|
|
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Jou kind word nie met 'n handboek gebore nie, en jy kry geen opleiding of
kwalifikasies in kindgrootmaak nie. Dalk weet jy net jy wil nie jou kinders
grootmaak soos jou ouers jou grootgemaak het nie, maar jy is ook nie seker wat
die beste manier sal wees nie.
Baie ouers weet nie hoe belangrik hulle woorde en gedrag vir ʼn kind se
breinontwikkeling is nie. Hulle besef nie dat ons vandag met ons kennis van
neurowetenskap, verstandelike intelligensie en emosionele intelligensie ons
kinders kan grootmaak om wonderlike, gelukkige en positiewe mense te wees
nie.
Dr Pieter van Jaarsveld, ’n kenner op die gebied van emosionele intelligensie en
positiewe denke, begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein
te verstaan en om jou kind se brein van vroeg af reg te bedraad met oefeninge en
speletjies sodat jou kind ‘n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens
kan word. Hy behandel ook belangrike kwessies soos hoe om empatie te
ontwikkel en hoe om dissipline aan te pak.
Jacob Hochstetler is a peace-loving Amish settler on the
Pennsylvania frontier when Native American warriors, goaded on by
the hostilities of the French and Indian War, attack his family one
September night in 1757. Taken captive by the warriors and grieving
for the family members just killed, Jacob finds his beliefs about
love and nonresistance severely tested.
Jacob endures a hard winter as a prisoner in an Indian
longhouse. Meanwhile, some members of his congregation the first
Amish settlement in America move away for fear of further
attacks.
Based on actual events, Jacob's Choice describes how one man's
commitment to pacifism leads to a season of captivity, a
complicated romance, an unrelenting search for missing family
members, and an astounding act of forgiveness and
reconciliation.
|
|