![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Water is 'n baie vreemde stof met ongewone eienskappe. Alhoewel
daar baie water in die wereld is, is dit op sommige plekke baie
skaars. In die noorde en suide van Afrika is daar wel baie water in
die see, maar nie genoeg vars water op plekke waar mense dit nodig
het nie. In Sentraal-Afrika, naby die ewenaar, is daar heelwat meer
vars water. Plante en gewasse groei goed.
Blonde hare ... Helderblou oe ...'n Skitterwit glimlag ...Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan ... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
|
You may like...
Nuwe alles-in-een: Die bang padda: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Modderkoekies: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: In die klaskamer…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Pret in die gesin…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Ben is 'n besige…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Reg vir skool!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
|