|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
Oral om jou is patrone – patrone op vrugte, op insekte, en selfs op
jou hande! In hierdie boek sal jy leer hoe om te bepaal hoe oud 'n
boom is deur na die patrone in sy stam te kyk, kyk na sommige
patrone wat uniek is en ander wat vir ewig voortduur en ontdek dat
jy in een van die natuur se patrone leef. Heinemann se Lees is
Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere
Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
This is the OCR-endorsed edition covering the Latin AS and A-Level
(Group 3) prescription of Juvenal, Satire 6 and the A-Level (Group
4) prescription of Satires 14 and 15, giving full Latin text,
commentary and vocabulary, with a detailed introduction that also
covers the prescribed material to be read in English for A Level.
Juvenal was the last and the greatest of the Roman verse satirists
and his poetry gives us an exuberant and outrageously jaundiced
view of the early Roman Empire. This book contains a selection from
three of his satires: Satire 6 attacks women and marriage, Satire
14 critiques the role played by parents in the education of
children and Satire 15 describes all too vividly the cannibalism
perpetrated by warring Egyptians. These Satires expose the folly
and the wickedness of the world in some of the finest Latin to have
survived from antiquity. Supporting resources are available on the
Companion Website:
https://www.bloomsbury.pub/OCR-editions-2024-2026
In 2001 het ek 'n paar baie spesiale en brawe jong mense leer ken.
Hulle was almal vlugtelinge wat in Johannesburg gewoon het.
Vlugtelinge is mense wat hulle eie land moes verlaat, gewoonlik as
gevolg van oorlog. Soos wat ek hierdie jong mense beter leer ken
het, het meeste van hulle hulle lewensverhaal met my gedeel.
Hierdie is die storie van 'n reis waarop baie, baie kinders gegaan
het.
Ek het net een gekies... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat
‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die
leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die
vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n
verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers,
aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad
bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere
Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het
opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.