|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Braam se lie ingperd Fleur moet verkoop word om skuld te delg. Vir
Braam is dit 'n seer saak en hy wens hy kan iets doen om die
verkopery te stop. Toe sien hy en Karla ‘n kennisgewing wat sy lewe
kan verander. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die
leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die
vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n
verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers,
aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad
bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere
Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het
opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit
geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir
die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul
omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik
sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word
dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle
van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans
Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste
Addisionele Taal.

You may like...
Ha! Ha! Ha!
Ultravox
Vinyl record
R676
Discovery Miles 6 760
|