in die somer gebede van dapperheid om te antwoord op God se roepstem. Skuil in die herfsmaande by God terwyl jy Hom toelaat om sy werk te doen. En roep in die winter van die lewe uit na die God van lig en lewe wat jou toevou met die versekering dat die lente weer sal kom.

’n Alfabetiese indeks van die gebede is ingesluit sodat jy die gebed wat jy nodig het maklik kan opspoor.

• 366 gebede vir vroue.
• Die gebede sentreer rondom die vier seisoene in ’n mens se lewe: lente, somer, herfs en winter.
• Alfabetiese indeks van gebede.
• 400 eenkleur-bladsye.
• Hardeband.
• Merklint.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Prayers for a Woman’s Heart.

Cool Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set: Cool Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

The Cool Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set consists of six uniquely designed Magnetic Bookmarks with colorful designs and encouraging messages.

These little magnets are sturdy and strong and easily clips to any paper.

Every package contains six magnetic bookmarks, all of which are designed with correlating colors, Scripture, and other details.

These bookmarks serve as inspiring gifts for anybody who needs some guidance that only God can provide in the midst of their day!

• Set of 6, full color magnetic bookmarks
• Rectangular folded magnets
• Joy Of The Lord - Teal Floral Collection
• Packaged on a backing board in a self-seal bag with hanging tab
• Magnet size: 59 x 20 mm
• Packaging size: 154 x 74 x 2 mm

KJV Brown Lion Faux Leather Compact Bible with Zip (KJV - King James Version): KJV Brown Lion Faux Leather Compact Bible with Zip (KJV - King James Version)
R329 R302 Discovery Miles 3 020 Save R27 (8%) Ships in 4 - 8 working days

The KJV Compact Bible offers the classic King James Version in a handy compact size, perfect for people on the go. It includes a thematic Scripture verse finder, one-year Bible reading plan and the words of Christ in red.

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Jong Mans (Sagteband) (Paperback): Johan Smith Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Jong Mans (Sagteband) (Paperback)
Johan Smith
R189 R174 Discovery Miles 1 740 Save R15 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die reis na volwassenheid kom met baie vrae en stampe en stote. Gelukkig kan jongmense altyd vertrou dat die Here hulle deur sy Woord sal lei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir jong mans sal tieners help om elke dag tyd te maak vir God met 366 kort stukkies vir elke dag van die jaar wat hulle oë gefokus sal hou op die Here. Die kort gedagtes oor onderwerpe spesifiek gemik op hulle behoeftes en lewe, van sekerheid van verlossing tot ’n rein lewe, sal hulle geloof versterk. Daar is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor hulle wonder.

Trust in the Lord with All Your Heart Six-Piece Magnetic Bookmark Set: Trust in the Lord with All Your Heart Six-Piece Magnetic Bookmark Set
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

TheTrust in the Lord with All Your Heart Six-Piece Magnetic Bookmark Set consists of six uniquely designed Magnetic Bookmarks with colorful designs and encouraging messages.

Keep your favorite book from folded corners or mark the last line you read when you place the magnet horizontally against the vertical page edge. You can even use magnets to mark a folder that needs attention.

• Magnetic Bookmarks
• Trust in the Lord with all your heart
• Psalm 46:10, 2 Corinthians 5:7, Proverbs 31:25, Proverbs 3:5
• Set of 6
• Full-colored rectangular folded magnets
• Packaged on Backing Board in Self-Seal Bag
• Magnet size: 59 x 20 x 3mm
• Packaging size: 183 x 81 x 3mm

Hey-O Bybel-Storieboek Nuwe Testament (Sagteband) (Paperback): Hey-O Bybel-Storieboek Nuwe Testament (Sagteband) (Paperback)
R159 R146 Discovery Miles 1 460 Save R13 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Hey-O Stories van die Bybel Nuwe Testament

’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 37 klassieke verhale uit die Nuwe Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang!

’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde video’s geniet.

