0
Your cart

Your cart is empty

Price
  • R0 - R50 (170)
  • R50 - R100 (733)
  • R100 - R250 (38,312)
  • R250 - R500 (118,239)
  • R500+ (117,981)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity

Gebede vir my Dogtertjie (Afrikaans, Hardcover): Carolyn Larsen Gebede vir my Dogtertjie (Afrikaans, Hardcover)
Carolyn Larsen
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.

Ons Seuntjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover): Ons Seuntjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover)
R399 R367 Discovery Miles 3 670 Save R32 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:

• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word

Mini Oordenkings vir Vroue (Afrikaans, Paperback): Carolyn Larsen Mini Oordenkings vir Vroue (Afrikaans, Paperback)
Carolyn Larsen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Mini-oordenkings vir vroue is ’n geskenk van hoop en vreugde wat vroue herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare liefde te koester.

Die handige sakpas-formaat laat vroue toe om enige tyd en enige plek stil te word en tyd saam met Hom deur te bring.

Hoe Groot Is Ons God - 100 Wonderlike Oordenkings Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover): Louie Giglio Hoe Groot Is Ons God - 100 Wonderlike Oordenkings Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover)
Louie Giglio
R279 R257 Discovery Miles 2 570 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Louie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. Hoe groot is ons God bevat merk-waardige wetenskap like feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwi teite. Die temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante, en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike skepping te leer. Van die Pienk Meer in Senegal en die Aarde se omwenteling om die son tot die waterwyse padda wat tot vyf jaar lank sonder water kan oorleef, sal die wonders van die heelal jou kind ’n nuwe waardering gee vir God se ontsaglike skeppingsvermoë.

My Eie Doop-Bybeltjie (Afrikaans, Hardcover): Lizzie Ribbons My Eie Doop-Bybeltjie (Afrikaans, Hardcover)
Lizzie Ribbons
R159 R146 Discovery Miles 1 460 Save R13 (8%) Ships in 4 - 8 working days

’n Pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier.

My eie doop-Bybeltjie is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk.

My eie doop-Bybeltjie sal gekoester word as aandenking en ook as die kleinding se eerste Bybel.

77 Onthou-Verse vir Kinders (Afrikaans, Paperback): 77 Onthou-Verse vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Kinders tussen 5 en 8 jaar sal dit geniet om op hierdie prettige manier 77 sleutelteksverse in die Bybel te memoriseer. Hulle lees eers die teksvers, dan skryf hulle dit neer en dan kleur hulle die pragtig ontwerpte teksvers in. Herhaling is die sleutel tot memorisering en hierdie maklik-om-te-gebruik hulpmiddel sal ouers en Sondagskoolonderwysers help om die saad van die Skrif in kinderharte te saai. Ideaal vir Sondagskool of Christelik-gebaseerde tuisonderrig.

A Mustard Seed (Hardcover): Angus Buchan A Mustard Seed (Hardcover)
Angus Buchan
R250 R230 Discovery Miles 2 300 Save R20 (8%) Ships in 4 - 8 working days

The 366 daily devotions in A Mustard Seed are dedicated to those believers who have to get up every morning and walk the talk, go through the daily grind and face their day-to-day challenges.

This devotional is for every believer who needs a mustard seed of faith to get through every day so they can walk in the fullness of what God has prepared for them in His kingdom.

77 Bybelaktiwiteite vir Kinders (Afrikaans, Paperback): 77 Bybelaktiwiteite vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle vasgelê word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind om te sien wat vir Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer.

Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die speletjies uitpluis wat leeswerk, skryfwerk en tel insluit. Die boek is ideaal vir gebruik in Sondagskoolklasse en Christelike tuisonderrig-kurrikulums.

Ons Dogtertjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover): Ons Dogtertjie se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover)
1
R399 R367 Discovery Miles 3 670 Save R32 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:

• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.

My LullaBybel Vir Seuns (Afrikaans, Hardcover): Alette-Johanni Winckler My LullaBybel Vir Seuns (Afrikaans, Hardcover)
Alette-Johanni Winckler
R280 R258 Discovery Miles 2 580 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus.

Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.

Why Jesus? (Booklet) (Paperback, Expanded Edition): Nicky Gumbel Why Jesus? (Booklet) (Paperback, Expanded Edition)
Nicky Gumbel
R19 Discovery Miles 190 Ships in 4 - 8 working days

This booklet is a concise and easy-to-read study of the very real questions surrounding Jesus that your guests might be thinking about when first attending your church or Alpha: Who is Jesus? Why do we need Him? Why did He have to die? Why is He relevant to my life today? These booklets are an effective evangelistic tool to pass out to guests at your services or at Alpha, sharing the Gospel in a warm and relevant way.

Alpha is based on a pattern found in the New Testament of people bringing their friends, family, and work colleagues to meet Jesus. Alpha is an easy way to say to friends, "Come and see, come and explore your questions, come and hear about Jesus, come and see for yourself." Everyone is welcome at Alpha, but the program is designed especially for people who would not describe themselves as Christians or church-goers.

NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Neutbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Neutbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R799 R692 Discovery Miles 6 920 Save R107 (13%) Ships in 4 - 8 working days

’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.

Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
  • 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
  • Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
  • 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
  • 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, breër agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.
  • 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
  • 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
  • Alfabetiese en tematiese indekse.
  • Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.
The World Needs A Father - Helping Fathers Bring Heaven Home (Paperback): Cassie Carstens The World Needs A Father - Helping Fathers Bring Heaven Home (Paperback)
Cassie Carstens
R240 R221 Discovery Miles 2 210 Save R19 (8%) Ships in 4 - 8 working days

The most fundamental flaw in society is fatherlessness. It is time to delve into the roots of this problem in ourselves and in our communities. It is time to recognize the impact of father wounds in our own lives. Some of those wounds have created hell on earth, not heaven. It is time to seriously take up the responsibility of fatherhood so that the sins of our fathers will not continue to destroy God’s marvelous intention for our lives. It is the time to recognize how a world suffers when Father God is not taken seriously and when His ways are not transferred by His image bearers.

The World Needs A Father will be your guide to understand your role as a father so that the ripples can start flowing through your home, your community and eventually the world. You will learn how a father:

  • Establishes moral authority
  • Confers identity
  • Provides security
  • Affirms potential
Putting An X Through Anxiety - Breaking Free From The Grip Of Worry (Paperback): Louie Giglio Putting An X Through Anxiety - Breaking Free From The Grip Of Worry (Paperback)
Louie Giglio
R30 R28 Discovery Miles 280 Save R2 (7%) Ships in 4 - 8 working days

For many, anxiety is a powerful giant that would like you to believe that your life will never be normal again. A giant that traps you in darkness and defeat. But, you can live free from anxiety.

Knowing first-hand the reality of the battle of anxiety, pastor Louie Giglio shares both practical and spiritual ways to walk in freedom. With encouragement and hope he unfolds the truth in the paradox that anxiety is dead but still deadly—namely, that while the reality of anxiety might be intimidating, there is One whose power has already won the battle.

Putting an X Through Anxiety will show you how to put an "X" through your anxiety using the strongest of weapons: the cross of Jesus. Each day of the journey will help you put one foot forward in the battle, breaking through strongholds where Jesus has already fought for you and won.

Word 'n Volgeling van Jesus (Paperback): Dave Strehler Word 'n Volgeling van Jesus (Paperback)
Dave Strehler
R19 Discovery Miles 190 Ships in 4 - 8 working days

’n Evangelisasieboeke wat kinders leer hoe om gered te word en in hulle geloof te groei.

Dit is belangrik dat kinders al van ’n jong ouderdom af verstaan wat dit beteken om gered te word. Word ’n volgeling van Jesus is ’n evangelisasie-boekie wat hulle juis hiermee sal help.

