|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
In hierdie boek sal jy alles leer oor rampe wat ons wereld raak.
Lees verder en vind meer uit oor vloede, aardbewings, droogtes,
vulkane, siklone, peste, storms en siektes. Heinemann se Lees is
Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere
Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en
onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te
verryk.
Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie,
avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60
titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir
lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat
gebaseer is op die storie.
|
|