|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
"A master at engaging students in the process of performing a
Shakespeare scene." Janet Field-Pickering, head of education,
Folger Shakespeare Library Richard III: The 30-Minute Shakespeare
This edition of Richard III features seven scenes, opening with the
Duke of Gloucester's villainous "Winter of our discontent" speech
and followed by his audacious wooing of Lady Anne. Queen Margaret's
chilling curses, Richard's string of murders, and the haunting
chants of his victims' ghosts are stage drama at its best. The
climax is a gripping battle in which the Earl of Richmond slays
Richard and becomes King of England. There is also an essay by
editor Nick Newlin on how to produce a Shakespeare play with novice
actors, and notes about the original production of this abridgement
at the Folger Shakespeare Library's annual Student Shakespeare
Festival. The edition includes a preface by Nick Newlin, containing
helpful advice on presenting Shakespeare in a high school setting
with novice actors, as well as an appendix with play-specific
suggestions and recommendations for further resources.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans
beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal
en Engels Eerste Addisionele Taal.
Verneukkind en ander verhale is 'n bundel kortverhale gerig op
senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die
bundel bevat verhale wat lesers in die eerste plek as stories kan
geniet. Maar 'n belewing - en studie - van die wereld van die
kortverhaal kan lesers ook in staat stel om kreatief hulle eie
werelde te verken. Die keuse van kortverhale in Verneukkind en
ander verhale gee 'n goeie beeld van die verskeidenheid wat
kortkuns kan aanneem: Spanningsverhale met karakters in vreemde en
selfs bedreigende omstandighede.; Die essayistiese uitbeelding van
interessante karakters en hulle intense ervarings.; Lewendige en
vermaaklike humor en satire.; Liefdesverhale met temas wat strek
van jongmens-verliefdheid tot verbode liefde.; Historiese verhale
en herinneringsketse met 'n basis in werklike gebeure in die
verlede; en misterieverhale, legendes en mites oor die vreemde en
onverklaarbare wat tog ook deel van ons innerlike wesens is.
Verneukkind en ander verhale sluit die volgende kortverhale in:
Verneukkind (Fanie Viljoen).; Framboos (Francois Bloemhof).; 'n Bed
vir Johnny (Jeanetta Basson).; Die winterweer (Emile Joubert).;
Koning van die townships (Rudi Daniels).; Frikkie in my kind
(Anastasia de Vries).; Die geskenk (Elsa Joubert).; Optelgoed
(Christien Neser).; Johanna Magdalena Matthee (Annami Simon).; SOS
(Karel Willemse).; Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus (Jan
Spies).; Gesondheid, Souf! (Riana Scheepers).; Die invloed (Pirow
Bekker).; Lywe (Jaco Fouche).; Drie susters (Corlia Fourie).;
Padkamp (JM Gilfillan).; Belinda en die blou ster (Harry Kalmer).;
Bodyguards (Anzil Kulsen).; Die after-party (Jan van Tonder).; Die
kind (Wilna van Heerden).; Dubbelvisie (Clinton V du Plessis).; Die
paradysbossie (Marietjie Kotze).; Riviermin (Elsabe Steenberg).;
Die Gat-in-die-muur (Wendy Maartens).; Roep van die waterslang
(Thomas Deacon). Verneukkind en ander verhale bied omvattende
studiemateriaal oor die ingeslote verhale, spesifiek vir leerders
van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal, maar ook vir enige
belangstellende leser en student van kortkuns. Hierdie e-boek is 'n
digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur
is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om
op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos
leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die
teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n
optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan
aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks
merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en
klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra.
'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.
- Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)
- Bevat agtergrondinligting oor die skrywer
- Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
- Volledig uitgewerkte antwoorde
- 'n Volledige woordelys
Jennie en haar ouers trek in 'n nuwe huis in met 'n staanhorlosie.
Toe Jennie die eerste aand in die sitkamer slaap om na die horlosie
te luister verskyn Krissie en vra haar 'n baie groot guns...iets
wat jou hare sal laat rys. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat
‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
|
|