|
|
Books > Earth & environment > Earth sciences > Palaeontology > General
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen? is 'n poging om te probeer verstaan waar ons as Afrikaners teologies vandaan kom, watter kragte en magte ons en ons Kerk gevorm het en hoe ons Kerk tans daar uitsien.
Die N.G.Kerk was 'n belangrike en rigtinggewende rolspele in die opheffing van die Afrikaner na die Britse vergrype tydens en na die Tweede Vryheidsoorlog. Tans word die N.G.Kerk ervaar as 'n instansie wat ongevoelig teenoor die geestelike behoeftes van haar lidmate staan.
Hierdie is 'n moet-lees boek vir:
- Lidmate wat ons Kerk graag wil help om 'n gesonde, geestelike tuiste vir Suid-Afrikaners van die 21ste eeu te bied.
- Die klakkelose napraters van die dogma wat dink ons Kerk is steeds op die regte pad.
- Die plastiekpredikante van die radio en televisie wat met eentonige reëlmaat soetsappige, sogenaamd godsdienstige, pleisters plak.
- Diegene wat reeds ons Kerk tot die ashoop van die geloof verdoem het.
Dinosaurs is a simplified reference guide to the main types of
dinosaurs and how and when they evolved to become the dominant land
animal on Earth for over 100 million years. This beautifully
illustrated guide highlights over 40 familiar species and includes
a map on the world's dinosaur-finding hotspots. Also includes
detailed information on familiar post-cretaceous species including
saber-toothed cats and mammoths, how fossils are preserved and
where and how to hunt for them. This convenient guide is an ideal,
portable source of practical information for naturalists of all
ages. Made in the USA.www.waterfordpress.com
|
|