In hierdie boekie leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders alles wat hulle moet weet oor die Skepper, sy liefde vir ons en hoe Jesus ons kom red het. Die eenvoudige teks met prettige illustrasies en Skrifverwysings sal kinders help ontdek hoe hulle ook kinders van God kan word, hoe hulle lewens sal verander nadat hulle gered is, hoe hulle in hul geloof kan groei, hoe om die Bybel te lees, te bid en vele meer.

Ander unieke kenmerke sluit in:

· Plek waar hulle kan aanteken wanneer hulle hul lewe vir Jesus gegee het

· Drie lyste wat hulle help om Bybelverse te vind oor spesifieke onderwerpe soos geloof, kern-Bybelverhale en verse vir wanneer hulle hartseer, bang of eensaam voel

· Aanwysings hoe om hulle eie verlossingsarmband te maak

Ook beskikbaar in Engels, Zulu, Xhosa en Sesotho.

The Jerusalem Assassin - A Novel (Paperback): Joel C. Rosenberg The Jerusalem Assassin - A Novel (Paperback)
Joel C. Rosenberg
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

The enemy is invisible and moving fast. The body count is rising. And time is running out.

Marcus Ryker has spent his entire career studying killers. One thing he knows for sure: a peace summit is the ultimate stage for an assassination.

President Andrew Clarke is determined to announce his historic peace plan from the Temple Mount in Jerusalem. But when senior American officials who support the plan begin violently dying, Clarke orders Ryker and his team of CIA operatives to hunt down those responsible and bring the killing spree to an end.

When the Palestinians denounce the American plan, the Saudis signal they may be ready to forge a historic treaty with Israel. Could the Saudi king’s support be the missing ingredient that will lead to peace at long last?

Ryker soon uncovers a chilling plot to kill the American president. A well-resourced international alliance is dead set against the peace plan. They will stop at nothing to strike a blow against the Americans and seize leadership of the Muslim world.

With all eyes on Jerusalem and the president in the crosshairs, it’s up to Ryker to eliminate the terrible evil that’s been set in motion. The fate of the region depends on his success. He has 48 hours.

Genade Vir Elke Oomblik (Afrikaans, Paperback): Solly Ozrovech Genade Vir Elke Oomblik (Afrikaans, Paperback)
Solly Ozrovech
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Die 180 kort maar kragtige oordenkings in Mini-oordenkings: Genade vir elke oomblik verseker lesers opnuut van God se genade en moedig gelowiges aan om ’n Christus-gesentreerde lewe te leef. Temas wat ter sprake kom, is God se getrouheid, liefde, krag en beloftes.

Die handige sakpas-formaat maak dit ideaal vir daaglikse stiltetyd in God se teenwoordigheid waar jy ook al is.

The Power Of Prayer To Enrich Your Marriage (Paperback): Stormie Omartian The Power Of Prayer To Enrich Your Marriage (Paperback)
Stormie Omartian
R39 R36 Discovery Miles 360 Save R3 (8%) Ships in 4 - 8 working days

It’s hard work to be a supportive spouse and keep your marriage strong and satisfying. It can sometimes feel as if you and your spouse are drifting apart due to the fast pace and packed schedule of your daily lives. The Power of Prayer™ to Enrich Your Marriage - Book of Prayers provides the perfect opportunity to spend quality, prayerful time with your spouse and grow closer to them, and to God.

Through these 60 Scripture-based prayers, bestselling author Stormie Omartian will help you:

• ask for God’s protection against 14 of the most common, yet serious marital problems like communication, forgiveness, raising children and finances.
• discover how to better know, love, and communicate with your spouse
• find peace where there was once tension, both in your heart and marriage.

Reflect on the daily verse and learn how to surrender your marriage to your Heavenly Father, knowing that He will walk with you through whatever lies ahead.

Gebede Om Jou Hart Te Seën (Afrikaans, Paperback): Gebede Om Jou Hart Te Seën (Afrikaans, Paperback)
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Gebede om jou hart te seën is propvol inspirasie vir elke gelowige wat in gebed tot God wil nader, maar sukkel om die regte woorde te vind. Dit bevat gebede uit die Woord, asook klassieke gebede van skrywers soos Dietrich Bonhoeffer, Amy Carmichael, St. Augustinus en Ruth Bell Graham. Van die temas wat aangeroer word, is lofprysing, danksegging, tye van swaarkry en geestelike groei.

