|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
This is the OCR-endorsed edition covering the Latin AS and A-Level
(Group 3) prescription of Virgil's Aeneid Book 2, lines 40-249 and
the A-Level (Group 4) prescription of Book 2, lines 268-317,
370-558, giving full Latin text, commentary and vocabulary, with a
detailed introduction that also covers the prescribed material to
be read in English for A Level. Book II of Virgil's Aeneid is the
story of how Troy fell and how Aeneas escaped with his family and
his city's gods. It is a narrative relayed in retrospect by Aeneas
as a refugee at the court of Queen Dido in Carthage, and the OCR
selection covers the book's first two thirds: the Wooden Horse
episode, and the chaos which ensues - including the dramatic murder
of King Priam. Virgil depicts war in all its ugly complexity, and
Aeneas' response to this - as combatant in Troy, as exile in
Carthage - is central to the poem's early exposition. Supporting
resources are available on the Companion Website:
https://www.bloomsbury.pub/OCR-editions-2024-2026
Meetkunde om ons. Vandag weet ons almal baie meer aangaande
meetkunde en ons gebruik dit selfs sonder om daaroor te dink.
Hierdie boek wys van die metodes waarop mense in Afrika meetkunde
daagliks gebruik. Meetkunde help ons om huise te bou en gewasse aan
te plant. Kunstenaars en wewers maak ook gebruik van meetkunde.
Maar wat presies is meetkunde en waarom is dit so bruikbaar? Lees
verder om uit te vind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke
graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.

You may like...
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Joburg Noir
Niq Mhlongo
Paperback
(2)
R325
Discovery Miles 3 250
|