Elke storie fokus op belangrike waardes en karaktereienskappe soos goedhartigheid, vergifnis en moed. Deur hierdie stories sal kinders belangrike lewenslesse leer wat hulle vir jare sal bybly.

'n Bybeldagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback): Jean Fischer 'n Bybeldagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback)
Jean Fischer
R149 R137 Discovery Miles 1 370 Save R12 (8%) Ships in 4 - 8 working days

’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir meisies se geloofsgroei.

Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir meisies is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong meisies sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.

Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van meisies en bied woorde van troos, vrede en hoop.

Beyond the Darkness Devotional - A Gentle Guide to Living with Grief & Thriving after Loss (Hardcover): Clarissa Moll Beyond the Darkness Devotional - A Gentle Guide to Living with Grief & Thriving after Loss (Hardcover)
Clarissa Moll
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

A Gentle Guide for Living with Grief and Thriving After Loss

Walking through grief after the loss of a loved one can feel like the most isolating and distressing experience you've ever endured. It's normal to long for a life beyond your sadness. Some days, resurrection feels a hopeful breath away. Other days, our grief reveals to us the gulf that stands between where we are and where we long to be.

In Beyond the Darkness, join bestselling author Clarissa Moll on a 40-day journey through grief—and discover the loving presence of Christ that never leaves your side. While this devotional cannot fix your deepest grief, these pages will reorient, strengthen, and sustain you as you traverse this new terrain of loss. Each day, Clarissa brings hard-won wisdom and tender care, incorporating:

• Powerful and honest reflections about pain, death, loss, and the resilient hope and healing within Scripture
• Written prayers for when you don’t have the words for your sorrow
• Compassionate and practical activities to guide you forward on your grieving journey.

Wherever your grief journey takes you, you will find God there. May the words in these devotions remind you of His loving presence and give you the comfort and courage to live fully again.

• A 40-day devotional to help people grieving loss.
• Includes powerful reflections about pain, death, loss, and the resilient hope and healing within Scripture; prayers; and practical activities to guide you forward on your grieving journey.
• 184 one-color pages.
• Also available in Afrikaans under the title Anderkant die duisternis dagstukke.

NLV Taan Standaard Bybel (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Taan Standaard Bybel (Afrikaans, Leather / fine binding)
R799 R692 Discovery Miles 6 920 Save R107 (13%) Ships in 4 - 8 working days

’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling met 'n omslag van egte leer.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Omslag van egte leer
• 1400 bladsye
• Goudgerand
• Merklint
• Duimgrepe
• Verpakking: "Slipcase"

Coloring the Names of Jesus (Cards): Coloring the Names of Jesus (Cards)
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Meditating on the names of Jesus reminds us of who He is—our Good Shepherd, the Bread of Life, the Light of the World, the Prince of Peace and the Bright Morning Star. For times when you feel weary and heavy-laden take time out to relax and color your way to calm. You will find strength and peace as you reflect on Jesus' character and His love for you.

These beautifully designed boxed coloring cards can be given as a gift for a friend or you can give the cards away and bless someone special with one of your own unique coloring creations.

• 44 coloring cards with illustrations of the names of Jesus from the Bible.
• Thick cardstock allows you to use any medium you like.
• Packaged in a sturdy box.
• Also available in Afrikaans under the title Die Name van Jesus Inkleurkaartjies.

Warm Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set: Warm Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

The Warm Florals Six-Piece Magnetic Bookmark Set consists of six uniquely designed Magnetic Bookmarks with colorful designs and encouraging messages.

These little magnets are sturdy and strong and easily clips to any paper.

Every package contains six magnetic bookmarks, all of which are designed with correlating colors, Scripture, and other details.

These bookmarks serve as inspiring gifts for anybody who needs some guidance that only God can provide in the midst of their day!

