![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op 'n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge - en in die vier jong harte - skuil egter geheime. Ook die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En is daar werklik 'n geheime agtervolger op hulle spoor? Dinge verwikkel dramaties na 'n hoogtepunt: 'n reddingspan moet die vier te hulp snel, die geheime word ontrafel, romantiese harte word blootgele - en die berg eis vergelding vir misdade van die verlede.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Fonemiese bewustheid: Aanvangsklank van die woorde en klap die drieletterwoorde uit in klanke. Onderskeiding van figuur-agtergrond en raaksien van besonderhede op prent.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Pumla, haar Omgewingsklub en Meneer Jonas gaan uiteindelik in die
natuur kamp. Almal is baie opgewonde, maar watter avonture en
gevare wag daar vir hulle? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat
‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die
leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die
vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
|
You may like...
Nuwe Alles-In-Een: Olifant soek 'n huis…
Zelda Vorster, Marina van Eeden
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Jakkals en kraai…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Rolf reus en Doempie…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Reg vir skool!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Modderkoekies: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
Nuwe Alles-In-Een: Raaisels en rympies…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
My Mom is Awesome (English Punjabi…
Shelley Admont, Kidkiddos Books
Hardcover
R660
Discovery Miles 6 600
Nuwe alles-in-een: Wat die trapsuutjies…
Mart Meij, Beatrix de Villiers
Paperback
R94
Discovery Miles 940
|