|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.
Tom versorg Mevrou Ncube se henne terwyl sy weg is . Hy lewer ook
eiers af aan haar kliente tot een van die henne vermis raak. Tom is
baie bekommerd, maar groot is die verrassing toe hy haar weer kry.
Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories
vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur
taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te
bevorder en te verryk.
Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie,
avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en
nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60
titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir
lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat
gebaseer is op die storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.
Kenny en Maki is albei nuwelinge in Bakwena Laerskool. Hulle is
vreemdelinge vir mekaar tot die dag wat hul onderwyser hul langs
mekaar laat sit. Hulle raak beste maats, maar hulle vriendskap is
nie sonder vrae en drama nie. Wat gaan hulle doen? Heinemann se
Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die
Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
|
|