• Set of 6, full color magnetic bookmarks
• Rectangular folded magnets
• Trust In The Lord - Orange Blossoms Collection
• Packaged on a backing board in a self-seal bag with hanging tab
• Magnet size: 59 x 20 mm
• Packaging size: 154 x 74 x 2 mm

NLV Toeligtingsbybel (Donkerbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Toeligtingsbybel (Donkerbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R399 R367 Discovery Miles 3 670 Save R32 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.

Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en defi nisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.

God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal die Skrif op ’n verfrissende wyse verlig en lei tot geloofversterking en geestelike groei.

• Volledige teks van die NLV Bybel.
• Sinonieme, definisies of ekwivalente vir woordkeuses ter wille van betekenisverruiming.
• Verduidelikings van teologiese begrippe.
• Historiese konteks en geografiese inligting om vir die leser ’n vollediger prentjie van die Bybelse leefwêreld te skep.
• Elke Bybelboek het ’n kort inleiding oor die boodskap wat elke boek oordra.
• Kruisverwysings na ander plekke in die Skrif waar ’n bepaalde onderwerp aangeroer word.
• 8.8 punt lettergrootte

Die Name van Jesus Inkleurboek (Afrikaans, Paperback): Die Name van Jesus Inkleurboek (Afrikaans, Paperback)
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Wie is Jesus vir jou? In die Bybel het Jesus baie Name: Herder, Koning, Bruidegom, Immanuel, Verlosser ... Hierdie Name weerspieël sy karakter en wys dat Hy sy kinders liefhet – ook vir jou.

Dink na oor wat hierdie Name vir jou beteken met Die Name van Jesus inkleurboek. Die 45 ontwerpe vir volwassenes het elk ’n teksvers waaruit die Naam geneem is. Die volblad-illustrasies is op geperforeerde bladsye gedruk sodat dit maklik uitgeskeur kan word, met vyf bladsye met boekmerke om in te kleur en te deel.

• 45 volblad-illustrasies van die Name van Jesus, waaronder Alfa en Omega, Brood van die lewe, Bruidegom en Goeie Herder.
• 5 bladsye met boekmerke om in te kleur.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
• Deel van Die Name van Jesus-produkreeks saam met ander inkleur-produkte en kaartjies.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Names of Jesus Coloring Book.

Wandel deur God se Woord - 'n Reis van 365 dae deur die Bybel (Afrikaans, Hardcover): Jimi Le Roux Wandel deur God se Woord - 'n Reis van 365 dae deur die Bybel (Afrikaans, Hardcover)
Jimi Le Roux
R249 R229 Discovery Miles 2 290 Save R20 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die Bybel bevat soveel leiding en Goddelike raad, maar dit kan oorweldigend wees om dit van begin tot einde deur te lees. Waar begin ’n mens, en waar vind jy tyd in jou besige skedule? Maar dis geen rede om God se leiding mis te loop nie.

Die 366 oordenkings in Wandel deur God se Woord neem jou op reis deur die Bybel – van Genesis tot Openbaring. Dit dek die bekendste, mooiste en belangrikste verse – die essensie van God se Woord – sodat jy die impak van die Woord opnuut sal ontdek.

Ontdek hoe prakties, lewensveranderend en bemoedigend God se Woord is, en dat dit die duidelikste roetewyser vir jou lewenspad is.

• 366 oordenkings wat fokus op kerngedeeltes van die Bybel – van Genesis tot Openbaring.
• Elke dag bevat ’n vers of gedeelte uit die Skrif, ’n kort oordenking en gebed.
• Hardeband.
• 388 bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Walking Through the Word.

Grace for Each Day Boxed Cards (Cards): Grace for Each Day Boxed Cards (Cards)
R89 R82 Discovery Miles 820 Save R7 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Make every day great by focusing on the wonderful blessings in your life!

Grace for Each Day Box of Blessings® boasts 51 double-sided cards to help you cultivate an attitude of gratitude. Meditate on the specially selected Scripture verses of grace and gratitude, and reflect on the countless blessings in your life. Give a hand-written message to someone special and spread cheerful blessings, hope and encouragement.