Understanding Your Muslim Neighbor - Moving from Fear to Love (Paperback): Robert D McCroskey Understanding Your Muslim Neighbor - Moving from Fear to Love (Paperback)
Robert D McCroskey
R319 R298 Discovery Miles 2 980 Save R21 (7%) Ships in 18 - 22 working days
Discovering Christian Holiness - The Heart of Wesleyan-Holiness Theology (Hardcover): Diane Leclerc Discovering Christian Holiness - The Heart of Wesleyan-Holiness Theology (Hardcover)
Diane Leclerc
R927 R806 Discovery Miles 8 060 Save R121 (13%) Ships in 18 - 22 working days

Is Wesleyan-Holiness theology still relevant for the twenty-first century? Does Wesleyan-Holiness theology--as a vital, experiential, living and breathing theology-still exist?This study of the doctrine of Holiness examines its biblical, historical, and theological foundations, as well as the importance of the holiness life in the twenty-first century.Written with solid biblical evidence and historical insight, Discovering Christian Holiness will supply you with an understanding and awareness of holiness and its breadth, depth, and practicality.Thomas Jay Oord reviews Discovering Christian Holiness

In Stilwees en Vertroue (Afrikaans, Hardcover): Angus Buchan In Stilwees en Vertroue (Afrikaans, Hardcover)
Angus Buchan
R249 R229 Discovery Miles 2 290 Save R20 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.

In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).

'n Veilige Vesting - 366 Oordenkings (Afrikaans, Paperback): Joubert Stephan 'n Veilige Vesting - 366 Oordenkings (Afrikaans, Paperback)
Joubert Stephan
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Bekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is.

Te midde van ’n wêreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n magtige en getroue God. Die 365 oordenkings lei lesers om weg te kyk van hulle eie swaarkry en krisisse deur slegs op God te fokus en hul geloof prakties uit te leef.

Daar ís hoop, daar ís ’n toekoms. Vind die troos en leiding wat slegs ’n liefdevolle hemelse Vader vir sy kinders kan gee.

Essential Celtic Prayers (Paperback): Thomas McPherson Essential Celtic Prayers (Paperback)
Thomas McPherson
R280 R258 Discovery Miles 2 580 Save R22 (8%) Ships in 18 - 22 working days
Ethics in Christian Ministry - A Guide for Pastors and Mentors (Paperback): Charles W Christian Ethics in Christian Ministry - A Guide for Pastors and Mentors (Paperback)
Charles W Christian
R392 R367 Discovery Miles 3 670 Save R25 (6%) Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Shackled - One Woman's Dramatic Triumph…
Mariam Ibraheem, Eugene Bach Paperback R406 R385 Discovery Miles 3 850
40 Lives In 40 Days - Experiencing God's…
John MacArthur Hardcover R397 R360 Discovery Miles 3 600
Healing For Trauma - In The South…
Yvonne Retief Paperback R199 R183 Discovery Miles 1 830
Born For Greatness
Gerald J. Maarman Paperback R195 R180 Discovery Miles 1 800
Het Ek My Geloof Verloor?
Pierre du Plessis Paperback R283 Discovery Miles 2 830
We Who Wrestle With God
Jordan B. Peterson Paperback  (2)
R505 R450 Discovery Miles 4 500
Disciple - Walking With God
Rorisang Thandekiso, Nkhensani Manabe Paperback  (1)
R280 R219 Discovery Miles 2 190
Uit Die Beek 2023 - 365 Dagstukkies
Barend Vos Paperback R278 Discovery Miles 2 780
Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se…
Susan Coetzer Paperback R252 Discovery Miles 2 520
Think, Learn, Succeed - Understanding…
Dr. Caroline Leaf, Peter Amua-Quarshie, … Paperback  (1)
R99 R91 Discovery Miles 910

 

Partners