• Sturdy box containing 51 double-sided cards.
• Each double-sided card contains inspirational Scripture verses on one side and space on the back for a personal message.
• Individually shrink-wrapped.
• Also available in Afrikaans under the title Genade vir elke dag.

Genade vir Elke Dag Afrikaans Boxed Cards (Afrikaans, Cards): Genade vir Elke Dag Afrikaans Boxed Cards (Afrikaans, Cards)
R89 R82 Discovery Miles 820 Save R7 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Fokus elke dag op die wonderlike seëninge in jou lewe!

Genade vir elke dag het 51 kaartjies wat jou sal help om ’n gesindheid van dankbaarheid te kweek. Dink na oor die teksverse oor genade en dankbaarheid en wat jy alles het om oor dankbaar te wees. Die tweekleur-kaartjies het plek agterop vir ’n persoonlike boodskap sodat jy iemand anders kan seën met hoop en bemoediging.

• Boksie met 51 kaartjies, aan beide kante gedruk.
• 51 tweekleur-kaartjies met ’n teksvers voor en plek agter vir ’n persoonlike boodskap.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grace for Each Day Box of Blessings®.

Tame Your Thoughts - Three Tools to Renew Your Mind and Transform Your Life (Paperback): Max Lucado Tame Your Thoughts - Three Tools to Renew Your Mind and Transform Your Life (Paperback)
Max Lucado
R355 R326 Discovery Miles 3 260 Save R29 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Three Tools to Renew Your Mind and Transform Your Life

Our thoughts have consequences. Most people would agree that positive thoughts generate positive actions. Negative thoughts activate negative behaviour. But do we understand that we can manage our lives by managing our thoughts? Not only does neuroscience back this concept, but the idea is also embedded throughout Scripture. "Do not be conformed to this world but be transformed by the renewal of your mind" (Rom.12:2 ESV). Tame your thoughts and transform your life!

In Tame Your Thoughts, Max explores three key thought-management tools and then applies them to the most common thought problems: worry, guilt, anxiety, and other types of mental quicksand that threaten to trap us. God loves us too much to let us lead a life marked by poor thinking. He made our brains; he can retrain our brains. God has not left us alone in this battle of the mind.

Stuck in your head? Hounded by regrets? Weighed down by worry? Change is possible! The thoughts that have characterized your past need not characterize the rest of your life. Readers will learn to

• Take thoughts captive,
• Test each message against the truth of Scripture,
• Interrupt poisonous thought threads, and
• Think and act like Jesus.

If God can resurrect the dead, can he not resurrect hope? Defy depression? Clarify confusion? Silence shame? Destroy doubt? Banish bitterness?

Take God at his word. "For God has not given us a spirit of fear, but of power and of love and of a sound mind" (2 Tim. 1:7 NKJV, emphasis added). With God as their helper, the reader will discover a new way of thinking and a better way of living. A new person will begin to emerge.

Mini-Oordenkings: Veilig in God se Liefde (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Mini-Oordenkings: Veilig in God se Liefde (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R59 R55 Discovery Miles 550 Save R4 (7%) Ships in 4 - 8 working days

Wil jy vir seker weet dat God se liefde vir jou ewig is? Mini-oordenkings: Veilig in God se liefde sal vir jou hierdie vrede en vaste sekerheid gee.

Die 180 opbouende, kort oordenkings spesiaal vir vroue is bedoel om jou in jou geloof te versterk terwyl jy jou in God se liefde verdiep. Temas soos God se getrouheid, sy leiding, ondersteuning, liefde en vrede verseker dat elke vrou diepe vreugde sal ervaar op haar geestelike reis.

  • 180 kort oordenkings
  • Handige sakpas-grootte
  • 184 eenkleur-bladsye

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Secure in God's Love
Mini-Oordenkings: Kosbare Oomblikke van Vrede (Afrikaans, Paperback): Solly Ozrovech Mini-Oordenkings: Kosbare Oomblikke van Vrede (Afrikaans, Paperback)
Solly Ozrovech
R59 R55 Discovery Miles 550 Save R4 (7%) Ships in 4 - 8 working days

Wil jy graag die diepe vrede ervaar van leef in God se teenwoordigheid? Wanneer jy saam met God wandel, sal Hy jou treë rig en jou hart rustig maak in elke lewensituasie.

Mini-oordenkings: Kosbare oomblikke van vrede bied 180 kort maar kragtige oordenkings wat jou lei na nadenke en rus in God se teenwoordigheid. Dit herinner ons daaraan dat wanneer ons ons bekommernisse aan Hom oorgee, ons ruimte maak vir die Heilige Gees om ons te vul met vrede wat net Hy kan bied. Elke oordenking bevat ’n kragtige vers uit die Skrif, ’n kort boodskap en ’n gebed. Temas soos God se oorvloedige liefde, gebedsversoeke, die evangelie van waarheid, om vreugde in alle omstandighede te vind en jou laste aan Jesus te gee, moedig jou aan om daagliks nader aan Hom te kom.

  • 180 kort oordenkings
  • Handige sakpas-grootte
  • 184 eenkleur-bladsye

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Precious Moments of Peace
Mini Devotions: Precious Moments of Peace (Paperback): Solly Ozrovech Mini Devotions: Precious Moments of Peace (Paperback)
Solly Ozrovech
R59 R55 Discovery Miles 550 Save R4 (7%) Ships in 4 - 8 working days

What does God mean to you? Have you experienced the deep peace that comes from dwelling in His presence? The closer you walk with Him, the more clearly you’ll begin to understand His power, His purpose, and His love for you. He will guide your steps, calm your heart, and bring peace in every circumstance for He dwells within you.

Mini Devotions: Precious Moments of Peace offers 180 thoughtfully written devotions, each designed to lead you into deeper moments of reflection and rest in God’s presence. It reminds us that when we surrender our worries to Him, we make space for the Holy Spirit to fill us with peace only He can provide. Each devotion features a powerful Scripture verse, a short yet meaningful message, and a heartfelt, relatable prayer. Themes such as His overflowing love, prayer requests, the gospel of truth, finding joy in all circumstances, and giving your burdens to Jesus encourage you to draw nearer to Him daily.

  • Quick and accessible—each devotion is short and easy to read.
  • Each devotion features a relatable prayer and a meaningful Scripture verse.
  • Pocket-sized, making it perfect for everyday use on the go.
  • Suitable for personal devotion, church groups, office inspiration, or sharing with others.
  • 184 one-color pages.
  • Softcover.

Also available in Afrikaans under the title Mini-oordenkings: Kosbare oomblikke van vrede.
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Healing For Trauma - In The South…
Yvonne Retief Paperback R199 R183 Discovery Miles 1 830
40 Lives In 40 Days - Experiencing God's…
John MacArthur Hardcover R397 R360 Discovery Miles 3 600
Confidently You
Joyce Meyer Hardcover R180 R161 Discovery Miles 1 610
The Return Of The Gods
Jonathan Cahn Paperback R399 R367 Discovery Miles 3 670
Disciple - Walking With God
Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe Paperback  (1)
R280 R219 Discovery Miles 2 190
Born For Greatness
Gerald J. Maarman Paperback R195 R180 Discovery Miles 1 800
Shackled - One Woman's Dramatic Triumph…
Mariam Ibraheem, Eugene Bach Paperback R406 R385 Discovery Miles 3 850
We Who Wrestle With God
Jordan B. Peterson Paperback  (2)
R505 R450 Discovery Miles 4 500
Trust - Knowing When To Give It, When To…
Dr. Henry Cloud Paperback R250 R223 Discovery Miles 2 230
Uit Die Beek 2023 - 365 Dagstukkies
Barend Vos Paperback R278 Discovery Miles 2 780

 

Partners